Hoe werk dit as ek in Amerika op 'n plaas wil werk?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024
  • Baie van ons wil graag op Plase in Amerika gaan werk, maar hoe werk dit? Waar begin mens die process?
    #farming #h2avisa #h2a #plaaswerk #workinusa #hoewerkdit?
    Volg my op TikTok :
    www.tiktok.com...
    As jule lys soek van Agente whatsapp my
    0763094627
    Please like and subscribe if you like my content, hit that like button and follow my journey
    Donations welcomed www.paypal.me/...
    Connect with me JVT on social media
    Facebook
    www.facebook.c...
    Twitter X
    x.com/Javanti?...
    Pinterest
    pin.it/3Cb1sZPef
    Tiktok
    www.tiktok.com...
    Instagram
    www.instagram....
    LinkedIn
    www.linkedin.c...
    Snapchat
    www.snapchat.c...

ความคิดเห็น • 44

  • @martinpaxton5894
    @martinpaxton5894 2 หลายเดือนก่อน +2

    Die beste advies en inligting wat ek nog gekry het oor werk in VSA. Baie dankie Jaques!

  • @ryanalexander01
    @ryanalexander01 8 หลายเดือนก่อน +2

    Thanks Jaques you have the right attitude and willingness to help God bless you

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  8 หลายเดือนก่อน +1

      Hey, thank for your feedback, appreciate it, bless you too!

  • @hansdons_1
    @hansdons_1 8 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie vir al jou videos Jacques. Ek gaan die jaar vir die eerste keer oor en is erg opgewonde. Ek het baie geleer met wat jy post

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  8 หลายเดือนก่อน +1

      Dis awesome, bly vir jou! Soek my op TikTok www.tiktok.com/@jacquesfaithvanto?_t=8j4antrDcft&_r=1 Dan dm jy my

  • @johnnybent1060
    @johnnybent1060 หลายเดือนก่อน +2

    Hi my maat Baie dankie vir die inligting eks 52jaar oud eks goed met my hande maar het nie ondervinding maar ek weet ek kan hard werk

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  หลายเดือนก่อน +1

      Yes yes hoop dit gaan goed? Ek het 5 stap proses wat jy Kan volg op my website www.jacquesfaith.com

  • @rijuanjvrensburg9034
    @rijuanjvrensburg9034 3 หลายเดือนก่อน +1

    Wat of hoe lyk n goeie video vir n C.V. het jy n voorbeeld. Sal waardeur as jy n video kan maak met n voorbeeld hoe n goeie video clip lyk.Dankie.

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  2 หลายเดือนก่อน +1

      yes hier is een th-cam.com/video/eYvxTcEj05E/w-d-xo.html

  • @kobushermann6522
    @kobushermann6522 8 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie dit help baie

  • @mariesavrhyn2648
    @mariesavrhyn2648 5 หลายเดือนก่อน +1

    Ek is n meisie , het groot geword op die plaas , saam my pa alles geleer en hoe om gebruik te maak van die resources wat jy het. Ons boer meestal met diere.
    Dink jy as n vrou sal dit vir my n goeie idee wees?
    Ek verkies om op n diere plaas te werk.

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  5 หลายเดือนก่อน +1

      Yes Kan werk, hang af wat boer benodig

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 6 หลายเดือนก่อน +1

    Ja stel belang masr weet nie hou oud jy moet wees om oor te gaan nie en hoe werk alles dankie

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  6 หลายเดือนก่อน

      Email my jacquesfaithvantonder@gmail.com

  • @jonathanelingao
    @jonathanelingao 8 หลายเดือนก่อน +1

    Hi Jacques thanks for your videos which provides valuable insights to us .
    I have a question my country is not in list of H2A visa program & I have a strong interest to work in the farm in US ? Are there any other way around to navigate through this?Thanks

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  8 หลายเดือนก่อน +2

      Hi thank you for your message, the H2A Visa program is only for countries approved by USA, you might have an option to look at the H2B visa, you can email me jacquesfaithvantonder@gmail.com

  • @VincentWalkenshaw-bg2lo
    @VincentWalkenshaw-bg2lo 8 หลายเดือนก่อน +1

    Hi Jaques, jou videos help baie dankie. Hoe kan ek in kontak kom met jou vir n paar vrae ?

