I’m dutch and listen to this song, sounds great only understand half though Ik ben Nederlands en luister naar dit lied! Klinkt goed ook al versta ik maar de helft.
Ek is koud So dalk kort ek 'n bietjie meer van jou my siel is sag En hierdie lewe is net net te hard ek sukkel om te praat Maar darem is jy daar jy is my stem maar nou is jy stil So staan op skree hard as jy die pad na vryheid soek volg net jou hart Skree sag spring en dans nog 'n keer raas nog 'n keer, ons ons wys hulle weer en weer 'n keer wa wa wat in ons steek Keer op keer sal ons probeer Jy probeer my kalmeer maar ek luister nie As jy voel jy moet skree moenie fluister nie Die wêreld breek jou maar ek sal nooit So in die donker soek ek soms lig en ander kere maak die lig my skrik In elke situasies en jy my medikasie en dis tyd vir nog 'n voorskrif Ek kort 'n breek 'n vakansie of rus Maar ek dink jy sal doen want ons voel soos Desember So hier gat ons weer terug op op uit die bed en in verkeer Ek is mal in my kop maar dis ok wa want jy is ook ek sukkel om te praat Maar darem is jy daar jy is my stem maar nou is jy stil So staan op skree hard as jy die pad na vryheid soek volg net jou hart Skree sag spring en dans nog 'n keer raas nog 'n keer, ons ons wys hulle weer en weer 'n keer wa wa wat in ons steek Keer op keer sal ons probeer Jy probeer my kalmeer maar ek luister nie As jy voel jy moet skree moenie fluister nie Die wêreld breek jou maar ek sal nooit So in die donker soek ek soms lig en ander kere maak die lig my skrik In elke situasies en jy my medikasie en dis tyd vir nog 'n voorskrif Ek kort 'n breek 'n vakansie of rus Maar ek dink jy sal doen want ons voel soos Desember
Hierdie liedjie en My vriend koos het my geïnspireer om iets meer met my seer te doen as net myself af te breek . Ek weet dit gaan seker nie n verskil maak nie maar dit het vir my gevoel asof ek hierdie moet doen . Hier is n klein gedeelte wat ek nounet geskryf het oor ek omgekrap was . Ek droom eendag om vir Jan Bloukaas te ontmoet en my werk vir hom te wys Dis n fokop . Ek se dit hard op .Ek probeer voel of is daar nog n hardklop,Want ek word groot .Maar ek voel dood. Jy sien my net tevrede met n lewe soos die .Maar daars dinge wat pla en nie net in die verlede nie. Dis n fokop van n hede die . Ek wens net dat jy vir eens sal verstaan . Dit was nie vir my n keuse nie maar ek moes jou laat gaan. Ek vra net dat jy eendag sal kan verstaan ek hoop nie ons altwee het te seer lat ons nie verder an kan gaan want eks nogsteeds lief vir jou my lyf al is ek lank nie meer jou wyf al het jy my partykeer te verkeerd op gevryf . Dit maak seer om al die woorde weer te se . Ons kyk hoe lank dit vat tot die stof net weer gan le .
great stuff man.. Het gedink "Ek hou van kaas, bra" was net n one hit wonder besigheid, maar moet se die shit kom an lol. Afrikaans met n beat!! MAAK NOG!
jan ek sing die song elke dag vir almal die een en lewe ook dis pragtig mnr ek dink ons moet die song sing by n live show ek is swart en ek ken elke word by word laat weeet my
Jis Dis n flippen cool liedjie Julle sing altyd so lekker liedjie maaR party keer moet mens liedjies soos dit skryf ook Ek love dit Is nogal n diep liedjie as mens mooi na die woorde luister Kan julle my dalk se waar ek die liedjie kan download want ek kry dit nerens nie Dankie vir n goeie liedjie Julle goed is tops!
Ekt gesien jyt n nuwe single. Ekt n dank single verwag wat vol kaas en memes is. Nou is ek teleurgesteld want implaas van memes maak jy nou actually goeie musiek :( #hartseer #embracediekaasmemes
Hou van jou songs JanBlouKaas ek het gehoor jy het by Hoeskool Overvaal n konsert en my Nefie is in Hoerskool Overvaal hy was ook by die konsert sy naam is William Jackson
Die is die beste song ek love die song jy is n champ
I’m dutch and listen to this song, sounds great only understand half though
Ik ben Nederlands en luister naar dit lied! Klinkt goed ook al versta ik maar de helft.
Toemaar , ek hou daarvan om Nedelands te lees en luister. verstaan noggals baie , net soms weet ek nie wat aan gaan nie .... Groete uit Suid Afrika .
Maak n geraas my OU !!! Jy Kook in Afrikaans !!!! Ek hou van JAN BLOUKAAS !!!!
Selfde huur bra
uituindelik, nou is daar afrikaanse musiek wat soos KYGO klink lekker chilled vibes!!!!
