Ek kan anders om dit weereens te se nie,maar Esmeralda het regtig n baie mooi stem ...Here Jesus bewaar en beskerm haar asb.Mag die Here se seeninge opju rus ,en alles wat mooi is vir die toekoms
VREDE...AS DIT MOONTLIK IS...DAAR IS N LIED WAT ESMERALDA SING GENAAMD: AS JY SWAARKRY DAN ROEP JY NA HOM...AS DIT GOED GAAN VERGEET JY SY NAAM...MAAR ONTHOU JESUS HY VERGEET NOOIT VIR JOU...TE ALLE TYE IS HY DAAR VIR JOU! GOD'S LIEFDE AAN U
Vat my terug oor hoe baie streng eke groot gemk was in die gesterlike pinster diens baie mooi herhinderinge😢😢en hoe ons broeders en susters die koordtjies ini kerk gesing het en die jeug ook vieraag was maar eke was in die Sondag skool maar het regtg baie geleer 😢😢😢 dankie vader vir alles
Laat my dink aan die huwelik wat aan skerwe gespat het Here ek is op my voete danksy U daar is nog Tye wat ek nog daaraan dink dankie Here dankie dat U daar was en U is nog steeds aan my sy dankie Here Amen
Toe ek nog n klein seuntjie was... Het daar n Omie van Touwsrivier Laingsburg toe gekom met n luidspreker op sy kar se dak en die kasette verkoop....Karoo kind... Kinder dae
Ek kan anders om dit weereens te se nie,maar Esmeralda het regtig n baie mooi stem ...Here Jesus bewaar en beskerm haar asb.Mag die Here se seeninge opju rus ,en alles wat mooi is vir die toekoms
My hart is so seer nou .Dink aan my ouers nou .Die koortjie is so mooi.Amen
Hi and Thankyou for all your inspiration you encourage us with your beautiful gospel songs and holy music may God continue to bless you amen 🙏
Sy sing so sag en bemoediging stem so vol van God se salwing in haar dit klink soos 'n kind se maar thank God for beatiful voice to cary the gospel❤
Dankie vir die lied dankie Here vir alle seeninge uit U hand Here ek.loof en prys U glory to You God Amen 🙏🙏
My hartseer nou verlang nou my ouers .Dus n baie mooi liedtjie
Hy sal altyd by jou staan .Hy is n ware staatmaker .Daar is nie n beter vriend as die Here Jesus ...Dankie Here Jesus
Beautiful voice...almost just like Dolly Parton...love the lyrics ❤❤
Amen...this song takes me back to 1998 when my grandfather had her whole cassette! God bless you
VREDE...AS DIT MOONTLIK IS...DAAR IS N LIED WAT ESMERALDA SING GENAAMD: AS JY SWAARKRY DAN ROEP JY NA HOM...AS DIT GOED GAAN VERGEET JY SY NAAM...MAAR ONTHOU JESUS HY VERGEET NOOIT VIR JOU...TE ALLE TYE IS HY DAAR VIR JOU! GOD'S LIEFDE AAN U
Thank you LORD amen for this beatiful song blessings on the one Who knows the LORD ❤
I remember this song. In him we live, move. Through Jesus Christ the lord we are going for internal life🙌👏
This song really touch me praise the lord
Amen dankie Here aan U al die lof en eer Amen
2002 June die dag van my nuwe geboorte in Christus. Die gesang herinner my aan my baba voetstappe in Christus, by pinkstet kerk.❤❤
Hoe gaan dit
😢😢 remind me of my dad
Oh God I move in you today I live in you
Beautiful... In him !!!
Food for my soul❤❤
❤❤❤❤an angel voice 💖
Amen 🙌 Glory to God Hallulujha
Esmeralda Titus ♡
Vat my terug oor hoe baie streng eke groot gemk was in die gesterlike pinster diens baie mooi herhinderinge😢😢en hoe ons broeders en susters die koordtjies ini kerk gesing het en die jeug ook vieraag was maar eke was in die Sondag skool maar het regtg baie geleer 😢😢😢 dankie vader vir alles
Laat my dink aan die huwelik wat aan skerwe gespat het Here ek is op my voete danksy U daar is nog Tye wat ek nog daaraan dink dankie Here dankie dat U daar was en U is nog steeds aan my sy dankie Here Amen
Golden voice our own Dolly Parton
A voice like an angle
Dus so mooi amen
I love this song... 🥺❤️🙌👏
😢 food to my soul
GOD SËENINGE RYKLIK!!
🙏🙌
AMEN !!
amen 😍😍
Amen
Amen🙏
I hope you know that i am not a one night stand or some one you can play with
Ja Here en al die goeie mense is dood, die lied het my oorlede niggie altyd gesing as dinge te moeilik word vir haar
Toe ek nog n klein seuntjie was... Het daar n Omie van Touwsrivier Laingsburg toe gekom met n luidspreker op sy kar se dak en die kasette verkoop....Karoo kind... Kinder dae