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  8 หลายเดือนก่อน +2

      Hi dankie, email my jacquesfaithvantonder@gmail.com

  • @armandvanas4197
    @armandvanas4197 6 หลายเดือนก่อน +1

    Net n voor beeld as die ou nie baie weet van n plaas werk nie maar hy will werk

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  6 หลายเดือนก่อน +2

      Beste is om erens te begin en kyk na jou opsies, jy kan altyd net probeer 👍🏆

    • @armandvanas4197
      @armandvanas4197 6 หลายเดือนก่อน +1

      @@lighthousemedia7038 baie dankie oom ek waar deur dit baie en ek will nog altyd oor see gn werk maar bietjie skrikerag

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  6 หลายเดือนก่อน +1

      Email my jacquesfaithvantonder@gmail.com

    • @dn822
      @dn822 5 หลายเดือนก่อน

      My seun was in n landbou skool. Het op plase al gewerk ens. Trekkers ry plant en en. Hy kry nie werk daar. Dan is hier op die dorp mense wat fkol van n plaas weet en hulle werk daar. So wie weet hoe dit werk.

  • @Connie-i3c
    @Connie-i3c 7 หลายเดือนก่อน +1

    Hi jaques help asb hoe doen ek my proufille asb

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  7 หลายเดือนก่อน +1

      Hi email my jacquesfaithvantonder@gmail.com

    • @Connie-i3c
      @Connie-i3c 7 หลายเดือนก่อน +1

      @@lighthousemedia7038 naand jaques ek stel belang om te gaan ek het na baie van jou vidoes gekyk ma hou stel ek my profil op kan jy help asb

  • @traceygrayhoffmann8815
    @traceygrayhoffmann8815 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie vir die waardevolle inligting. Wil vra stel hulle vroumense ook aan. Ek het 'n kode 14 trok lisensie (onlangs) wat sal die kanse wees vir my, ek is 45jr oud

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  27 วันที่ผ่านมา +1

      Probeer is die beste geweer, brought ns kry werk gaan kyk bietjie www.jacquesfaith.com

  • @andreriekert3806
    @andreriekert3806 หลายเดือนก่อน +1

    Naand dis so leer saam om na die video te kyk en op 'n gewone vlak te verduidelik hoe dinge werk. Ons almal wat vir die eerste keer aansoek doen om in die usa wil gaan werk is als vreemd maar na ek die video vanaand gekyk het en jy op 'n gewone vlak vertel hoe dinge so eenvoudig is laat 'n mens gemaklik voel en weet God sal nooit 'n deur toe maak en nie 'n volgende deur oop maak nie. Dankie vir al die raad en inligting. Ek wens elke persoon wat na die video kyk geseend en voorspoedig sal wees met jou aansoek en as jy reeds werk het daai kant. Alle sterkte hou ons wat nog nie werk gekry het nie in jul gebed.

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  หลายเดือนก่อน +1

      Dankie wardeer jou boodskap, jou geleentheid Sal Kom Pappa God Sal die deur oop maak

  • @moniquedefranca5759
    @moniquedefranca5759 2 หลายเดือนก่อน +1

    Hi Jaques. Sal n SA kode 14 in die VSA werk?

  • @alishawitbooi8049
    @alishawitbooi8049 6 หลายเดือนก่อน +1

    Hi,,baie dankie vir al die videos. I stumbled upon one of your videos by chance on FB,, and that's how I started following you. My husband has been applying on Seasonaljobs for the past 2 months, with no luck, but these videos of yours have given him hope to be more patient.
    So bitter baie dankie vir jou insight😊😊

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  6 หลายเดือนก่อน +1

      No problem, Hou aan vis vang, maak seker sy cv en cover letter is reg

  • @Enslin07
    @Enslin07 8 หลายเดือนก่อน +1

    Wat is jou eind doel met die werk in Amerika?
    Vir seker wil almal nie parmanent daar bly en op plaas werk as jy van SA af is
    My probleem is dis baie geld maar wat is die eind doel.

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  8 หลายเดือนก่อน +2

      Hi dankie vir die boodskap, ek beplan nog so 5jaar om te werk daar, en probeer my groen kaart kry, Sal graag daar Wil bly eendag,

  • @keithdelange3502
    @keithdelange3502 8 หลายเดือนก่อน +1

    Hi Jacques stuur vir my n lys van die agente asb groete

  • @mikedevries8427
    @mikedevries8427 8 หลายเดือนก่อน +1

    Stuur lys van agente asb

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  8 หลายเดือนก่อน

      Shure, email my jacquesfaithvantonder@gmail.com

  • @shaundickens6469
    @shaundickens6469 8 หลายเดือนก่อน +3

    Yes Jaques jy is n yster, ek het ook no my profile gebou en is by CV Placements hoop ek kan ook n werk kry USA ek is nou 50 jaar oud

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  8 หลายเดือนก่อน

      Yes Shaun, verseker Sal jy jy Kan my email jacquesfaithvantonder@gmail.com