Ek begin my dag die week met koortjie in my kantoor. Dankie vrou van die Here. U stem dra salwing. Jesus leef!!!🙌🙌🙌👏👏👏👏.. " Hannah se gebeds kamer" word geseen met al u preke en musiek. Dankie ook aan u eggenote🙌🙌🙌🙌
Terwyl ek na die video kyk 6:14 am,ontmoet ek weer op nuut my God. Hy is die eerste en die laaste. Ja ,Jesus leef. Hallelujah Hallelujah. Prys die Here ♥️ 😭. Here dra die musiekante.Versterk hulle. Vat hulle van Hoogtes tot Hoogtes. Maak hulle toe onder die bloed Here.. Die liefde van die HERE sal U hou.🙌🙏🙌🙏🙌🙏
Thank You my Sister i love the way u love the Lord...u sing with the holly spirit all the way ...the band and backer great work guyz i love u i can see you hv put so much work in this project that i know ...thank You...
Amen for putting it on this platform. I love how you live your calling out wholeheartedly my dearest Sister Charnell. You were called for this purpose. To break chains and free bondages of satan through the anointing the Almighty put on you. Mag God u nog optrek en voluit gebruik. Baie kragtig!
Powerful women of God ek ht my man 8gt maande gelede af gestaan aan die dood elke keer as x na die lied luister glo x dat my Jesus lewe n dat Hy my sal deur dra hallelujah 🔥🔥
O n mens Kan of sal k se k Kan gou onderskei wanneer mense gesange of preke online sit net vir likes maar as k na Chanelle se gesange en bemoedigings luister ai k voel dit dis n vrou wat sing tot eer aan GOD soos die woord se GOD soek n man of n vrou wat die stad Kan bou sy motivate my so dat k net GOD wil anbid en alle eer wil gee ai
Gents and girls julle boverwagting geseend met God se gawe. Kom ek daag julle doen net n CD or DVD net met ou koortjies ek mean die saak wat ons gemeenskappe Kan Los maak. Doen net n Geestelike toer van dorp tot dorp provinsie tot provinsie. Lord bless them ahead of their calling in Jesus Name Amen
Dánkie Here vir hierdie WÓNDERLIKE SEËN EN VÓÓRREG dat ek en sóveel ander mense óók die HÉÉRLIKE SALWING van U LÍÉFLIKE EN LÚÍSTERRYKE GLORIERYKE EN HÉÍLIGE, SÓÉTE Teenwoordigheid mag ervaar wanneer ons hierna kyk Here.....U verserk ons en omring ons met gesange van bevryding en u ÉWIGE LIEFDE VIR ÉLKE MENS wat tot U nader....U IS NABY EN U HET WÁÁRLIK OPGESTAAN....DIE HERE LÉWE!!!!!!!!! DÂNKIE onse Vader dat U ons níé sommer net aan onsself oorgelaat het nie....!!!!!!!!!! Here maak mý óók NÉTSO 'n GLÓRIOUS BLESSONG....asseblíéf Here.....!!!!!!!!!!
2024 luister ek nogsteeds die salwing wat hier heers Hallelujah ek luister koorjies 2024 se Jesus leef maar hierdie een sjoe is maar jy voel dit maak nie saak waar jy jou bevind nie Hallelujah
Jah my sus ek luister dit selfs nou op die oomblik ook........dankie Mag GOD se seeninge oor jou en jou Gesin rus in die naam van Jesus ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
X luister dit Elke dag dit stig my (Nooit voel ek verlate U liefde sal my Hou😢😢) Wanneer ek op laagte is soos nou is hierdie Vir my n bemoedeging Here dankie Vir die Godsvrou
Jesus leef hyt opgestaan Hy is die eerste en hys die laaste Jesus leef!! Ja hy leef!! Vir hom is gevra wie sal ek stuurWie sal gaan? Hier is ek stuur my Dood oorwinaar vir jou en vir my Jesus leef!!!
Amen dankie ons hemelse Vader Joh is lekker om u te Dien volkome❤
Hallelujah!!! EK het dit 2 maande terug begin luister en die Salwing op my sister se Lewe maak die verskil
My hare rys nou nog deur die nag luister ek na hierdie lied. Baie dankie Here vir die nuwe dag wat breek met hoop en verwagting Sal ek op u wag...
