Kgalagadi Transfrontier National Park 2021 ,Twee Rivieren na Nossob.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ก.พ. 2021
  • Ons het baie foto's gesien op Facebook hoe die Kgalagadi tans lyk, ons kon ons self net nie help nie, ons moes gaan kyk het hoe dit lyk en ons was definitief nie teleurgesteld nie. Ons slaap ons eerste aand oor by Twee Rivieren en word met n lekker bui reen wakker, waarna ons die pad na Nossob vat. Ek het nooit geding die Kgalagadi kan so groen en nat wees nie!!! Dit was n fees!!!

ความคิดเห็น • 118

  • @wildlivelover.
    @wildlivelover. 3 ปีที่แล้ว +2

    dankje voor het delen ,ongeloofelijk zo veel regen goed voor de natuur en de dieren.

  • @81005
    @81005 3 ปีที่แล้ว +4

    Die Skepper het hier eerste geskep. So mooi, so uniek. Strooi my as daar.
    1ste keer 1984 self daar deurgery. Tot vandag verlief op dié besondere stuk aarde. Net groot waardering en verwondering. Dis al.

  • @juandre33
    @juandre33 3 ปีที่แล้ว +2

    Amazing videos, well done guys! Keep them coming. :)

  • @rududuplessis2907
    @rududuplessis2907 3 ปีที่แล้ว +2

    I am glad to see you putting the Conqueror Comfort to good use. We enjoy your video's

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Jis ons geniet hom baie, baie dankie.

  • @andrefouche9347
    @andrefouche9347 3 ปีที่แล้ว +2

    Thanks for sharing - on my bucket list to visit!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      It’s a must, you won’t be disappointed.

  • @wildlife-tv_Bernd_Attner
    @wildlife-tv_Bernd_Attner 3 ปีที่แล้ว +1

    It is a complete other world, than we know this place: dry and hot. It's very interessting, how it looks, when there are strong rainfalls. I could not imagine before, why this place north of Twee Rivieren has the name "Samevloeiing". Now I can! Very beautiflul footage!

  • @JubasJourney
    @JubasJourney 3 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig, so mooi om die Kgalagadi so groen en nat te sien. Lekker video, sien uit na die volgende een.

  • @reneebrown3766
    @reneebrown3766 3 ปีที่แล้ว +2

    ..omg how wonderful standing there in the rains, far from the maddening crowds, dunking rusks into a mug of hot coffee, now that's living life to the full! Heart is beating with sheer joy here from a very cold, Scotland. xxxx

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว +1

      There is no better place to drink a coffee in the middle of no ware than in the Kgalagadi. The rains was a bonus.
      Thank you for watching.

    • @reneebrown3766
      @reneebrown3766 3 ปีที่แล้ว

      @@mariusniemann and family, thank you for the awesome experience.

  • @OurLifeInAfrica
    @OurLifeInAfrica 3 ปีที่แล้ว +1

    Ons was ook daar einde Maart en begin April. Was steeds nat op plekke. Dis fantasties om dit so te sien en wonderlik hoe die gras nou groei. Ons was ook in die Mabuasehube deel-daar is die gras net so lank

  • @johnsmith-ht3sy
    @johnsmith-ht3sy 3 ปีที่แล้ว +9

    Thank you I came looking for this as I had just watched a documentry on this Gemsbok Park and how dry it was in this desert, hardly any vegetation and water, the rivers where dry sand, saying it only gets heavy rains once every 100 years. But I know Southern Africa has had fantastic rains in 2021 ,so I wanted to see this desert , and was not disapointed , it is as lush and green as England where I live. Amazing to see those dry river beds full of flood waters.

    • @wernerbloemwagen6878
      @wernerbloemwagen6878 3 ปีที่แล้ว +2

      Not exactly 100 years John, but varying degrees of flooding every 30 - 50 years. Yes, this (together with Namibia where I was born) is Thankfull Land and it shows its gratitude very quickly after good rains. We've had a 7 year drought - Thank GOD ALMIGHTY for thís! Africa can be such a beautiful land.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว +1

      Yes we had great rain this year, hope it was the first of many. Thank you for watching, glad you enjoyed it.

  • @stanleyrobson4622
    @stanleyrobson4622 3 ปีที่แล้ว +2

    Wat 'n lekker avontuur! Baie goeie video.

