Hoekom gee die onderwysdep nie vir matrieks 'n students nommer nie. Bv eks 448??? Die probleem met ID is dat dit werklik gekoppel is aan jou identiteit Daarop kry jy 'n bankrek. SARS koppel dit aan jou Tax nommer Jou bestuurslisensie en ek kan aangaan. POPI is belangrik of ons dit wil weet of nie.
Hoekom gee die onderwysdep
nie vir matrieks 'n students nommer nie. Bv eks 448??? Die probleem met ID is dat dit werklik gekoppel is aan jou identiteit
Daarop kry jy 'n bankrek. SARS koppel dit aan jou Tax nommer
Jou bestuurslisensie en ek kan aangaan. POPI is belangrik of ons dit wil weet of nie.
Dit is eksamennommers wat gepubliseer word en nie identiteitsnommers nie.
Goed gedoen Christel