Hondeklipbaai

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 เม.ย. 2024

ความคิดเห็น • 9

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 หลายเดือนก่อน +2

    Steve mooi wereld nice episode dankie vir deel

  • @pierrejoubert7947
    @pierrejoubert7947 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie vir die mooi video Steve. Ek kan sien jy het baie moeite gedoen om die storie van Hondeklipbaai aan ons te vertel.
    Dit het sommer weer ou herinneringe oopgekrap. Ek en vroulief was in September van 2007 daar en die pers, wit en geel blomme het oral rondgestaan. Daar was ook baie meer lewe gewees op die strand. Van vriendelike siele, meeue en selfs 'n klompie ganse. Maar niks bly mos dieselfde nie en dit is verstommend hoe dit daar verander het. Selfs die twee skeepswrakke het in die tyd moed opgegee....

  • @Bushtravellers
    @Bushtravellers หลายเดือนก่อน +2

    Welkom terug Steve. Weer n lekker movie. 😊

  • @humanmeyer6982
    @humanmeyer6982 หลายเดือนก่อน +2

    Dis nou wat ek in my kantoor op n Woensdag oggend nodig het...

  • @troopyinafrica
    @troopyinafrica หลายเดือนก่อน +2

    love the "sun trying to drown itself" 😆

  • @leonpotgieter4701
    @leonpotgieter4701 หลายเดือนก่อน +2

    Die hond se naam moes seker Wagter gewees het 😂
    Baie nice Dankie

  • @thegreatoutdoors921
    @thegreatoutdoors921 หลายเดือนก่อน +2

    Lekker om na te kyk Steve! Knap gedaan.

  • @chrisels7418
    @chrisels7418 หลายเดือนก่อน

    Ek sou sé op dai boot,,brandewyn het nie n anker nie😂😂😂