  • @Loreman72
    @Loreman72 3 ปีที่แล้ว +6

    I love this! The desert BLOOMS!

  • @wonderif157
    @wonderif157 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek het op TweeRivieren gebly. Dit was die beste tyd van my lewe, veral die sterre in die nag, wakker word met die leeus se gebrul. Hoop ulle het die reen geniet. Brilliant video, baie geniet om na my ou plekkie te kyk en te dien julle geniet die kuier.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Dis n amazing plek, baie lief vir die Kgalagadi. Ek is bly jy het die video geniet 😀

  • @hanliewells2649
    @hanliewells2649 3 ปีที่แล้ว +4

    Baie DANKIE Marius en Denise dat julle hierdie pragtig met ons deel! Noord-Kaap op haar mooiste! Wonderlik om die stadsgejaag te ontvlug... en die onbeskryflike natuurskoon van Onse Skepper te beleef! Ps23. Baie groete!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Dit is net ons plesier... die Noord Kaap is n wonderlike plek. Dankie vir die mooi bootskap.

  • @masjm7278
    @masjm7278 2 ปีที่แล้ว

    Yerrrrrrr die KGALAGADI is baie Groen en mooi ,en dit is lyk Elke DIER is baie lustig en bly!!. Good JOB Guys with Bad 👍🏾👌🏼 my Bad Afrikaans!! Fantastic Camera WORK

  • @xamaraaweshow6797
    @xamaraaweshow6797 3 ปีที่แล้ว +2

    Professional video maker

  • @sebastiandzugga
    @sebastiandzugga 3 ปีที่แล้ว +5

    Stunning how green the Kgalagadi is this year...

  • @Justgloryn
    @Justgloryn 2 ปีที่แล้ว +2

    This is very beautiful. I wish it had English subtitles.

    • @koketsoraletjena8186
      @koketsoraletjena8186 2 ปีที่แล้ว

      It is also a turn off for me 🤷‍♂️ cause I don't understand Afrikaans.

  • @hakonnissen3056
    @hakonnissen3056 3 ปีที่แล้ว +6

    Awesome footage, guys! Absolutely stunning! Sheesh, u guys have massive patience with setting up & breaking down in the rain. Not so sure I would have been so calm. lol

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      🤣 it’s all part of the trip, thank you for watching.

  • @andrewvanstaden8922
    @andrewvanstaden8922 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie nice

  • @TonyNelsonCamping
    @TonyNelsonCamping 3 ปีที่แล้ว +2

    Mooi video julle. Dis Pragtig daar. Goeie werk. Ek is seker julle het julself gate uit geniet!
    NB: Ek vrek daaroor om in die reën te kamp met my hammock en Tarp. Gelukkig raak die Tarp n bietjie vinnig droog.😁
    Blessings
    Tony Nelson

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว +1

      Dankie Tony, ja ons geniet altyd elke oomblik in die Kgalagadi. Die reen laat mens lekker slaap maar dis net die opslaan wat n storie kan raak 🤣

  • @duncanwallace7760
    @duncanwallace7760 3 ปีที่แล้ว +1

    So much rain and grass! Amazing. Did you stay at the new campsites in Nosob? They were talking about them last time I was lucky enough to be in that part of the world.

  • @stevensteven3068
    @stevensteven3068 3 ปีที่แล้ว +2

    Hou baie van die video. Als is so pragtig. Amarok is baas❤️

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Baie dankie, ja dis my skoonpa se bakkie. Dis n mooi bakkie.

  • @Freelander2AdventuresSA
    @Freelander2AdventuresSA 3 ปีที่แล้ว +2

    Stunning video! Dankie, is nou vrek lus om Kgalagadi trip te doen!

  • @barrycoetzee36
    @barrycoetzee36 3 ปีที่แล้ว +3

    Stunning thanks for sharing

  • @draganajevtovic8002
    @draganajevtovic8002 3 ปีที่แล้ว +3

    Hi
    We love your videos.
    We were there at the same time as you and WE are the people from the beginning of your film, in the Discovery Land Rover at the entrance to the park - me in orange dress and Peter, my husband in the red t shirt and black and white talkies. We missed you later as we went straight to Mata, Mata.
    Wow! What a surprise 😲.
    Thank you for your wonderful work. So much fun to watch.
    I took a lot of still pictures of birds, they were truly amazing.
    When you come to Cape Town, we should meet 😊😊😊.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Wow how cool is that, thank you for watching, we are so grateful we were in the park when it rained so much, never thought we would ever see it.
      I will let you know if we will visit Cape Town.

