Die Amptelike Verlowing (Megan Edwards & Ian Share). ft Reën

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 พ.ค. 2021
  • Na die verlowing wat op die strand plaasgevind het en die video daarvan opslae gemaak het op sosiale media met Megan se suster wat in beheer was van die videografie maar 'n paar keer geval het, het ons besluit om iets spesiaal vir Megan en Ian te doen, sommer in die bosveld. Dit was van vooraf baie spesiaal. Baie geluk, Megan & Ian!
    Gelukkige paartjie: Megan Edwards & Ian Share
    Venue: The Farm Inn, Pretoria (www.farminn.co.za/)
    Kunstenaar: Reën (selectmusiek.co.za/reen/)
    Liedjie: Vrystaat Vlaktes (selectmusiek.lnk.to/VrystaatV...)
    Videografie & Redigering : Danie Pretorius vir Blixem Productions (www.blixem.tv/)
    Fotografie: Gian Geyser ( / gian.geyser )
    Beplanning: Hendrik Spangenberg (selectmusiek.co.za , 'n Afdeling van Sony Music Entertainment (Pty) Ltd.)
    Dankie aan die hele span wat hierdie uit hulle harte moontlik gemaak het.

ความคิดเห็น •