Tot siens, Theuns

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 พ.ย. 2021
  • 17 November - Theuns Jordaan sal voortleef deur sy musiek.
    So het van sy vriende in die bedryf vandag aan eNuus gesê.
    Die sanger is Woendagoggend in die ouderdom van 50 jaar oorlede.
    Dit nadat leukemie in September verlede jaar by hom gediagnoseer is en hy in Maart vanjaar 'n beenmurgoorplanting gehad het.
    Hy het ook chemoterapie gekry.
    Hy word oorleef deur sy ouers, Willie en Maryna, suster, Linda, en ’n susterskind, David.

ความคิดเห็น •