WEGRAPING / Voor of na die VERDRUKKING? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • #MenorahTabernakel #FrikWeideman #Wegraping #Sermon #EndTimes
    ***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
    Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
    * Volg ons op Facebook: MenorahTabernakel
    * Volg ons op Instagram: menorah_tabernakel
    * Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
    * Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabe...
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
    1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
    2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
    (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
    3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
    4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
    5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
    Shalom
    Menorah Tabernakel

ความคิดเห็น • 46

  • @HannetjieWatson
    @HannetjieWatson หลายเดือนก่อน +2

    Dankie vir die pragtige boodskap.

  • @HannetjieWatson
    @HannetjieWatson หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie.

  • @rinamcmillan-xf8vg
    @rinamcmillan-xf8vg ปีที่แล้ว +2

    Past Frikkie dankie vir die eye opener die waarheid maak altyd seer maar met die Gees is ons reg vir die challenge hallelujah Elohim onse God

  • @yolandioelofse1175
    @yolandioelofse1175 ปีที่แล้ว +4

    Weereens Amen en Amen, Hy is aanbiddings waardig!

  • @barrydekock8723
    @barrydekock8723 ปีที่แล้ว +3

    Dankie frik dis pragtig, dankie Heilige Vader😊

  • @danjoubert2787
    @danjoubert2787 ปีที่แล้ว +2

    Wat 'n pragtige Sabbat boodskap. Ek kan nie wag om die opvolg volgende week te sien nie. Hallelujah 🙏 🙏 🙏 🙏

  • @ARenewedmind
    @ARenewedmind 2 ปีที่แล้ว +5

    Ek was so aangegaan terwyl ek hierna geluister het! Ek staan alleen al vir meer as 15 jaar vandat ek hierdie waarheid raak gesien het in die Bybel en nie geluister het na die "soothsayers" met hul "comfort" brille op waarmee hulle die Bybel lees nie!
    Selfstudie van die Bybel is die antwoord om van dwaalleringe vry te Kom.
    Hallelujah! Dankbaar Pastoor Frik dat jy die timeline gesien het! Die trompet is n sleutel...
    Ek hoop mense wat inskakel op Menorah Tabernakel se leringe en bevoorreg is om die dienste te kan bywoon, waardeer en besef hoe geseend hulle is om n profeet te hoor wat die woord onverskrokke oopmaak. Shalom

  • @truthwarrior9749
    @truthwarrior9749 ปีที่แล้ว +2

    AMEN! AMEN!

  • @IsabellaBalzer-g8y
    @IsabellaBalzer-g8y 4 หลายเดือนก่อน

    Amen van 🇨🇩🇨🇩

  • @barrydekock8723
    @barrydekock8723 ปีที่แล้ว +1

    Ek dank my HEILIGE VADER ve jou verstaanbare leeringe, dankie en in my taal wat ek verstaan, en ek kan nie sê ek verstaan dit nie, dankie Hemelse Koning❤

  • @cpduplooy.7
    @cpduplooy.7 ปีที่แล้ว +1

    HalleluYaH! 💥💖💥🍞💥
    HalleluYaH! 💥❤️💥📖💥
    HalleluYaH! 💥💙💥🐟💥
    HalleluYaH! 💥💜💥💒💥
    All Glory to our Lord & God
    Yeshua HaMashiach!! 🫒🪔

  • @jamesenslin8461
    @jamesenslin8461 2 ปีที่แล้ว +2

    Amen,amen en amen my broer,netso, die kerk gaan deur die Groot Verdrukking.God my Vader is besig om my voor te bery in Heiligmaking vir Sy doel in die laaste dae.Ek loof en prys Hom tot in Ewigheid,Halleluja,Amen

  • @salomiebesterkotze89
    @salomiebesterkotze89 2 ปีที่แล้ว +4

    HALLELUJA. Het verlede week se boodskap net so baie geniet. Prys Abba vir nog WARE PROFETE EN LERAARS !!!

  • @riameyer7635
    @riameyer7635 2 ปีที่แล้ว +5

    Wanneer ek die Woord opneem wil ek Hom styf teen my bors VASDRUK!!!
    Dit voel of ek nooit genoeg sal Kry nie . Die Gees maak ons honger na Sy teenwoordigheid in ons lewe ! Aan ons God Al die dank , lof en aanbidding ! Halleluja !!!

  • @yolandioelofse1175
    @yolandioelofse1175 ปีที่แล้ว +3

    Absoluut! Amen!! Baie baie dankie vir EEN ware pastoor daar buite wat die waarheid verkondig.

  • @elizabethdewet1659
    @elizabethdewet1659 ปีที่แล้ว +3

    Verseker gaan ons deur die verdrukking. En die heerlikheid van die Here sal sigbaar wees in almal wat verdruk word omdat hulle God alleen kies. Druk n Christen en Christus kom te voorskyn. Maar wanneer Hy kom, sal almal wat sonder Hom is verbrand word deur die Helderheid van Sy koms!!! Want Hy is n verterende vuur van Liefde, en as Sy Liefde in jou is, sal “Deep call unto deep” en jy sal in n oogwink verander word.

  • @robwagener3904
    @robwagener3904 2 ปีที่แล้ว +6

    Dankie tog dat Frik die waarheid uit die Bybelse perspektief gebring het. HalleluYah

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 ปีที่แล้ว +3

    Dankie pastoor, hoor nie meer kerke wat die wegraping preek nie, awesome boodskap, God se rykste seën oor julle, shalom

  • @arendvanschalkwyk1815
    @arendvanschalkwyk1815 2 ปีที่แล้ว +3

    Jesus het gesê, neem jou kruis op en volg my, maw ek moet bereid wees om verdrukking deur te gaan, selfs tot die dood toe. Kyk wat het met die dissipels gebeur.

