Dr Pieter Groenewald oor die afgelope verkiesing.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 31 พ.ค. 2024
  • Ons gesels met die leier van die VF Plus, dr Pieter Groenewald, oor die afgelope verkiesing.
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 59

  • @psel2501
    @psel2501 18 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie Dr Groenwald. Ons wardeer jou werk vir ons mense en die land.

  • @kobusvanstaden3747
    @kobusvanstaden3747 18 วันที่ผ่านมา +2

    Die DA moet nou baie mooi en versigtig dink

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 19 วันที่ผ่านมา +6

    Dr Groenewald het uitstekende insig met sy grotesk kennis van politiek en sy handhawing daarvan. Welgedaan!!

    • @saamstaan6540
      @saamstaan6540 18 วันที่ผ่านมา

      Welgedaan met wat,50% stem verlies?😂😂😂😂😂😂

  • @nicoleneboshoff8102
    @nicoleneboshoff8102 18 วันที่ผ่านมา +3

    Die belangrikste vir my is Christelike waardes en word die waarheid omtrent wat aangaan genoem en ry ons wipplank in wat ons doen as party of is ons beginsel vas. Julle het goed gedoen in julle advertensie veldtog op die radio

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 19 วันที่ผ่านมา +3

    Dankie vir die insiggewende inligting deur Dr Groenewald!

  • @Straightdeal
    @Straightdeal 16 วันที่ผ่านมา

    Die realiteit is dat twee derdes van die mense wat gestem het, nie belangstel/omgee vir 'n demokratiese bestel nie.
    Verder is dit 'n krisis vir die land dat slegs 58% van die bevolking gestem het. Dit sal interessant wees om 'n analise te kry oor wie nie gestem het nie. Het die jonger garde wel opgeruk stembus toe, of gee hulle bloot nie om nie?

  • @reniervanheerden6830
    @reniervanheerden6830 18 วันที่ผ่านมา

    My Plesier Dr. Groenewald

  • @PieterBingle-xe8zh
    @PieterBingle-xe8zh 18 วันที่ผ่านมา

    Gaan Tammy terug parlement toe

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 19 วันที่ผ่านมา +2

    Hys n baie intelligente man en kan vir die party van groot hulp wees,of wil jy hom vervang 😅

  • @user-pv4qx3tt4e
    @user-pv4qx3tt4e 19 วันที่ผ่านมา +7

    Mr Groenewald jou tyd is verby u het in 30 jaar nie veel gedoen nie

    • @user-ob2er8do1t
      @user-ob2er8do1t 19 วันที่ผ่านมา

      Niks vir d Afrikaner Boer nie baie vir hulleself soos altyd

    • @elizeoosthuizen1875
      @elizeoosthuizen1875 19 วันที่ผ่านมา

      Regtig? Mens druk nie mense in die grond in nie.

    • @corneliacoetz243
      @corneliacoetz243 18 วันที่ผ่านมา +1

      Sy kennis en insig oor politiek is uitstekend en is professioneel in sy optrede! Waarvan praat jy?

    • @saamstaan6540
      @saamstaan6540 18 วันที่ผ่านมา +4

      Jip,hulle het gekry wat hulle verdien,jy steek n boer net een keer in die rug,50% verval is wat hulle verdien,mooi.

    • @saamstaan6540
      @saamstaan6540 18 วันที่ผ่านมา +2

      ​@@corneliacoetz243huil nou klaar asb,50% minder stemme is maar n taai toffie,maar kom oor dit asb.

  • @henkprinsloo7152
    @henkprinsloo7152 18 วันที่ผ่านมา

    Pieter julle moet gaan,om n rol te speel werk nie.groete

  • @pappafrikmoller2350
    @pappafrikmoller2350 18 วันที่ผ่านมา

    Greenwald.jy
    Is
    N.krumeneel
    .!!😊😊..

    • @Galaxy-ho2pk
      @Galaxy-ho2pk 14 วันที่ผ่านมา

      Gaan terug skool toe en leer eers om behoorlik te spel

  • @balsak007
    @balsak007 19 วันที่ผ่านมา +6

    Meskien moet julle die keer nie julle familie in die Parliament sit nie. Julle sage met die 4 kleur vlag ook nie gehelp nie.

    • @elizeoosthuizen1875
      @elizeoosthuizen1875 19 วันที่ผ่านมา +2

      Ag asb. Watse familie?