  • @susandevos8585
    @susandevos8585 3 ปีที่แล้ว +2

    Julle fotos en of videos is PRAGTIG die musiek is net te hard.. alles is baie duidelik.. baie dankie geniet dit.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Dankie vir die terugvoering, wardeer dit. Sal aan dit werk.

  • @marcosavio1749
    @marcosavio1749 3 ปีที่แล้ว +2

    Great video footage, I hope to visit for the first time in the near future.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      You will not be disappointed. Thank you for watching.

  • @Mr09260
    @Mr09260 3 ปีที่แล้ว +3

    1984 April we were the Only campers at Nossob for 3 Weeks !!! It Poured for 4 nights our last of that trip ..My Beetle couldnt make it back to T Rivieren so Wife , 8 mth old Baby slept at Dikbaardskolk for the night and we drove the Tracks on Botswana Side in the valley to get there and the Road to Kuruman was dirt as was the road to Upington too , should I rather say thick red Mud Lol

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Wow cool story, must have been a journey...

  • @SouthAfricanWanderer
    @SouthAfricanWanderer 3 ปีที่แล้ว +4

    Its absolutely amazing to see the park so wet! Saw the pictures of the floods in 2010 and didn't believe it but seems like another good year of rain!

  • @TheRaedwolf
    @TheRaedwolf 3 ปีที่แล้ว +3

    Dankie dat julle dit geshare het! Love daai plek en dus soo goed om dit in soo fantastiese kondisie te sien!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Groot plesier, baie bly jy het dit geniet. Ja ek stem saam jou.

  • @deanstevens5722
    @deanstevens5722 3 ปีที่แล้ว +3

    Great video,thanks

  • @tonydacruz
    @tonydacruz 3 ปีที่แล้ว +2

    Great videography. Wonderful!!

  • @lizacrawley7136
    @lizacrawley7136 3 ปีที่แล้ว +2

    Wow die video is die beste wat ek in 'n lang tyd gesien het. Wonderlik om die Kgalagadi so groen te sien. Dankie. Watse kamera het julle gebruik om die video af te neem?

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว +1

      Baie dankie, dis lekker om sulke terugvoer te kry.
      Ek gebruik n Canon 80D en n GoPro Hero 9 en soms sommer my IPhone.

  • @jacqueskruger3433
    @jacqueskruger3433 3 ปีที่แล้ว +4

    Fantastiese video, ek is mal oor die styl van die video en die "home made video" effek met baie goeie beeld materiaal!
    Subscribed!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Baie dankie, bly jy het dit geniet 😁

  • @wendyh3891
    @wendyh3891 3 ปีที่แล้ว +4

    Wonderful thank you ❤️❤️❤️

  • @jorriejordaan9954
    @jorriejordaan9954 11 หลายเดือนก่อน

    Joh! Fantasties julle, maar die wêreld is nat nê!! Love julle videos!!

  • @johansteyl8281
    @johansteyl8281 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek geniet jou videos en redigerings tegnieke. Baie Goed! Watse kameras en redigerings- program gebruik jy? En nou dat jy `n klipperige Richtersveld, droë Kgalagadi en nat Kgalagadi onder die knie het en jou 4x4 "skils" opgeskerp het, wanneer steek jy die grens oor na n ware Khalahari ervaring en gaan maak kamp by Mabuasehube. (Net nie alleen gaan nie!)

  • @sv_endless6340
    @sv_endless6340 3 ปีที่แล้ว +2

    Yis julle dit is awesome.

  • @rudiminnie7496
    @rudiminnie7496 3 ปีที่แล้ว +5

    Awesome, dankie vir die deel

  • @Mr09260
    @Mr09260 3 ปีที่แล้ว +3

    Lovely Video Folks But I prefer April May there ..Te nat in Feb

  • @stephanievegter5438
    @stephanievegter5438 3 ปีที่แล้ว +3

    Awh was so lekker om saam te ry!♥️

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Baie bly jy het dit geniet... 😁

  • @dendije6041
    @dendije6041 3 ปีที่แล้ว +1

    Mooi mooi, maar julle moet n bietjie uitlê vir ons europeane waar julle sit nê
    Dankie vir die pragtige beelde!