  • @mariovanrooyen6074
    @mariovanrooyen6074 ปีที่แล้ว

    Waarheid is al waarin ons belang stel

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 16 วันที่ผ่านมา

    In die middel van die laaste sewe jaar.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 ปีที่แล้ว +1

    Da kie Pastoor Frik...dit was weereens n baie baie leersame GESEENDE boodskap... dankie ook vir die pragtige gebed wat my nader aan JESUS bring .... mag ABBA VADER jul ryklik SEEN ...ek is baie lief vir julle

  • @ursulaloxton2883
    @ursulaloxton2883 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Past Frik.ek loof en eer ABBA YAH.SY WAARHEID staan vir ewig.ja,van voor Bereshit.mag HY ons help om daai kiewiet hart te behold tot die einde.

  • @noelenegoosen9688
    @noelenegoosen9688 2 ปีที่แล้ว +11

    2 van my kinders het ons as ouers verstoot…..maar n moeilike pad maar bid sal ons bid.

    • @estelledean6563
      @estelledean6563 2 ปีที่แล้ว +1

      Dis nou wat gebeur...... ek is jammer..

  • @andreavandenberg7523
    @andreavandenberg7523 ปีที่แล้ว

    Oom Frik, baie dankie!!! Prys ons Vader vir hierdie wysheid wat Hy aan Oom gegee het, deur Sy Seun, ons Messiach! HalleluYaH!!!

  • @100waarheidinjesus8
    @100waarheidinjesus8 2 ปีที่แล้ว +2

    baie mooi Goed gedoen!!!

  • @noelenegoosen9688
    @noelenegoosen9688 2 ปีที่แล้ว +3

    HalleluYAH 🙌🏻🙌🏻

  • @esmeoosthuizen1911
    @esmeoosthuizen1911 2 ปีที่แล้ว +2

    Fantastiese boodskap. HalleluYah!!!!

  • @hwi5561
    @hwi5561 2 ปีที่แล้ว +1

    Amen, YHVH se koninkryk op aarde het geregtigdes nodig.

  • @HennieRudolph-ej6ib
    @HennieRudolph-ej6ib 5 หลายเดือนก่อน

    Baie goed verduidelik 29:02

  • @pietsmitsteynberg6441
    @pietsmitsteynberg6441 2 ปีที่แล้ว +3

    Lees Mat 12 Jesus is die sabbat

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses5197 2 ปีที่แล้ว +2

    PASTOOR FRIK U PREEK SO DIREK IN MY HART EN SIEL...BAIE DANKIE EK STUUR GRAAG VIR MY KONTAKTE...SELFS HINDO

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 2 ปีที่แล้ว +1

    Hallelujah.

  • @judithzimmermann1265
    @judithzimmermann1265 2 ปีที่แล้ว +1

    Yeshua amen

  • @elsabescharneck9064
    @elsabescharneck9064 2 ปีที่แล้ว +1

    Goeie naand geliefdes van die Allerhoogste Koning....wil graag net iets vra asb.
    Waneer n persoon heiligmaking streef of na streef, is daardie persoon dan sonder sondes?

    • @MenorahTabernakel
      @MenorahTabernakel  2 ปีที่แล้ว

      Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158.
      Groete
      Menorah Sosiale Media Dep

  • @lornaburger6237
    @lornaburger6237 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Frik! Mag jy baie krone ontvang wanneer jy voor ons Koning se troon staan omdat jy gehoorsaam en getrou is! Ek wonder net. Gebruik jy nie die 1953 vertaling nie? Want die verse wat jy lees is presies dieselfde in die 53 vertaling en verskil in die 83 vertaling. Die 53 vertaling is een van die beste Afrikaanse vertalings. Ek noem net. Baie sterkte vir jou pad van stryd teen die wat jou aanval omdat jy die waarheid verkondig🙏 Yeshua en ons Vader is lief vir jou! Lorna Burger

  • @francoisduminy1863
    @francoisduminy1863 10 หลายเดือนก่อน +1

    Ek verstaan nie dat daar n wegraping voor die verdrukking moet wees nie. Ek het al probeer verstaan maar wanneer ek n geheel studie daaroor doen dan wys dit dat die kerk moet deur die verdrukking gaan. Natuurlik gaan God die kerk verseel sodat niks haar sal oorkom nie. Volgens geheel studies kan daar ook nie n 2de kans vir niemand wees nie. Nie eens vir die jode nie. God het israel in bybel tye verwerp as n volk. Hul kan nou soos enige ander verlossing as enkelinge deur Jesus kry.

  • @michellemuller7832
    @michellemuller7832 11 หลายเดือนก่อน +1

    my familie het ook teenkanting teen my omrede ek nie meer die pagan feeste doen nie, hulle dink selfs ek is betrokke by 'n cult.
    dis so hartverskeurend. ek sal nie terugdraai na die wereld nie.

  • @elsakupfer4981
    @elsakupfer4981 2 ปีที่แล้ว +3

    Almal wat godvrugtig wil wandel sal vervolg word

  • @jeahanandmelaniestipp8250
    @jeahanandmelaniestipp8250 2 ปีที่แล้ว +1

    Shabbat Shalom 🙌🏼