Dankie. Dit lyk dus asof die laaste deel van die somer aanplantingsgebiede nog verdere reën kan verwag? Asook die westelike gedeeltes wat nog wag. Die Bosveld bedank die Hoër Hand!
Volgens mense se kommentaar en my eie waarnemings lyk dit of die oos kaapse kus warmer as normale seetemperature beleef… rondom 24grade celsius… is dit so en kan mens weerpatrone vir ooskaap daarvan aflei… ek is van Tarkastad
Ek verstaan nou niks meer nie. Julle manne sê die sikloon gaan die reën weg Hou en die Botswana weer dies gee n amptelike waarskuwing uit van swaar reën en oorstromings ,na wie lister ons dan nou😂
Dankie my Oom.maar God kan alles verander..Kom ons kyk.op en bly op ons kniee
Ek dink dit raak moeiliker om die weer korrek te voorspel. Baie dankbaar vir die reën 🙏
Ons het goeie reen in Gauteng gehad. Die Dam syfers sal interessant wees as dit moontlik is. Baie dankie
Dankie.
Dit lyk dus asof die laaste deel van die somer aanplantingsgebiede nog verdere reën kan verwag? Asook die westelike gedeeltes wat nog wag.
Die Bosveld bedank die Hoër Hand!
Amen!
Hoe lyk reen in Namibia
Selfde as in Engeland !!
DomKop
Groot dele van Wesselsbron Bothaville slegs 4 tot 10 mm vir Desember tot 7 Januarie
@@truth-Hurts375Sarkasme pas nie by jou haarstyl nie hoor !!
Bid dat julle ook gou reen sal kry
Dankie
Dit is nat in Botswana
Hello daar, kan julle ook dalk die damme is water inhoud gee.
Wanneer begin die reen seisoen vir die Noord Kaap. Upington area.
Sodra die boere begin druiwe oes ....February!!!!
Hier het dit nogsteeds net mooi niks gereën nie. Die weervoorspellers skuld die Kalahari baie reën.
Nou deur mekaar ... Vorige sikloon het nie vog getrek van ons vasteland nie , volgens weermanne...maar nou wel 😂
Miere in Suid Oos Vrystaat besig om hard te werk. Bou voltyds aan by die miershope in die veld. Reen is op pad. 😅😅
In Parys sit ek met berge miershope . Nie baie reen maar dankbaar ons gaan aan met wat ons kry