Jy het iets wakker gemaak in Baie mense, jy het Al's verloor en nogsteets so sterk geglo, hoe kan ons wat nog Al's het nie ook die geloof he wat jy gehad het nie,
Ek weet jy sal nie plekke wil ruil met enige iemand van ons op die oomblik nie want jy is by jou Skepper .... PERFEK en sonder pyn. Die vyand en sy minions mag dalk vandag juig omdat jou stem stil is maar die skade wat jy in sy grondgebied gemaak het STAAN VIR EWIG. Die hel juig omdat jy stil is, die Hemel juig omdat jy daar is. Rus in vrede ......
Dankie jan bloukaas vir Al jou awesome mesiek my maat ek Sal Elke dag by die plaas dam gaan staan en sing vir jou ons gaan jou mis en jy moet nou lekker gaan rus boetta❤
Baie dankie Jan Bloukaas (Jean du Plssis) vir hierdie besondere musiek vir oulaas, jou laaste album. Ek het nou na al hierdie snitte geluister. Pragtig verby. Jy het die beste vir laaste gelos. Rus sag ons gaan jou BAIE mis 😢😢😢 x x.
Suid-Afrika ROU oor jou Jan Bloukaas.. Rus In Vrede tot ons WEER ontmoet in ons Hemelse Kanaan my maat!! Ek & my kleinseun sal altyd SWEEF as ons SWEEF van jou op REPEAT luister!!!! 💔💔😭😭
Sjoe hierdie tannie staan verstom oor dapperheid en jou liefde vir ons Vader. Nou is jou stem stil en ek mis jou"Hello my katte". Mag jy in vrede rus kind. My innige simpatie aan jou geliefdes, spesiaal,jou ouers. Ek applous hulle vir hulle moedigheid en dat hulle so ñ fantastiese mens grootgemaak het.
Riv Legend ❤. Ek was nog altyd n Fan. My favorite song was My vriend koos. Ek sal jou Altyd onthou Jean. Dankie vir die amazing musiek . Rus sag pella😢
Ekt jou videos dop gehou die jaar op TT, dit was hartseer om te hoor van jou afsterwe ek was nooit n kat nie maar 3 dae terug het jou musiek iets in my wakker gemaak
Ek het jou nie geken nie, ek het nie geweet van jou siekte tot laas week nie. Maar my hart is baie seer. Tog is ek so bly want ek deel in jou blydskap afwagting dat hierdie stukkende lewe net die begin is, die lewe aan Jesus se voete is soveel beter as wat enige van ons aan hierdie kant ooit kan droom! As jy hierdie lees en jy het nog nie jou hart vir Jesus gegee nie, doen dit nou! Die swaarkry van hierdie lewe, net soos vir Jean, kan nie die vrede wat daar in Jesus is wegneem nie! 'En as Ek gegaan en vir julle plek voorberei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. ... Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. ' Johannes 14:3,6
Ek het ongelukkig nie n plaasdam nie, maar jy het in gees saam my en my laaitie by die swembad en groen gras gechill.. Jou ware talent is ongelooflik mooi..
Rus in Vrede Jan😢 Ons sal jou baie mis my vriend. Die gooie ding is dat jy nou is waar jy veilug voel by ons fader✊ God sal mooi na jou kyk maat. Ons moenie hartseer wees nie ons moet dit vier, dis hoe hy dit sou wou he❤
aii jean. my hart breek. jyt solank geveg om seker te maak jy baklei elke liewe dag sodat ons n laaste album kon hoor. Rus sag en in vrede JAN BLOUKAAS JYS FOREVER DIE GROOT KAT LEGEND!!!!!
My bra, jy het so baie mense lewens aangeraak met jou musiek en met jou amazing boodskappe, positiewe uitkyk op die lewe en jou liefde vir God, Rus in vrede ou maat
1 Timoteus 4:12 DB Moenie dat mense op jou neersien omdat jy so jonk is nie. Neem liewer die leiding onder hulle en wys vir hulle hoe ’n Christen moet praat en wat ’n Christen moet doen. Ja, wys vir hulle hoe ’n Christen moet liefhê en op God en Christus moet vertrou, en hoe skoon ’n Christen se lewe moet wees. Jy het hierdie woorde geleef Jean. Rus sag by ons Vader.
jou yster weet jy is nou veilig love die album jy help my om baie dinge in 'n ander perspective sien vanaf my broer se dinge jy het geveg en nu is dit tyd om te rus en mag die here saam jou family en friende wees R.I.P
Jan nou is jy saam Koos! Ons sal nooit ophou van jou praat nie! Jyt soveel siele na God gedraai jy gaan nie al jou edelstene kan pas nie! Rus sag nou sing jy saam die engele!