  • @forevergaming550
    @forevergaming550 3 ปีที่แล้ว +3

    Wow this is amazing, it’s so green. Last time I was there it was incredibly dry.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Yes the park was blessed with good rain.
      Thanks for watching.

  • @zoltanszecsei137
    @zoltanszecsei137 3 ปีที่แล้ว +2

    Hi Guys! :-)
    You do great videos - thanks :-)

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว +1

      Thank you, appreciate it 😃

    • @zoltanszecsei137
      @zoltanszecsei137 3 ปีที่แล้ว

      @@mariusniemann please tell us what equipment you use. From selfie stick, through cameras and mica, to video editing.
      Tx 🙂

  • @davidpotgieter1142
    @davidpotgieter1142 3 ปีที่แล้ว +3

    Dankie vir die Afrikaans uitsending geniet dit vir n slag

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Groot plesier, baie bly jy geniet dit.

  • @russouw4x4
    @russouw4x4 3 ปีที่แล้ว +2

    Marius, wanneer was julle daar? Ons was 5-12Jan daar. Ook baie reen gekry maar hierdie is beslis baie meer. Awesome video!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว +1

      Ons was daar 13-18 Jan, ai lyk my jy het dit net gemis... Baie dankie dat jy na ons video gekyk het.

  • @43erasfred
    @43erasfred 3 ปีที่แล้ว +2

    Fantastiese video. Ek al vergeet van park so groen, was '77 laaste in die park. toe was ek nog n blote kind. Glo my in jullu video is die park nog droog. Dankie vir lekker herhinneringe.

  • @furiousdoe7779
    @furiousdoe7779 3 ปีที่แล้ว +2

    Netjes die beelden .... jullie zijn nog net niet weggedreven ..... is eens it’s anders dan brandend zand en zwembandjes aan.

  • @blugirlart
    @blugirlart 3 ปีที่แล้ว +1

    English subtitles would be a bonus, as I understand about one word out of ten, your images are magnificent

    • @duncanwallace7760
      @duncanwallace7760 3 ปีที่แล้ว

      But then I wouldn't be able to practice my Afrikaans skills to work out what they were saying!

  • @sv_endless6340
    @sv_endless6340 3 ปีที่แล้ว +2

    JealAAAAAAS

  • @andrinettegouws3754
    @andrinettegouws3754 3 ปีที่แล้ว +5

    Julle videos is baie lekker om na te kyk en laat my voel of ek alles kan los en dadelik met vakansie ry! Moet nie ophou om te maak en met ons deel nie. Dis n wonderlike ding wat julle doen!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Baie dankie, ons wardeer jou bootskap 🙌

    • @andrinettegouws3754
      @andrinettegouws3754 3 ปีที่แล้ว +1

      Wanneer sien ons die volgende episode?🧐😉

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      @@andrinettegouws3754 Ek gaan hom more so 19:00 op sit😁

  • @martinpienaar1084
    @martinpienaar1084 3 ปีที่แล้ว +3

    Baie goed gedoen!! Jou videos raak elke keer net beter! Is woes jaloer op die Groen-Kalahari-ervaring... Eendag.
    Ons wag in spanning vir verdere videos!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Baie dankie, wardeer dit. Gaan more Episode 2 op sit 😬

  • @Entrepreneur1818
    @Entrepreneur1818 3 ปีที่แล้ว +3

    Great videos, improving my Afrikaans too!

  • @francinawittes5399
    @francinawittes5399 3 ปีที่แล้ว +2

    Dis die voetspore ❤

  • @markusdippenaar2762
    @markusdippenaar2762 3 ปีที่แล้ว +2

    Netjies

  • @danieljohannesgroenewald7156
    @danieljohannesgroenewald7156 3 ปีที่แล้ว +1

    Geniet die reis saam met julle baie, was nog nooit in daai deel vd land. Julle benadering tot fotografie is baie besonders, deel dit ook met Marius vd Westhuizen van westcom.co.za

  • @joyfredbaartman6305
    @joyfredbaartman6305 3 ปีที่แล้ว +2

    En daar loopjulle toe die groot katte raak wat julle die vorige keer ontwyk het. :) Sien altyd uit na jou videos

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว +1

      Jis ons was so dankbaar vir dit. Baie dankie vir die kyk...

