Hi My oom ek jou hier in Kathu gesien by die Checkers en jy los ons pragtige dorp uit, aai dis seker die mooiste dorp van hulle almal. mention ons in een van jou stories asb
Wat 'n pragtige video!! Baie van die landskap herinner my aan my kinderjare toe ek op 'n Karakulplaas in destydse Suidwes grootgeword het. Daardie wingerde met die druiwetrosse het ons natuurlik op 'n kleiner skaal gehad en snags in die somer het ons kinders op veldbeddens onder daardie druiwetrosse geslaap.!!!❤😅!
Daai ou Cruiser.....ek het petrolmodelle op plase gesien stof vergaar, net omdat die silinderkop gekraak het. Maklik om reg te maak: daardie 3.8l of 4.1l Husky-enjin was gewoon GM kompleet met driespoed-handratkaste. My Oom het een gehad; baie gaan vis trek op die lang strand by Struisbaai. Hulle onderdele dalk nog in die handel beskikbaar.
Ai... my hart trek met n punt.....
Hi My oom ek jou hier in Kathu gesien by die Checkers en jy los ons pragtige dorp uit, aai dis seker die mooiste dorp van hulle almal. mention ons in een van jou stories asb
Ag sorry man, sal volgende keer😉
Wat 'n pragtige video!! Baie van die landskap herinner my aan my kinderjare toe ek op 'n Karakulplaas in destydse Suidwes grootgeword het. Daardie wingerde met die druiwetrosse het ons natuurlik op 'n kleiner skaal gehad en snags in die somer het ons kinders op veldbeddens onder daardie druiwetrosse geslaap.!!!❤😅!
Daai ou Cruiser.....ek het petrolmodelle op plase gesien stof vergaar, net omdat die silinderkop gekraak het. Maklik om reg te maak: daardie 3.8l of 4.1l Husky-enjin was gewoon GM kompleet met driespoed-handratkaste. My Oom het een gehad; baie gaan vis trek op die lang strand by Struisbaai. Hulle onderdele dalk nog in die handel beskikbaar.
So lekker!
Hierdie reeks gaan epic wees
Kan nie wag vir die volgende een nie....