Sag hart, blou soos 'n Maandag Kaalvoet soos 'n Sondag, as sy vir my lag Sy sê, "Een dag, dan is God weer aan ons kant Steek net uit jou a hand, skat, dan hou ons net vas" As ek nou moes dood gaan, vat my na die oorkant Sal jy met my lag, oor dit wat was, vir oulaas? Vat my na die plaasdam, lê my by die groen gras Sal jy met my lag, oor dit wat was, vir oulaas? ------- Soft heart, blue like a Monday Barefoot like a Sunday, when she laughs my way She says, "One day, God will stand by us again Just reach out your hand, love, and we’ll hold on then." If I were to die now, take me to the other side Will you laugh with me, for one last time, at what’s gone by? Take me to the farm dam, lay me by the green grass Will you laugh with me, for one last time, at what’s gone by? Rus in vrede, Jean...🫶🏻
Jy is n awsome jy mag dalk weg wees en ver wees maar jy bly in ons harte skyn helder noudat jy in die sterre is ❤❤❤❤❤❤❤❤moenie vrees nie god is met jou
So hartseer terwyl ek na die song luister,maar jy leef jou beste lewe,en God Kan,God het n plan met ons almal wat in hom glo,hierdie is nie die einde nie,jy is n legend jy maak goeie musiek en jy maak n verskil in die mense wie jy in aanraaking kom
Well done bra jammer daat jy deur dit moet gaan maar jys n legend en hoop jy kry elke geluk wat na jou kant toe kom en moenie opgee nie met die Here is niks onmoontlik nie
Jy het iets wakker gemaak in Baie mense, jy het Al's verloor en nogsteets so sterk geglo, hoe kan ons wat nog Al's het nie ook die geloof he wat jy gehad het nie,
Ek weet jy sal nie plekke wil ruil met enige iemand van ons op die oomblik nie want jy is by jou Skepper .... PERFEK en sonder pyn. Die vyand en sy minions mag dalk vandag juig omdat jou stem stil is maar die skade wat jy in sy grondgebied gemaak het STAAN VIR EWIG. Die hel juig omdat jy stil is, die Hemel juig omdat jy daar is. Rus in vrede ......
Dankie jan bloukaas vir Al jou awesome mesiek my maat ek Sal Elke dag by die plaas dam gaan staan en sing vir jou ons gaan jou mis en jy moet nou lekker gaan rus boetta❤
Dis mooi woorde die❤
Baie dankie Jan Bloukaas (Jean du Plssis) vir hierdie besondere musiek vir oulaas, jou laaste album. Ek het nou na al hierdie snitte geluister. Pragtig verby. Jy het die beste vir laaste gelos. Rus sag ons gaan jou BAIE mis 😢😢😢 x x.
Pragtige woorde RIV Jean❤
Suid-Afrika ROU oor jou Jan Bloukaas.. Rus In Vrede tot ons WEER ontmoet in ons Hemelse Kanaan my maat!! Ek & my kleinseun sal altyd SWEEF as ons SWEEF van jou op REPEAT luister!!!! 💔💔😭😭
Sjoe hierdie tannie staan verstom oor dapperheid en jou liefde vir ons Vader. Nou is jou stem stil en ek mis jou"Hello my katte". Mag jy in vrede rus kind. My innige simpatie aan jou geliefdes, spesiaal,jou ouers. Ek applous hulle vir hulle moedigheid en dat hulle so ñ fantastiese mens grootgemaak het.
DIE SONG, DIE SONG, DIE SONG..... EISH...so mooi brief aan jou pragtige moeder. IS absolutely BREATHTAKING, ek kan jou seer voel in die song.
Mooiste hartseerste lied ooit!
Riv Legend ❤. Ek was nog altyd n Fan. My favorite song was My vriend koos. Ek sal jou Altyd onthou Jean. Dankie vir die amazing musiek . Rus sag pella😢
Ekt jou videos dop gehou die jaar op TT, dit was hartseer om te hoor van jou afsterwe ek was nooit n kat nie maar 3 dae terug het jou musiek iets in my wakker gemaak
Jy was gereed, ons was nie. Rus in Vrede
Rus sag jan bloukaas ek glo jy het jou poorte hemel toe gevind en in jesus se arms in gehardloop sonder pain en leiding 🥺❤️
Hierdie liedjie is reeds 'n tydlose epic ❤😢👏
Ek het jou nie geken nie, ek het nie geweet van jou siekte tot laas week nie. Maar my hart is baie seer. Tog is ek so bly want ek deel in jou blydskap afwagting dat hierdie stukkende lewe net die begin is, die lewe aan Jesus se voete is soveel beter as wat enige van ons aan hierdie kant ooit kan droom!