Amen
Ja Jesus lewe ,want Hy is eerste en Hy is die laaste. Amen praise the Lord
Ek begin my dag die week met koortjie in my kantoor. Dankie vrou van die Here. U stem dra salwing. Jesus leef!!!🙌🙌🙌👏👏👏👏.. " Hannah se gebeds kamer" word geseen met al u preke en musiek. Dankie ook aan u eggenote🙌🙌🙌🙌
Terwyl ek na die video kyk 6:14 am,ontmoet ek weer op nuut my God. Hy is die eerste en die laaste. Ja ,Jesus leef. Hallelujah Hallelujah. Prys die Here ♥️ 😭. Here dra die musiekante.Versterk hulle. Vat hulle van Hoogtes tot Hoogtes. Maak hulle toe onder die bloed Here.. Die liefde van die HERE sal U hou.🙌🙏🙌🙏🙌🙏
So bemoedigin vir my siel dankie charnelle god is op die troon hy sal jou nog ver hoogtes neem
Goeie more my sister in die Here bid vir my om stand vastig te staan om God te dien hallelujah 🙏Ek is Sister Natasha
Ons prys hom vir al sy Dade wat hy vir ons gesterf het dankie jesus ons loof jou op eer amen
Thank You my Sister i love the way u love the Lord...u sing with the holly spirit all the way ...the band and backer great work guyz i love u i can see you hv put so much work in this project that i know ...thank You...
Praise be to our Lord Jesus Christ! The Lord Jesus bless y’all! Keep up the good work fam x
Much love from England, UK
Jesus Leef Halleluja.. Dankie vir herlewing Here👏👏powerful song Chanelle the power so visible
Here ons eer u,praise di naam van jesus from namibia
Mooi so vrou van die here God 🙏🙏🙏 hou aan loof hom amen
Amen ❤ jou stem dra krag dankiee ek het gehuil vir dii lied dankiee mag god jou seën😭😭😭😭😭
This song made me feel the spirit of God and I was crying the song at the end and I am 12years old the love of the lord is powerful
I feel so joy and peaceful when i listen to this song,glory to god ...hallelujah we worship u my Lord...💃♥️🙌😇🔥🔥
God is baas
Aaaamen Gods blessings God is lewend Amen
BAIE DANKIE SISTER vir jou Hartlike booskap wat 😊u aan ons oordra dit raak ons mens baie oor josefh
Not many will understand what this does to a person's life, God Bless you this is authentic like it is at open air services or crusades.
Jesus So Powerful, May God Bless Your Voice
Hy lewe rerig,die song laat my trane loop,ek wil net die woorde he asb,there is now one like him.
Ek luister die heeldag die song.....oor en oor en oor......Dan voel ek die Salwing van God......🤗🤗🤗
Amen for putting it on this platform. I love how you live your calling out wholeheartedly my dearest Sister Charnell. You were called for this purpose. To break chains and free bondages of satan through the anointing the Almighty put on you. Mag God u nog optrek en voluit gebruik. Baie kragtig!
Dis baie kragtig 🙏🏽🙏🏽🙏🏽
Amen
Amen
Awesome.. Die Salwing wat die verskil maak..
Keep it up with good of our lord jesus.my name is Isaac from Kraaifontein
God bless you for spreading the gospel
Thank you Jesus ai Here ek aan bid U 😭😭😭😭😭
Halllllleluja 🙌🙌🙌Amen!!! Hyt Waarlik opgestaan🙏🙏
Yp
So much anointing and 🔥 🔥 praise be unto the Elohim God Almighty lyrics please!!
Lyrics:
God lives, He is the first and last
Jesus is alive, He has risen 😊🙌🙏
Praise His name 🙌
Julle is so bles suster jy dein here op reg
Please Jesus come and Intervene for me fight for me Jesus 🙏🙏🙏🙏
Oh so power full lied touch my hart
Powerfull song! It's on repeat! God has risen!!! He is alive!!!
