hey jacques dit is charl hier, ek soek nog werk in America en weet ek weet nie Baie van plaas werk nie maar Sal eenige tyd order jou wing wil Val. jy het awesome attitude en Sal Baie by iemand soos jy Kan Leer. ek verstaan ook nie SA manne wat houding het en dink hul is better nie. in plaas van saam staan en mekaar help. dit is eits wat ek elke dag sien, ek werk met customers, en dit is scary die houdings wat party het. meskien eendag Sal ek in die toekoms n opportunity kry om saam jou te Kan werk en by jou te Kan Leer. Hou daai goeie attitude, maak jou n smart men's.
Sekere agente in SA stuur jaar na jaar werkers vir probleem boere en sê maar net jammer as jy rapporteer en trek hul skouers op. Kry n ander agent. Dis tyd dat daar n lys gemaak word van moeilike boere dat ons hulle vermy.
Baie dankie jy inspereer my ja Jesus is ons anker
Wardeer jou
Hi hoop dit gaan goed. Soek graag drywer werk. Agente se net hulle het niks in daai rigting nie
Hi yes, email my jacquesfaithvantonder@gmail.com
hey jacques dit is charl hier, ek soek nog werk in America en weet ek weet nie Baie van plaas werk nie maar Sal eenige tyd order jou wing wil Val. jy het awesome attitude en Sal Baie by iemand soos jy Kan Leer. ek verstaan ook nie SA manne wat houding het en dink hul is better nie. in plaas van saam staan en mekaar help. dit is eits wat ek elke dag sien, ek werk met customers, en dit is scary die houdings wat party het. meskien eendag Sal ek in die toekoms n opportunity kry om saam jou te Kan werk en by jou te Kan Leer. Hou daai goeie attitude, maak jou n smart men's.
Yes yes email my jacquesfaithvantonder@gmail.com
My Maat ek wil graag oorgaan.Ek sal maar die slegte kant ook vat om net n voed in die deur te kry.
Gaan kyk www.jacquesfaith.com
In SA is ook boere wat hul werkers soos mis behandel, en hier verdien die werkers absolute minimum loon.
Ja dis sad, hopelik verander dinge vir ons in die toekoms🏆🇺🇸
Maar hoekom het jy n besigheid wat geld maak gelos Vir america
Hy het nie genoeg gemaak nie, Lang storie
Sekere agente in SA stuur jaar na jaar werkers vir probleem boere en sê maar net jammer as jy rapporteer en trek hul skouers op. Kry n ander agent. Dis tyd dat daar n lys gemaak word van moeilike boere dat ons hulle vermy.
klink soos goeie idee, hoe gaan ons dit doen?