As jy hierdie lees en jy het nog nie jou hart vir Jesus gegee nie, doen dit nou! Die swaarkry van hierdie lewe, net soos vir Jean, kan nie die vrede wat daar in Jesus is wegneem nie!
'En as Ek gegaan en vir julle plek voorberei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. ... Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. '
Johannes 14:3,6
Ek het ongelukkig nie n plaasdam nie, maar jy het in gees saam my en my laaitie by die swembad en groen gras gechill.. Jou ware talent is ongelooflik mooi..
Repeat hom vanaand. Op jou 🍻
Rus sag my kat. Totsiens vir nou... Legend😢😢😢
Ek moet se dis die mooiste song wat ek in n lang tyd gehoor het rus in vrede jan bloukaas jy sal altyd ondou word 😢😭😭😭😭😭😭😭
Ag my hart - so gepas ou Jan. Wat 'n album - God Kan.
Ai Jean, jou emosies is Goddelik tasbaar. Ek bid vir jou, jou legend.
Jan Bloukaas na jou program vanaand het jou geloof my werklik tot Ander insig te gebring
Rus in Vrede Jan😢
Ons sal jou baie mis my vriend.
Die gooie ding is dat jy nou is waar jy veilug voel by ons fader✊
God sal mooi na jou kyk maat.
Ons moenie hartseer wees nie ons moet dit vier, dis hoe hy dit sou wou he❤
R.I.V Jean!❤ Jy was n yster😢🙏wat n inspirasie !!!
My gunsteling❤well done met een epic album🎉Alles is moontlik met GOD❤dankie vir al die beautiful songs xx
aii jean. my hart breek. jyt solank geveg om seker te maak jy baklei elke liewe dag sodat ons n laaste album kon hoor. Rus sag en in vrede JAN BLOUKAAS JYS FOREVER DIE GROOT KAT LEGEND!!!!!
Wel gedaan en dankie dat jy nie moed op gee nie en dat jy aan hou God se woord versprei 🤗 GOD gebruik jou groot vir sy koninkryk
JESUS LIEFDE
Jy het soveel harte geraak en was so 'n wonderlike voorbeeld vir jongmense. RIV vir oulaas😢
My bra, jy het so baie mense lewens aangeraak met jou musiek en met jou amazing boodskappe, positiewe uitkyk op die lewe en jou liefde vir God, Rus in vrede ou maat
My hart kan nie😭😭 RIV mooiste hartsmens! Jy het diep spore getrap in mense se harte!❤
1 Timoteus 4:12 DB
Moenie dat mense op jou neersien omdat jy so jonk is nie. Neem liewer die leiding onder hulle en wys vir hulle hoe ’n Christen moet praat en wat ’n Christen moet doen. Ja, wys vir hulle hoe ’n Christen moet liefhê en op God en Christus moet vertrou, en hoe skoon ’n Christen se lewe moet wees.
Jy het hierdie woorde geleef Jean. Rus sag by ons Vader.
Jy nou baie beter af as ons klomp hier op aarde ❤
Vokken mooi. Regtig. Regtig. Mooi
Jy los n groot leemte op Aarde en ons harte is stukkend. Dankie vir die amazing songs ❤
❤ Rus sag Jan blou kaas. Jy is nou by ons Hemelse Vader waar daar geen meer pyn en hartseer is nie.
jou yster weet jy is nou veilig
love die album jy help my om baie dinge in 'n ander perspective sien vanaf my broer se dinge
jy het geveg en nu is dit tyd om te rus
en mag die here saam jou family en friende wees
R.I.P
1:47
Jan nou is jy saam Koos! Ons sal nooit ophou van jou praat nie! Jyt soveel siele na God gedraai jy gaan nie al jou edelstene kan pas nie! Rus sag nou sing jy saam die engele!
Dit is absoluut beautiful, die trane rol soos ek luister. God seën my kind. Baie geluk!🎉
Rus sag Jan Bloukaas😇ons gaan jou virseker mis dankie vir die laaste albums🙏😇
Vir oulaas lag ons samet jou.🥺😔🥲 🕯 🐈
Sag hart, blou soos 'n Maandag
Kaalvoet soos 'n Sondag, as sy vir my lag
Sy sê, "Een dag, dan is God weer aan ons kant
Steek net uit jou a hand, skat, dan hou ons net vas"
As ek nou moes dood gaan, vat my na die oorkant
Sal jy met my lag, oor dit wat was, vir oulaas?
