Marizka Coetzer

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 ก.ย. 2024
  • Die voormalige Huisgenoot joernalis wat verlief geraak het op Le Roux Steyn - een van die veroordeelde Krugersdorp 'afspraak' moordenaars.
    Hierdie is haar storie en hoekom n verhaal nie altyd net wit en swart is nie - maar soms n baie groot grys area het waar normale dinge nie noodwendig sin maak nie.
    Vir die volle storie oor die Afspraakmoorde wat Marizka destyds oor berrig het besoek: www.showmax.com/ en kyk die Devilsdrop dokumentêr

ความคิดเห็น • 11