Profetiese Geheimenisse in die MENORAH - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ก.ย. 2024
  • Profetiese Geheimenisse in die MENORAH
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    #MenorahTabernakel #FrikWeideman
    ***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
    Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
    * Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
    * Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
    * Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
    * Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
    1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
    2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
    (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
    3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
    4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
    5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
    Shalom
    Menorah Tabernakel

ความคิดเห็น • 48

  • @user-ey5yd3wz2x
    @user-ey5yd3wz2x 8 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie pastoor neem ons nog dieper

  • @danjoubert2787
    @danjoubert2787 ปีที่แล้ว +5

    Dankie vir hierdie boodskap. Ek is daarvan seker dat hierdie reeks 'n openbaring vir baie mense sal wees wat die wil van ons hemelse Vader sal wees.
    Hallelujah. 🙏🙏🙏🙏🙏

  • @tanyakotze6754
    @tanyakotze6754 ปีที่แล้ว +8

    Dankie Pastoor Frik dat U die waarheid praat en vir ons Vertel wat ons Moet hoor, Hallelujah 🙌🙌🙌

  • @hesterrezelman3511
    @hesterrezelman3511 ปีที่แล้ว +1

    Die, Woord, se dat alles aan ons geopenbaar sal word. Ek is dankbaar dat ek Menorah Tabernakel ontdek het en se dankie vir die nuwe kennis wat ek daagliks kry.

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir vanaand se leering dit was vir my baie kosbaar sal elke dag luister. wil meer lee

  • @betsieclaussen1680
    @betsieclaussen1680 9 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Pastoor vir die verduideliking

  • @attienagel8296
    @attienagel8296 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Pastoor YESHUA vul jou gees met waarheid en jy dra dit oor aan ons HALLELUYA

  • @christinemaass6512
    @christinemaass6512 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie Frik. Ons stuur hierdie boodskappe aan. Dit is so mooi verduidelik.

  • @danieleroux2833
    @danieleroux2833 ปีที่แล้ว +2

    Hallelu-YAH!
    Praise YHWH
    Dankie Pastoor vir die wonderlike/kragtige boodskap.

  • @HS-je7rj
    @HS-je7rj ปีที่แล้ว +1

    HalleluYaH

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses5197 ปีที่แล้ว +2

    SHALOM...ek kon nie wag om na hierdie boodskap te luister nie...ek kom ook agter dat ek maar min ken van GOD se Woord...ek voel so geestelik gestig nadat ek na die boodskap geluister het...baie dankie Pastoor Frik...

  • @anna-marie2818
    @anna-marie2818 ปีที่แล้ว +1

    Gaan beslis hierdie volg en aanstuur. Ek wil net getuig van die tasbare teenwoordigheid van Jesus, toe ek van my knieë opgestaan het na jou gebed, waarmee ek saamgestem het .

  • @lorrainemoodie5241
    @lorrainemoodie5241 ปีที่แล้ว +3

    AMEN!! Soveel waarheid. HalluYah!!!! Shalom.

  • @joeycoetzee6480
    @joeycoetzee6480 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Pastoor dat jy dit so mooi oopbreek. Sien uit om te volg. Ek deel dit graag. Hallelujah! God - Elohim seën u.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว +4

    Nog baie kennis kom kort nog.Voorsien my van al U wysheid Vader

  • @hannieoosthuizen9371
    @hannieoosthuizen9371 ปีที่แล้ว +2

    HALLELUJAH

  • @ronellevanzyl4232
    @ronellevanzyl4232 7 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die openbarings kennis.

  • @SPsalm24
    @SPsalm24 ปีที่แล้ว +1

    Awesomeness!!! Stef CT

  • @jesus_is_god670
    @jesus_is_god670 ปีที่แล้ว +1

    Baie goeie diens Pastoor, alle seën.