Ai dis so lekker om te luister na die Pinkster kerk gemeente ek voel so geseend om na hulle teluister ek Prys die Here
Powerful women of God ek ht my man 8gt maande gelede af gestaan aan die dood elke keer as x na die lied luister glo x dat my Jesus lewe n dat Hy my sal deur dra hallelujah 🔥🔥
Omdat Hy leef sien ek kans vir more Prys die Here Hy is eerste en die laaste Hallelujah ❤
Die krag en salving van die Here op die suster se stem ❤🙏🙏waneer die vrou van die Here sing is daar n roering in my binneste🙏🙏
Hallelujahhhh🙌🙌🙌Powerful worship ....🔥🔥Thank you Jesus🙏
My favorite sis charnell joseph my gunsteling lied🙏
❤Ek Kani ophou dit luister Nie...dit help my kalmeer..Mag die Here u sëen🙏🙏❤❤❤
Ek ook laat voel my beter ❤❤
O n mens Kan of sal k se k Kan gou onderskei wanneer mense gesange of preke online sit net vir likes maar as k na Chanelle se gesange en bemoedigings luister ai k voel dit dis n vrou wat sing tot eer aan GOD soos die woord se GOD soek n man of n vrou wat die stad Kan bou sy motivate my so dat k net GOD wil anbid en alle eer wil gee ai
Yoh dieselle hier dit doen net iets in my... Kan explain nie
❤ AMEN HE NEVER STOP WORKING WAYMAKER PROMISE KEEPER AMEN WE MUST KEEP OUR GARMENT WHITE GLORY FOR JESUS
I can't stop listening...its so Powerful🔥🔥🔥🔥
AMEN PASTER
Gents and girls julle boverwagting geseend met God se gawe. Kom ek daag julle doen net n CD or DVD net met ou koortjies ek mean die saak wat ons gemeenskappe Kan Los maak. Doen net n Geestelike toer van dorp tot dorp provinsie tot provinsie. Lord bless them ahead of their calling in Jesus Name Amen
Dit Sal ons harte laat jubel want dit is ons hart. Ons glo die fondse van die regte kanale sal oopgaan vir ons.
@@jeodhouseentertainment7683 Dit sal ja. God bly getrou
Jesus lewe en Ek sal him aanbid Mt my heart en siel amen
❤
@@jacolinerooi6861love
Salwing blessings Amen Amen Shalom
May God 🙏 Almighty Blessed you and protect you...This is very powerful.
My go to for when I feel down and out, because He lives I can face tomorrow
Dankie here om dat u leef my sister u lig my op 🙌🙏😭😭
I thank God for young adults to prays he's name amen
I love wat you do God blessed you.yu inspired me 🙏🙏🙏❤️
All praise goes to God, need this in Rehoboth
Vrou van God jy gee my so baie krag om net te bly by die Here,al lyk my omstandighede ook hoe🙏
God bless you guys from Canada 🇨🇦
Amen ek het die Here so nodig in my lewe
Amen as ek dit Luister Dan vergt ek van alles wat ek deurgaan en kry weer nuwe lewe baie dankie
AMEN👏👏 Jesus leef Ek aanbid u oh here😭😭
Amen die Here is groot en almagtig, aan hom wil ek vashou.❤
Jesus lewe. Hy is die eerste hy is die laaste hy het opgestaan. 🙌🙌🙌🙌
Dankie HERE Dankie vir al my seeninge.. ek prys U soete naam..AMEN🙏
Goeie more asb ek is opsoek na hierdi twee lyric asb baie dankie
Amen my trane loop hallelujah u het n kragtige stem my jufrou❤❤
Nooit voel ek verlate want u Liefde hou my Here.😭😭👏
Dánkie Here vir hierdie WÓNDERLIKE SEËN EN VÓÓRREG dat ek en sóveel ander mense óók die HÉÉRLIKE SALWING van U LÍÉFLIKE EN LÚÍSTERRYKE GLORIERYKE EN HÉÍLIGE, SÓÉTE Teenwoordigheid mag ervaar wanneer ons hierna kyk Here.....U verserk ons en omring ons met gesange van bevryding en u ÉWIGE LIEFDE VIR ÉLKE MENS wat tot U nader....U IS NABY EN U HET WÁÁRLIK OPGESTAAN....DIE HERE LÉWE!!!!!!!!! DÂNKIE onse Vader dat U ons níé sommer net aan onsself oorgelaat het nie....!!!!!!!!!! Here maak mý óók NÉTSO 'n GLÓRIOUS BLESSONG....asseblíéf Here.....!!!!!!!!!!
