Dot saam....my Lama is amper klaar

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 5

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 6 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, Ek hou daarvan om na jou te luister terwyl jy dot, Ek dot na 50x40cm vir n event. Geniet jou Lama baie❤❤❤

  • @RiaO5
    @RiaO5 6 หลายเดือนก่อน

    Lekker geluister en so nou en dan geloer. Ek was besig met 'n piepklein counted kruissteek wat my suster vir my gegee het, net 4 kleure gare. Glo dit as julle wil, ek maak nog steeds foute, maar wie gaan dit sien?!

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  6 หลายเดือนก่อน

      Glo my net jy gaan weet van die foute😉. Niemand sal dit sien nie. Ek was nog nie braaf genoeg om 'n counted te doen nie.

  • @some.craftz
    @some.craftz 6 หลายเดือนก่อน

    Oe maar die lama is oulik! Dankie dat jy die sieke geselskap gehou het op die Saterdagaand terwyl die res van die huishouding rond loop. Ek soek 'n sneak peak as daai prente van Minette af kom! 😂 RE: die mini's... Ek het begin investigate hoe om pixel art te doen, want ek dink dit sal die beste styl wees vir minis. As ek dit uitgefigure het sal ek met Minette konfedereer oor hoe doenbaar die minis is 😉 Ek is game vir 'n event!

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  6 หลายเดือนก่อน +1

      Ai ek hoop jy voel gou beter en dat jy nie te ernstig siek is nie🤗. Oooh ek het geweet jy sal vir ons 'n plan kan maak met die minis😉. Ek sal definitief eerste vir jou wys as ek dit het. Kan eintlik nie wag nie.