NAweek | Pulane kuier in die Midlands Meander | Episode 5

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ก.ย. 2024
  • NAweek aanbieder Pulane Palmer besoek die Midlands Meander sowat drie ure van Johannesburg. Hier vind Pulane ‘n versameling roetes met akkommodasie en doendinge langs die pad, waar ons die stories agter die omgewing se interessante name gaan soek.
    Ons stop by Caversham Mill, Fort Nottingham en ook die Nottingham Road treinstasie. By Lions River stop ons by die Terbadore Coffee House vir ‘n koppie en ‘n vinnige geskiedenisles.
    NAweek wys elke Saterdagaand 19:00 op SABC3. Propvol doendinge vir jou naweke!

ความคิดเห็น •