Vat my na die plaasdam, lê my by die groen gras
Sal jy met my lag, oor dit wat was, vir oulaas?
-------
Soft heart, blue like a Monday
Barefoot like a Sunday, when she laughs my way
She says, "One day, God will stand by us again
Just reach out your hand, love, and we’ll hold on then."
If I were to die now, take me to the other side
Will you laugh with me, for one last time, at what’s gone by?
Take me to the farm dam, lay me by the green grass
Will you laugh with me, for one last time, at what’s gone by?
Rus in vrede, Jean...🫶🏻
Rus in Vrede Jean! Jy is 'n groot inspirasie!!!
Jy is nou sonder pyn my maat mar ons gaan jou miss jy was is nogsteeds een van die beste gewees luister hom nou vir die 4de keer vanaand
Pragtig Jan ,,nee jy gaan nie dood nie mag Jesus jou aanraak en jou genees 🤗🙌
Woorde ontgaan my... Jy is so 'n groot inspirasie vir soveel. God is met jou ❤️
I hear you Jean....you are free now....come say hallo to me .... because you now know that all you believed is real...enjoy infinity ❤
Beste liedjie op die album
Rus sag, ons gaan jou baie mis. 💔😭🕊🤍
Die song ruk aa my hart. Jou geloof is iets om te bewonder! Mag God jou genees Jean...
Elke liewe keer wat ek die song luister, huil ek! Dis so mooi. Jou geloof en mens wees was so mooi.
Hierdie liedjie het jan vir sy ma gedoen net nadat hy uitgevind het van sy diagnose.🙏🥺
❤love love love dit! Dankie.. jy het my hart aangeraak.
Rus in vrede bru 😔
Rus sag..........Jy is nou op n beter plek!!!!
Totsiens kat! Jou ligende leef voort in ons harte
Ek gaan jou vreeslik mis😢🕊
So mooi ❤
Ons Salute jou Vir Oulaas Jean ONS KATE gaan jou videos stem en sterk geloof mis.
Rus sag legend al jou pyn is verby jy is by die Here onder sy vlerk om jou te beskerm gaan jou mis
Sy se eendag is God weer aan ons kant.
Viraltyd in ons harte,gedagtes en playlist
Jy het oud en jonk inspireer. Rus in vrede Jean.
Super mooi song!
So mooi 😢
😢😢 rus in vrede
So mooi❤ Rus sag🤍🙏
Jy is n awsome jy mag dalk weg wees en ver wees maar jy bly in ons harte skyn helder noudat jy in die sterre is ❤❤❤❤❤❤❤❤moenie vrees nie god is met jou
So hartseer terwyl ek na die song luister,maar jy leef jou beste lewe,en God Kan,God het n plan met ons almal wat in hom glo,hierdie is nie die einde nie,jy is n legend jy maak goeie musiek en jy maak n verskil in die mense wie jy in aanraaking kom
Beeldskoon dude. Jou musiek is ewige hoendervleis 💪
Altyd in ons harte. Diepspore gelos in baie
RIV Jan Bloukaas😢
Rus in vrede champ 🙌
Well done bra jammer daat jy deur dit moet gaan maar jys n legend en hoop jy kry elke geluk wat na jou kant toe kom en moenie opgee nie met die Here is niks onmoontlik nie
Tjank ek nou😭💔Ai,so sad
Bra ek het nie woorde ni..😢 RIV😢
Absoluut BEAUTIFUL SONG. ❤️
Vir oulaas, Riv legend kaasie❤
❤❤❤
😢Wees vry!
Tjank ek myself stukkend ❤
😢😔
Wow! ❤❤pragtig
Hoendervleis mooi
😢Jy sal gemiss word Jan
RIV
😿❤
Hoendervleis... 🥲
Rus in vrede 😢
😢
😔
Fàntasties
Sjoe hoendervleis. RIV
Ek vlieg Weskus toe vanaand, die lietjie slaan diep rus sag grote, jou song sal speel by die bosveld tv 🌌
😂n.
Jan bloukaas vir oulaas.🥲🥺😇 🐈 🧀 Onthou elke keer as jy die songs luister help jy n persoon met kanker soos jan gesê het geld word geskenk.🙏