Glo dit sal wees, ek skiet tans VV 550 met 175gr Lapua Scenar in die 30-06. Sal jy se S365 is die moeite werd om te probeer vir lang afstand skiet. Of dink jy dalk is dit nie so consistent nie.
@@pieterolivier6057 daar is 2 issues met die somchem kruit. Batch variations is 1 probleem dit maak n massive verskil op wat jy gooi en watse spoed jy kry. 2 is temperature sensitivity. Om jouself die grys hare te spaar vir langafstand skiet bly by die VV dit maak n groot verskil vir lang afstand. Vir korter afstande tot 300 sou ek se dit maak nie teveel saak as jy op daai spoed node le nie
After step 5 once you have decided what you length must be (according to the target) you pretty much have the smallest group you rifle would shoot with that selected load, (or at least in theory) .The general result is that the group starts out around 1MOA and reduces to about 0.3-0.4 MOA and then you get a larger group as the bullet gets shorter back to the 1 MOA group. You then select a length in between the two smallest groups which gives you a tolerance for loading. Unfortunately I don't have a picture of how that rifle worked out. I recently dit it with my 6 dasher but my groups where al around 0.4MOA to 0.2MOA so even those pictures wont illustrate what it should looks like for a hunting rifle. I hope it helps.
Very interesting and informative as always. Keep up the good work ruan
Thank you! Appreciate the feedback!
Thank you so much for valuable information
Baie dankie, eks seker 1st om te wag vir stap 5, gaan def dit so probeer, sal jou laat weet hoe dit gaan. Dankie vir jou moeite, dit word ge-waardeer
Dankie Pieter! Ek hoop jou resultate is uit die boonste rakke!
Glo dit sal wees, ek skiet tans VV 550 met 175gr Lapua Scenar in die 30-06. Sal jy se S365 is die moeite werd om te probeer vir lang afstand skiet. Of dink jy dalk is dit nie so consistent nie.
@@pieterolivier6057 daar is 2 issues met die somchem kruit. Batch variations is 1 probleem dit maak n massive verskil op wat jy gooi en watse spoed jy kry. 2 is temperature sensitivity. Om jouself die grys hare te spaar vir langafstand skiet bly by die VV dit maak n groot verskil vir lang afstand. Vir korter afstande tot 300 sou ek se dit maak nie teveel saak as jy op daai spoed node le nie
Baie dankie, die raad help baie. Fantastiese channel
Yes Pella. Horiso as ek my seating toets gedoen het om te kyk waar die punt vassteek, werk mens van daar af onder toe?
Hi, yes van daar af gaan jy korter.
Baie waardevolle reeks gewees om te kyk. Klomp tips gevat.
Dankie Louis! Bly jy het dit geniet!
After Step 5, did you verify your selected loads? Can you share the final verification groups ?
Are the groups consistent?
After step 5 once you have decided what you length must be (according to the target) you pretty much have the smallest group you rifle would shoot with that selected load, (or at least in theory) .The general result is that the group starts out around 1MOA and reduces to about 0.3-0.4 MOA and then you get a larger group as the bullet gets shorter back to the 1 MOA group. You then select a length in between the two smallest groups which gives you a tolerance for loading. Unfortunately I don't have a picture of how that rifle worked out. I recently dit it with my 6 dasher but my groups where al around 0.4MOA to 0.2MOA so even those pictures wont illustrate what it should looks like for a hunting rifle.
I hope it helps.