  • @lindaoosthuizen-ti6ve
    @lindaoosthuizen-ti6ve ปีที่แล้ว +1

    Dankie Pastoor. Jy leer ons werklik baie. Ek is werklik onkundig

  • @stefniehatzimichael209
    @stefniehatzimichael209 7 หลายเดือนก่อน

    Thank you Great message

  • @hannieoosthuizen9371
    @hannieoosthuizen9371 ปีที่แล้ว +1

    Dankie pastoor Frik Weideman vir die boodskap

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Pastoor Frik. So bly om by jul ingeskakel te wees. Ek glo alles wat jy nou openbaar in hierdie diens. Ons is beslis in die eindtyd. Groete Heidelberg

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว +2

    Amen.Baie mense ken nie meer die teken van n reenboog. Nog minder die verbond.

  • @kevinpickering9812
    @kevinpickering9812 ปีที่แล้ว

    Quality food, thank you Frik...

  • @annatjiejansenvanvuuren5534
    @annatjiejansenvanvuuren5534 ปีที่แล้ว +1

    Wonderlike boodskap. Baie dankie pastoor.

  • @JacquelineErasmus316
    @JacquelineErasmus316 ปีที่แล้ว +1

    Sjoe, baie diepte hier!!!!!

  • @garrydonian7588
    @garrydonian7588 ปีที่แล้ว +1

    Yashua, the order of Melchisedek, the King of Salem!! Hallelujah

  • @riajooste8108
    @riajooste8108 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir die preek... wonderlike woord

  • @edwarddippenaar1615
    @edwarddippenaar1615 ปีที่แล้ว +1

    Uit Hartbeespoort God dat die skulle van my oë sal afval sodat ek die Manora die Gees in my sal oop maak en verstaan van Genesis tot Openbaring,begin en die einde.God dat Edward altyt Veg die goeie Stryd met GELOOF HOOP EN LIEFDE en my Gees Roep uit Hallelujah. Geseënde dag vir almal in Jesus Liefde.

  • @SPsalm24
    @SPsalm24 ปีที่แล้ว +1

    I understand that Moses went to ask Elohim 3 times to explain how to make the menorah and the Lord told Moses to advise Bezalel to make the menorah. Bezalel had to forge it out of one piece of solid gold. The craftsman Bezalel was enlightened by Elohim on how to make the menorah. Bezalel means "in the shadow (protection) of G-d). Caleb was his great-grandfather! The Bible is soooo cool!!! Baruch HaShem 🙌 Stef CT

  • @garrydonian7588
    @garrydonian7588 ปีที่แล้ว +1

    Een in Ruwach, die Lewensbron!!

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว +1

    Amen.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว +1

    Halleluja.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว +1

    Baie waar.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว +2

    Prys Sy Naam.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 11 หลายเดือนก่อน

    Alles lê in die Heilige Gees.
    Al die kennis baat my niks sonder die Heilige Gees.

  • @kevinpickering9812
    @kevinpickering9812 ปีที่แล้ว

    Ouch... thanks...

  • @kevinpickering9812
    @kevinpickering9812 ปีที่แล้ว

    What the heart is full of, the tounge will speak, and now you going to Namakwaland...thank you for chastising me, guilty as charged....

  • @esmeoosthuizen1911
    @esmeoosthuizen1911 ปีที่แล้ว +1

    Kragtige boodskap inderdaad en broodnodig.

  • @kevinpickering9812
    @kevinpickering9812 ปีที่แล้ว

    Waar woorde...en ek is Engels...

  • @janvermeulenvermeulen5364
    @janvermeulenvermeulen5364 ปีที่แล้ว +3

    1 Johannes 5 vers 7. Daar is drie wat getuig in die Hemel, die Vader, die Woord en die Heilige Gees; en hierdie drie is een.

  • @hettiesnyman8275
    @hettiesnyman8275 7 หลายเดือนก่อน +1

    😅
    M

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว +1

    Pleit by Jesus vir hulle.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว +1

    Amen.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว +1

    Halleluja.