Yes man ek boer in Missourri. Moet vra , hoekom sit jou "controls" aand jou linkerkant. Al ons trekker klim jy links in en alles sit regs . Self jou sleutel sien ek is aan die linker kant ?
Ek het n voorstel vir n video. Ek weet nie of jy stroop nie maar. Sal ook nice wees vir stroper videos. Van hoe hy werk n tavel op sit en kalibreer tot by milies na bone oorsskakel en weer trug
Goud werd baie dankie man jusslike hoe sukkel mens om soo goeie inligting te kan kry dankie ek gan nou mei maand oorsee ....3 jaar later
Dankie vir al jou hulp ek wil graag weet waar en hoe begin n persoon om oor te gaan ?
Ek word nou 18 en gaan volgende jaar Texas toe en di help baie danki baie.
Kan julle vir my se wat als n persoon moet weet op n Plaas in USA te werk en om goedgekeur deur agency te word om te gaan stroop in America
Yes man ek boer in Missourri. Moet vra , hoekom sit jou "controls" aand jou linkerkant. Al ons trekker klim jy links in en alles sit regs . Self jou sleutel sien ek is aan die linker kant ?
Swys werk julle op SF1, SF2 of RTK?
Waar in die VSA is jy?
How do I get in contact with you
Ek het n voorstel vir n video. Ek weet nie of jy stroop nie maar. Sal ook nice wees vir stroper videos. Van hoe hy werk n tavel op sit en kalibreer tot by milies na bone oorsskakel en weer trug
Swys, wat betaal John Deere jou vir die advertensie?😂
Ek het nog n voorstel. Maak bietjie n vidwo oor hoe jy implemnte gebruik en op konektuer by die ports en watter een waar kom
Love hierdie goed Tjomma. Maak soveel videos as wat jy kan. Jy weet hier in SA het ons nie al die fancy masjiene nie. Waar en hoe het jy dit geleer?
Moet jou 3 punt op 47 wees of maak dit nie saak nie
Ek sien jy is in Texas jammer.