    • @balsak007
      @balsak007 19 วันที่ผ่านมา +2

      @@elizeoosthuizen1875 Is jy nou ernstig?

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 19 วันที่ผ่านมา +2

      Balsak het jy jou ore aan skinderstories uitgegee.

    • @balsak007
      @balsak007 18 วันที่ผ่านมา +1

      @@annavermmaak2649 Anna patat, doen bietjie navorsing

    • @Hannodb1961
      @Hannodb1961 18 วันที่ผ่านมา +1

      Dis ok. Met 'n naam soos "balsak" kan ek in elk geval nie sien dat ek en jy ooit in dieselfde politieke party sal tuis voel nie.

  • @JackGryffenberg
    @JackGryffenberg 16 วันที่ผ่านมา

    Ek wens jul groei en vooruitgang was so vinnig soos jou negatiwiteit wat jy nie kan wag om teen die DA te gebruik nie. Draadsit is dalk nie 'n slegte vewysing nie. Hoekom het julle nie befondsing nie?

  • @AnthonySnyders-vy6pe
    @AnthonySnyders-vy6pe 18 วันที่ผ่านมา

    😅

  • @pieterswarts2830
    @pieterswarts2830 18 วันที่ผ่านมา +1

    Ek sou eerder graag wou sien dat die kleiner partye n besluit neem om een groter party te vorm sodat ons mekaar almal versterk instede van afpraat en saamwerk want dit is mag

    • @Hannodb1961
      @Hannodb1961 18 วันที่ผ่านมา +1

      Nee dankie! Suid-Afrika is heeltemaal te veelsydig vir 'n twee party stelsel, en buitendien gaan minderhede geen stem he in so stelsel nie. Ek verkies liewer 'n veelvoud van kleiner partye wat openlik sekere belangegroepe kan verteenwoordig, en dan saamwerk in 'n koalisie, as wat ons weereens nog 'n groot party het wat dink dat hulle en hulle alleen het al die wysheid en pag om in die belang van die hele land te regeer. Die proporsionele stelsel is die beste kiesstelsel wat ons vir Suid-Afrika kon gehad het.

  • @niekbekker1549
    @niekbekker1549 18 วันที่ผ่านมา

    Daar word baie gepraat oor hoeveel stemme elke party gekry het in die verkiesing. Kan daar nie bietjie inligting gegee word oor wat die getal van die blanke wegbly stem was nie.

    • @corneliacoetz243
      @corneliacoetz243 18 วันที่ผ่านมา

      Dit is jammerinswaardige getalle. Moedverlorenis!

    • @Hannodb1961
      @Hannodb1961 18 วันที่ผ่านมา

      Die wegbly stem word nie getel nie. Viir alle praktiese doeleindes beteken 'n wegbly stem jy is tevrede met die status quo.

  • @faniegreyling7949
    @faniegreyling7949 18 วันที่ผ่านมา +2

    Ag nee oom Pieter. Laat Agriforum en Solidariteit die gevegte veg en konsolideer met een van die groter opposisies

    • @corneliacoetz243
      @corneliacoetz243 18 วันที่ผ่านมา

      Alles in die lewe begin klein!!??

    • @Hannodb1961
      @Hannodb1961 18 วันที่ผ่านมา +1

      Nee dankie! Suid-Afrika is heeltemaal te veelsydig vir 'n twee party stelsel, en buitendien gaan minderhede geen stem he in so stelsel nie. Ek verkies liewer 'n veelvoud van kleiner partye wat openlik sekere belangegroepe kan verteenwoordig, en dan saamwerk in 'n koalisie, as wat ons weereens nog 'n groot party het wat dink dat hulle en hulle alleen het al die wysheid en pag om in die belang van die hele land te regeer. Die proporsionele stelsel is die beste kiesstelsel wat ons vir Suid-Afrika kon gehad het.

  • @user-ob2er8do1t
    @user-ob2er8do1t 19 วันที่ผ่านมา +1

    Pieter julle vervul Siener se profesieë, maar aan d verkeerde kant hoor.

  • @nedor64
    @nedor64 17 วันที่ผ่านมา +1

    Pieter gaan nou op pensioen asb die VF maak geen meer sin nie. Die kleiner partytjies soos julle moet met mekaar gaan praat om relevant te raak anders asb julle mors ons belasting geld en julle tyd.