I love dis song 😃😘
Mooi man jan bloukaas ek is maal ooor die song ek luister die seker 100 keer n dag wat n amazing weer mooi man
Die is n baie mooi liedjie. Kry hoendervleis elke keer as ek hom luister😍😋
Love elke liewe liedjie. Die is mooi!
Awe ou die gig by Merensky was baie lekker. Baie dankie💙💙
Love love , Hou aan moet nooit op hou nie ..Jou musiek is awesome 👌👌👌💪💪💪💪
Jou musiek is great
Ek is lief vir hierde song dankie baie
Groot fan van jou liedjie Jan Bloukaas veraal die liedjie Desember
My heel gunsteling liedtjie van jou....Maak meer sulke songs...Xxx👌😍
Hi
Lekker Jean, trots op jou. Befokte mooi woorde. Trane en so. Liefijou ❤️
Jaco Snyman ek gaan die judge sê en doe Here sien jou pel
Ek is 'n bietjie gesuip, en my naam is jean. En toe ek die song kies het ek vir n split sekonde gedink jy praat met my.
So dankie my maat🤣🤣
Love die song. Epic verby
Dit is letterlik die beste afrikaanse song. Well done dude. Mooi meisie btw
Ek lovveeeee die song☝🏼
Ek hou van jou songs Janbloukaas
Awe lekker music
AWEH hou aan...Die wereld se gat...Wees jy kalm my ou en hou aan sing...
Буры рулят!
That was legitness XD Like as jy vang
Goie Liekie dis my en my crush Se lieke
As ons skool toe ry in die oggend is dit al wat ons luister #LOVE DIE SONG !!!
❤❤❤
awe ou awesome song, gaan groot my maat . 🎶wes suid oos okasie rap crew !!
Love this song.
My en my lovie se liedjie😍
Ek hou van die liedjie! Baie mooi!
My vriend geen slegte Comment nie hou aan dit is befok love it :D Perfect!!!
Love dit so mooi jan ek is n groot van
Dis my favorite
Jan jy sluld my on luister die liedjie 10000 keer op vrydag aade
im a white native english speaking south african but cant speak or understand afrikaans sadly , still love this song
There are no native white South Africans.
Ek is koud
So dalk kort ek 'n bietjie meer van jou my siel is sag
En hierdie lewe is net net te hard ek sukkel om te praat
Maar darem is jy daar jy is my stem maar nou is jy stil
So staan op skree hard as jy die pad na vryheid soek volg net jou hart
Skree sag spring en dans nog 'n keer raas nog 'n keer, ons ons wys hulle weer en weer 'n keer wa wa wat in ons steek
Keer op keer sal ons probeer
Jy probeer my kalmeer maar ek luister nie
As jy voel jy moet skree moenie fluister nie
Die wêreld breek jou maar ek sal nooit
So in die donker soek ek soms lig en ander kere maak die lig my skrik
In elke situasies en jy my medikasie en dis tyd vir nog 'n voorskrif
Ek kort 'n breek 'n vakansie of rus
Maar ek dink jy sal doen want ons voel soos Desember
So hier gat ons weer terug op op uit die bed en in verkeer
Ek is mal in my kop maar dis ok wa want jy is ook ek sukkel om te praat
Maar darem is jy daar jy is my stem maar nou is jy stil
So staan op skree hard as jy die pad na vryheid soek volg net jou hart
Skree sag spring en dans nog 'n keer raas nog 'n keer, ons ons wys hulle weer en weer 'n keer wa wa wat in ons steek
Keer op keer sal ons probeer
Jy probeer my kalmeer maar ek luister nie
As jy voel jy moet skree moenie fluister nie
Die wêreld breek jou maar ek sal nooit
So in die donker soek ek soms lig en ander kere maak die lig my skrik
In elke situasies en jy my medikasie en dis tyd vir nog 'n voorskrif
Ek kort 'n breek 'n vakansie of rus
Maar ek dink jy sal doen want ons voel soos Desember
Mooi
1ste goeie afrikaanse EDM song. Well done!
th-cam.com/video/CxAIwxBvn8Q/w-d-xo.html
Ek hou van die lietjie soos deesember en soos liefde en soos dit 😘😘😘😘😘
Wow! Love dié! ❤
Yess bra!!!!!!! Jys op die regte pad great stuff
Love die song !!!!!
Nice one op die een🙌
Liedjie is tops🎵🎵
Kan nie wag vir die res wat nog moet kom nie
Jou musiek is tops. Jean
Stunning song 🙌🏻👌🏻😎
Mil
Legit AF
Nie gedink ek gaan dit sê nie, maar dit is gladnie sleg nie. Maak meer van die styl. Ons is nou oor kaas. Ek love die styl
Uitstekend!! Love die music video
>>>2022>>>
Awesome song hetvsommer trane in my oe gesit jys super cool en jou musiek ook mooiste song ooit
yes❤
Wow! Die song is befok ou. Hou soo aan. Hoop om jou eendag gou live in PE te sien.
Baie nice meneer!!!!!
