Wow dit is regtig inspiring jy is Amazing . Dillon jy maak my regtig goed voel oor myself ek was ook gebully op hours hoërskool maar ek nog nooit vir iemand vertel nie mense judge so vinnig ek is so bang die mense sit goed by wat nie eers gebeur het nie . Jy is so Amazing. 🤗🤗🤗
So trots om jou my vriend te noem!
Ons is lief vir jou Dillon ❤️
Wow dit is regtig inspiring jy is Amazing .
Dillon jy maak my regtig goed voel oor myself ek was ook gebully op hours hoërskool maar ek nog nooit vir iemand vertel nie mense judge so vinnig ek is so bang die mense sit goed by wat nie eers gebeur het nie .
Jy is so Amazing.
🤗🤗🤗
Ek is so jammer dat jy deur alles moes gaan. Jy is so sterk D 😢
Jy maak 'n verskil - dit is die belangrikste. Sterkte. Dillon!