Soos altyd, weer eens 'n eensydige weergawe. Ek het nie een keer gehoor dat sy al met Palestyne gepraat het nie. Die geskiedenis het nie op 7 Oktober begin nie. Miskien moet Maroela media ook die ander kant van die konflik probeer verstaan. Natuurlik sal julle nie , want dis pas nie julle narratief nie.
Ek sal jou gesig graag wil sien Ronel. Verseker is jy ook n vloekende Colyn aanhanger. Dink jy moet n wrede mens wees om Ilse se weergawe te bevraagteken. Sies man
Ronel, jy is so welkom om my persoonlik te kontak. Ek sal graag vir jou wil vertel van die Palestyne wat in trane was op Oktober 8, maar dit nie in die publiek kan wys nie omdat hulle bang is. Die Palestyne is stil omdat hulle bang is vir wat Hamas aan hulle kan doen. Maar ek verwys jou graag nie die onderhoude wat ek gedoen het met Bassem Eid en Yahya Mahamid, beide Palestyne, in 'n reeks Israel Unfiltered. Hulle is albei Palestyne. Nee, die geskiedenis het nie op Oktober 7 begin nie. Interessant genoeg is daar 'n onderhoud daaroor ook. Die vraag is, is jy bereid om te luister?
Verseker weet jy nie wat jy sê nie Faantjie. Israel moes nog altyd deurloop onder die wereld. Maar dit moet seker so wees want Satan is los in die wereld. Gaan lees jou bybel.
Jy is so reg. Die geskiedenis het nie op Oktober 7 begin nie. Interessant dat jy die Britte noem...Dis immers hulle wat die naam Palestine vir die stuk grond gegee het. Voor dit? Wel... Nou hier is 'n ander interessante aanhaling van Zoheir Mohsen, 'n senior lid van die Palestian Liberation Organization (PLO). "The Palestinian people does not exist. The creation of a Palestinian state is only a means for continuing our struggle against the state of Israel for our Arab unity. In reality today there is no difference between Jordanians, Palestinians, Syrians and Lebanese. Only for political and tactical reasons do we speak today about the existence of a Palestinian people, since Arab national interests demand that we posit the existence of a distinct "Palestinian people" to oppose Zionism. For tactical reasons, Jordan, which is a sovereign state with defined borders, cannot raise claims to Haifa and Jaffa, while as a Palestinian, I can undoubtedly demand Haifa, Jaffa, Beer-Sheva, and Jerusalem. However, the moment we reclaim our right to all of Palestine, we will not wait even a minute to unite Palestine and Jordan." Mens wonder ook hoekom nie Egipte of Jordanie tussen 1948 en 1969 vir die Arabiere waaroor hulle toe geregeer het in Judea and Samaria of die sogenaamde Wesbank (wat eers in 1949 die naam gekry het) en in die Gasastrook 'n staat aangebied het nie. Mens wonder ook hoekom daardie einste Arabiere nie vir 'n staat gevra het nie.
Uitstekend
Lekker gesprek, dankie julle!
Dankie Jaco en Ilse - ontstellend uiteraard.
Baie interressante gespeel. Sjoe
Uitsteekend
Gesprek
Dankie Jaco
"En ja ek is nie objektief daaroor nie"
En waaroor nie? Oor Jerusalem wat die mooiste stad in die wereld is. Mens moet tog waak daarteen om ander verkeerd aan te haal.
Baie dankie vir die openbaring van wat Gamas gedoen het. Ons media was doodstil
Skokkend...
Soos altyd, weer eens 'n eensydige weergawe. Ek het nie een keer gehoor dat sy al met Palestyne gepraat het nie. Die geskiedenis het nie op 7 Oktober begin nie. Miskien moet Maroela media ook die ander kant van die konflik probeer verstaan. Natuurlik sal julle nie , want dis pas nie julle narratief nie.
O my liewe Ronel luister jy na Wynand en Colyn. Verseker dink ek so
Ek sal jou gesig graag wil sien Ronel. Verseker is jy ook n vloekende Colyn aanhanger. Dink jy moet n wrede mens wees om Ilse se weergawe te bevraagteken. Sies man
Ronel, jy is so welkom om my persoonlik te kontak. Ek sal graag vir jou wil vertel van die Palestyne wat in trane was op Oktober 8, maar dit nie in die publiek kan wys nie omdat hulle bang is. Die Palestyne is stil omdat hulle bang is vir wat Hamas aan hulle kan doen. Maar ek verwys jou graag nie die onderhoude wat ek gedoen het met Bassem Eid en Yahya Mahamid, beide Palestyne, in 'n reeks Israel Unfiltered. Hulle is albei Palestyne. Nee, die geskiedenis het nie op Oktober 7 begin nie. Interessant genoeg is daar 'n onderhoud daaroor ook. Die vraag is, is jy bereid om te luister?
Maroela media weet uit watter kraantjie die geld kom en watter een droog is.
Elf maande van trauma in Israel, 75 jaar van trauma vir die Palastyne. Moenie die geskiedenis by hoofstuk 13 begin lees nie - begin by hoofstuk 1
Lees die voorwoord ook - begin toe die britte na die ottoman tydperk die gebied met hul teenwoordigheid besmet het
Verseker weet jy nie wat jy sê nie Faantjie. Israel moes nog altyd deurloop onder die wereld. Maar dit moet seker so wees want Satan is los in die wereld. Gaan lees jou bybel.
Jy vra die onmoontlike van 'n groot groep van onse mense. Die eerste hoofstukke pas nie hulle storie nie.