Ek like jou songs baie as huiswerk moet doen dan luister ek jou songs
Ek weni ek hou nog steeds van kaas bra
Awesome songs.i love it
Cool song⚡️⚡️⚡️👏👏
Jes ek hou van jou jou songs is cool
Jan jou beste song maar meer soos die!
Nice one Bru. On permanent meds now.
Love die tune.
Hierdie liedjie en My vriend koos het my geïnspireer om iets meer met my seer te doen as net myself af te breek . Ek weet dit gaan seker nie n verskil maak nie maar dit het vir my gevoel asof ek hierdie moet doen . Hier is n klein gedeelte wat ek nounet geskryf het oor ek omgekrap was . Ek droom eendag om vir Jan Bloukaas te ontmoet en my werk vir hom te wys
Dis n fokop . Ek se dit hard op .Ek probeer voel of is daar nog n hardklop,Want ek word groot .Maar ek voel dood. Jy sien my net tevrede met n lewe soos die .Maar daars dinge wat pla en nie net in die verlede nie. Dis n fokop van n hede die . Ek wens net dat jy vir eens sal verstaan . Dit was nie vir my n keuse nie maar ek moes jou laat gaan. Ek vra net dat jy eendag sal kan verstaan ek hoop nie ons altwee het te seer lat ons nie verder an kan gaan want eks nogsteeds lief vir jou my lyf al is ek lank nie meer jou wyf al het jy my partykeer te verkeerd op gevryf . Dit maak seer om al die woorde weer te se . Ons kyk hoe lank dit vat tot die stof net weer gan le .
Respek my vriend, goeie werk volg jou drome sweety nie opgee nie
Moenie op gee nie wees sterk my chomma
@@willemvanniekerk9813 wtf
@@willemvanniekerk9813 Ja ek chill net en jy?
@@willemvanniekerk9813 oh ok no problem, lekker kuier met jou pellie
Aweeeeeeee Marine🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Jy is amazing ♥️♥️♥️♥️♥️❤️♥️❤️❤️👏👏👏👏🐵🐵🥰🥰🥰
Love die song
WOW. Heeltemal iets nuuts en ek hou daarvan. FUNKY!!!
Ek luister die song KLIPHARD in my kar!
Suid Afrika het sy eie Avicii met n Snotkop twist
Gemors
😍😍
Whats beautiful song. 😘😘
Mooi my
Lekka lied Bloukaas, wanner kom daar n CD uit
great stuff man.. Het gedink "Ek hou van kaas, bra" was net n one hit wonder besigheid, maar moet se die shit kom an lol. Afrikaans met n beat!! MAAK NOG!
Oooooooohhhhoooooo befok bra !!!!!!!
Ek kort n breek, n regte geel kaas breek !!!!!
Kan ek jou nommer kry
Wat ‘n vinnige voordrag op musiek
Going back waar
Love it!!!!!!
😀😀😀😀mooi
Leker man
2023 en nogsteeds...
lekker tuneeeeee
Love the song
awesome 🎉 liedjie!! Deesdae is daar net wannabe sangers
👍like as jy saam stem
jan ek sing die song elke dag vir almal die een en lewe ook dis pragtig mnr ek dink ons moet die song sing by n live show ek is swart en ek ken elke word by word laat weeet my
Poetry 👍
😊
En die grootste "Doos wees " award gaan na die dislikers toe..
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
Hierdie ou kort n fokken "Jaggie"
Awesome
amazing liedjie!!!!!
Can you
marine moffat maak die song like dit kwaai
Love julle music video. Shit om memmories op te bou
1m plus mense dink anders. Die res van 900k views was ek 😂😂
Jis Dis n flippen cool liedjie
Julle sing altyd so lekker liedjie maaR party keer moet mens liedjies soos dit skryf ook
Ek love dit
Is nogal n diep liedjie as mens mooi na die woorde luister
Kan julle my dalk se waar ek die liedjie kan download want ek kry dit nerens nie
Dankie vir n goeie liedjie
Julle goed is tops!
Ekt gesien jyt n nuwe single. Ekt n dank single verwag wat vol kaas en memes is. Nou is ek teleurgesteld want implaas van memes maak jy nou actually goeie musiek :( #hartseer #embracediekaasmemes
😂 😂 😂
brah! Die song an verby!!!!
Verby kak?
Marineeeeeee
love joυ ѕong ĸaaѕ вra
Weet enige iemand by watter bar die eerste scene is?
Maak meer sulke musiek asseblief
Legit
Ons gaan hier bly
We are you from
I am van Holland
Dit nummer is top
☆☆☆Ek het jou by Grizzlies gehoor met die ene 😜☆☆☆
eks nie jonk nie mar die lat my terug dink an die dae van tiener wees .niks warrys of plugte nie jy slaan raak hier
Hou van jou songs JanBlouKaas ek het gehoor jy het by Hoeskool Overvaal n konsert en my Nefie is in Hoerskool Overvaal hy was ook by die konsert sy naam is William Jackson