Ja nee syt regtg n baie mooi stem. Die Here het haar regtig geseen. Mag die Here se seeninge op jou rus en alles wat mooi is vir jou. Jou stem roer rgtg baie harte.
Jesus my Savior nobody can take me away from my Savior Beautiful name of all the names higher then the highes may God bless you 🙏 with his anointed oil sweetness voice God bless you 🙏 🙏🙏🙌 Esmerelda thank you 💕
Wow vannag kom ek op die mooi songs af,wat my Meer as 23jaar gelede so aan geraak het dat ek bekeer het.Alle eer aan God en vir die span wat sing wat hul Goddelike Roebling uit geleef het.En ons daardeur kom baat vind.
Ek wil vir u bemoedig om net die HERE te Dien 😅❤en bly by die Voete bank van die HERE skuil onthou my broer Our God is very beautiful and holy Good be blessed.
Sjoe dis die liedjies wat my gedra het toe ek i tiener was. Dankie Here vandag is ek gered en bevry en verlos. Skoon gewas met Jesus bloed. Trane loop oor my wange. Ek besef dis die liedjies wat my redding aan gehelp het.
Dis waar di kosbare naam wat slawe kan bevry Here hernewe my lewe ek weeti in water pad loop ek nie my siel verlang na u O koning van konings bevry my...
Evenings to every 2 weeks ago my amp goes dead i wanted to throw away i came from work and decided to to try again am it did work im so greatfull for god
Sorry Here my hart is so seer nou ek voel al soos n verlatende in my suster se huis Here die atmosfeer is so dik mens kan dit met mes sny maar ek hou vas aan U want ek weet my uitkoms le by U maar is vir so lank dat ek U vertrou Here ek wag op U meer as die wagters wat wag op die more
Dis waar ja. Wanneer dit voel of die wereld jou druk, dan is die Here eers naby jou. Hou goeie moed Carolina. Daar is n lig an die einde vani tonnel. 🙏 🙏
Danki U ht my weer opgetel mag di Vader ju seen mt ju lieflike stem❤
I had Jesus and no one can take Him away from me Amen ❤❤
Ja nee syt regtg n baie mooi stem. Die Here het haar regtig geseen. Mag die Here se seeninge op jou rus en alles wat mooi is vir jou. Jou stem roer rgtg baie harte.
Jesus my Savior nobody can take me away from my Savior Beautiful name of all the names higher then the highes may God bless you 🙏 with his anointed oil sweetness voice God bless you 🙏 🙏🙏🙌 Esmerelda thank you 💕
JESUS MY KONING EK HET DIE PAD VERDUISTER..TEL MY OP EN RIG MY OP ..MY KONING OP DIE WARE PAD..EK IS BEREID O HERE.😢😢❤❤
Die lied was my late grandma favorite I miss her so much 😢even my mom's also yoh I just miss them everyday and night 😢
Thank you so much yes she was my everything
Thank you 💕 so much I really appreciate it alot
Thank you i love you song of lord❤❤❤
So pragtag my grootword jare pinkster kind ...❤my forever memories
Timeless... Die mooiste helder stem. Dit sal verewig harsnare roer...
Thank you for all the great gospels you sharing here on this platform much appreciated God bless
hoe gaan dit
@@pinkster-kindersonsnoemditkoor dit gaan goed meti genade van ons se vader dankie en met u?
Dankie vir die lied ek mis nou ons samekomste met my ouers en famille ❤❤❤
Praise God for His Name
Beautiful Esmerelda be blessed and may God listen when u call on Him..Beautiful
Pragtige lied mag die Here elke liedjie seën ❤
I got Jesus and you can't take Him away from me Amen
Wow vannag kom ek op die mooi songs af,wat my Meer as 23jaar gelede so aan geraak het dat ek bekeer het.Alle eer aan God en vir die span wat sing wat hul Goddelike Roebling uit geleef het.En ons daardeur kom baat vind.
Ek het Jesus en niemand sal my uit Sy hand uit ruk nie. PRYS DIE HERE ONS ALMAGTIGE VADER AMEN JA AMEN
Amen thank You Lord Amen 💖🙏🙏🙏
Ohhh Jesus maak m hart skoon. Red my uit die kloue van Satan. Ek vetrou op U Jesus my redder.
Ek gaan deur n moeilike tyd nou, But I got Jesus. Hy Sal my deur dra
Ai... Ek het groot geword met die gospel liedere... Dit vat my terug vanaand... Mis my ouers...
This is a very powerfull song i miss home 😢😢😢😢😢😢
Thank U Lord. Yes i got one thing you can't take Him away from me. 😢😢
Here U is so kosbaar vir my, dit roer my siel as ek dink aan Jesus ❤❤
I salute u 💕
I got Jesus no one can take it away...
Amen so Kosbaar
Amen ja Amen ❤
Thank you lord
pragtige song love it
Peaceful bring me close to My saviour
Ek wil vir u bemoedig om net die HERE te Dien 😅❤en bly by die Voete bank van die HERE skuil onthou my broer Our God is very beautiful and holy Good be blessed.
Amen 😊😊😊
Wonders awesome songs
Ai dit laat my hart jubel
Sjoe dis die liedjies wat my gedra het toe ek i tiener was. Dankie Here vandag is ek gered en bevry en verlos. Skoon gewas met Jesus bloed. Trane loop oor my wange. Ek besef dis die liedjies wat my redding aan gehelp het.
Dankie
Dis waar di kosbare naam wat slawe kan bevry Here hernewe my lewe ek weeti in water pad loop ek nie my siel verlang na u O koning van konings bevry my...
Amen🙏
I got Jesus and no one can't take it away from me
Die lied laat my trug dink aan my Groot word jare in my ouer huis
Amen
When your parents used to play this classic
🙏🙏🙏
Evenings to every 2 weeks ago my amp goes dead i wanted to throw away i came from work and decided to to try again am it did work im so greatfull for god
Iloveit😂❤
Jesus dnkie amen 🙏 🙌 ❤
Mix Gosp
Kosbaar
Joh dit raak my aan die kooetjie is iets Anders die here is altyd daar Vir my en ons medemens
Mag di Vader vn bo ju
Sorry Here my hart is so seer nou ek voel al soos n verlatende in my suster se huis Here die atmosfeer is so dik mens kan dit met mes sny maar ek hou vas aan U want ek weet my uitkoms le by U maar is vir so lank dat ek U vertrou Here ek wag op U meer as die wagters wat wag op die more
Dis waar ja. Wanneer dit voel of die wereld jou druk, dan is die Here eers naby jou. Hou goeie moed Carolina. Daar is n lig an die einde vani tonnel. 🙏 🙏
Dus koosbaar
Bugging to to
😂b