NAweek | Ons gooi 'n food truck partytjie | Episode 13
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
- Food trucks is baie gewild deesdae, jy kan hul by groot byeenkomste en vakansiebestemmings vind. Maar vandag nooi ons ‘n paar van hierdie trokke om ons met hul lekkernye en disse te beindruk.
Leandie en Sean-Marco vind uit hoe ‘n food truck partytjie kan werk, sien hoe die versierings bymekaar gesit word en geniet ‘n ete saam vriende.
Vir meer oor NAweek, ons aanbieders en gaste - besoek gerus www.naweek.tv