WOW,Woman off GOD doing the LORD work 🙌🙏💯
Amen, such a blessing!!!!!
Hallelujah prys die naam van die Here🙌🙌🙌🙌
Amen suster Maag God seen danki vir die salwing
Ja wat sal ons sê as God vir ons jy dra baie krag
🙏 Dankie Here vir u genade hand oor ons alle lof en eer kom u toe
HOU MY IN U HOLTE VAN MY HAND PROVIDE FOR ME LORD RIGHT NOW
Halleluhja praise sy naam suster jy tel my op..
Ek kn dti ophu luister ni Ek vool geseen as Ek DT spel god bless you ❤
2024 luister ek nogsteeds die salwing wat hier heers Hallelujah ek luister koorjies 2024 se Jesus leef maar hierdie een sjoe is maar jy voel dit maak nie saak waar jy jou bevind nie Hallelujah
Ek hou baie vandie lied, Gods seen
Jah my sus ek luister dit selfs nou op die oomblik ook........dankie
Mag GOD se seeninge oor jou en jou Gesin rus in die naam van Jesus ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Van: Samantha Bruintjies al die kant van Oudtshoorn ❤❤
Amen ...Dankie Jesus leef hyt opgestaan
Hallelujah prys sy naam,dit seen my baie
Goed for siel die Krag Van here in Jesus Naam amen 🙏🙏🙏❤️
i like it i follow you from Ivor Coast 🇨🇮💦🤤❤️
X luister dit Elke dag dit stig my (Nooit voel ek verlate U liefde sal my Hou😢😢)
Wanneer ek op laagte is soos nou is hierdie Vir my n bemoedeging Here dankie Vir die Godsvrou
Jesus leef hyt opgestaan
Hy is die eerste en hys die laaste
Jesus leef!! Ja hy leef!!
Vir hom is gevra wie sal ek stuurWie sal gaan?
Hier is ek stuur my
Dood oorwinaar vir jou en vir my
Jesus leef!!!
AMEN MY SUNDAY SCHOOL JOSEF IN DIE PUT I LOVE JOSEPH IN SUNDAY SCHOOL
Oh so powerful lied it touch my heart
Dis altyd waar ek my "moed" kry......soms as ek so mismoedig word....Dankie my Sis Chanelle may God bless you and your family
👏👏✝️Ja ek Stem saam Prys sy naam🙏
Hallelujah ja hy leef hy is ons Leermeester
Ek voel die salwing sy is geseënd Here beweeg wonderlik deur pastor Charnell
God I love you thank you so much Amen 🙏🙏 my god
Hoe lekker juig ek nou in my kamer, Jesus leef❤
HALLELUJAH 💕 Jesus 🙏❤️
Waarlik waar Jesus leef Hy het opgestaan Àmen glory to God 🙏
Ja Jesus leef en omdat hy leef sal ek ook leef amen 🙌
Amen 🙏 Dankie Here In Jesus name Amen Amen 🙏🙏😂😂😂❤❤❤
Here ons prys u , dankie dat ek weet daar is n god wat lewe
Na elke nag break daar n nuwe dag dankie hemelse Vader ❤
Amen here ek prys u naam🙏🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙌
Danki Heer dat U liefde my hou🙏🙏
😭😭😭😭😭 To God all the glory
Amen vrou vni Here
jesus lewe hy leef dankie virii wonderlike bemoediging amen 💞🙏 u is my herder my uis my verstroster op wie ek kan vertrou
Wat is di laste song se naam?
Hallelujah,,, ALTYD TEENWOORDIGE GOD. VERLAAT SY KINDERS NOIT🙏🙏🙏
Jou stem dra baie krag en dis die regte lied vir die regte stem❤❤😭😭