Eerste erediens op 15 September 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2024
  • ’n Kind van die ewige Onveranderlike
    Teks: Eksodus 3: 1 - 22
    Teksvers: Eksodus 3: 14
    In vanoggend se preek fokus ons op die bekendste uitspraak of verwysing na God se naam. Tog weet ons deur die eeue, dat dit wat God hier aan Moses openbaar meer ’n karakter eienskap as ’n naam is. Die eienskap wat hier oor die Here geopenbaar word is standvastige onveranderlikheid vir altyd en ewig. En dit is vreemd vir ons wat in ’n wêreld leef wat voel of dinge konstant verander. Daarby hoor ons elke dag, dat ’n mens dinge in konteks moet sien. Kom ons vind vanoggend weer troos en hoop, in die ewige onveranderlike God en hemelse Vader.
    Sing:
    Psalm 139-1: 1, 3, 6
    Psalm 131-1: 1, 2
    Psalm 102-1: 1, 3, 11
    Skrifberyming 16-1: 1, 2, 6

ความคิดเห็น •