  • @HitsfireMedia
    @HitsfireMedia 3 ปีที่แล้ว +2

    Lyk pragtig! Geen idee hoe julle dit doen sonder 'n grondseil nie xD

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Hahaha ons het juis 4 grondseile maar is altyd te haastig om kamp op te slaan... wil net diere gaan kyk.
      As ons langer staan by n kamp dan doen ons meer moeite.

  • @jacquesmaritz1418
    @jacquesmaritz1418 3 ปีที่แล้ว +3

    is daai 'n NZ broekie... ag shame man.
    ps. love jou videos.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      🤣 ja het vir my broers in NZ gaan kuier, moes vir my iets koop.
      Bly jy geniet ons videos.

  • @ulrichgerntholtz4758
    @ulrichgerntholtz4758 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie Marius en Denise, ons geniet julle videos vreeslik. Julle raak alhoe beter en ons sien uit na die volgende deel van julle reis. Net 'n bietjie konstruktiewe terugvoer, probeer die musik se volume by die volume van die kommentaar aan te pas. Geniet elke oomblik van julle reis!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Baie dankie, so bly jy het dit geniet.
      Dankie vir die terugvoering, gaan aan dit werk.

    • @RAILFANinSOUTHAFRICA
      @RAILFANinSOUTHAFRICA 3 ปีที่แล้ว

      @@mariusniemann Ons geniet julle videos baie baie!!! Ek is bly iemand maak melding van die klank probleem! Wanneer iemand praat kan mens byna niks hoor as jy die klank verstel het vir die musiekvlak nie. Voorbeeld is by 6:00 ... as mens dan die klank opstel vir die spraak, dan word jy weer totaal oordonder wanneer die musiek begin. Ek wonder of julle al self hierna geluister het in die produk wat julle op YT opgelaai het? Hierdie probleem kom ook voor in verlede jaar se videos, en dit maak my nou teensinnig om die videos verder te kyk - deel twee het ook hierdie probleem - as dit nie daarvoor was nie het ek julle 11 uit 10 vir hierdie videos gegee - beeldmateriaal is skitterend!

  • @luToursAndRecoveries
    @luToursAndRecoveries 3 ปีที่แล้ว

    Is that a aircon in the back seat..

  • @hoezitme7454
    @hoezitme7454 3 ปีที่แล้ว +2

    nog 'n seepie om te kyk met hendriktjie en sy mense, baie dankie, regte tyd op die regte plek! Dit moes 'n belewenis gewees het om die Amazoonne so te kon sien, skuus, Kalahari lol
    Ek laai die Amarok

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Dit was prentjie mooi gewees, so bly ons kon dit ervaar en met julle deel.
      Dankie dat jy gekyk het.

  • @MyKlas
    @MyKlas 3 ปีที่แล้ว +2

    Ai, kyk nou wat het julle nou gedoen. Na ek julle video gesien het toe bespreek ek vir drie weke in die Kgalagadi 😂

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      Hahaha ja die Kgalagadi is aansteeklik, nou wil ek ook sommer weer gaan... 😄
      Julle moet dit geniet! Ons gaan eers weer in November.

  • @Mr09260
    @Mr09260 3 ปีที่แล้ว +1

    How were the Premium Camp Sites

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 ปีที่แล้ว

      It is awesome, nice and private with your own bathroom.

  • @colinedwards7367
    @colinedwards7367 2 ปีที่แล้ว

    Marius please name all the animals you see as everyone does not know what they are especially the buck.

  • @shadaksharigoudrg5262
    @shadaksharigoudrg5262 2 ปีที่แล้ว

    Subtitles in English please

  • @magdelenelouw558
    @magdelenelouw558 3 ปีที่แล้ว

    This is so.mooi. But the music. Is wrong. You could have. Boerre music on

  • @diannecox7187
    @diannecox7187 3 ปีที่แล้ว

    Can’t understand a word your saying 🤬🤬🤬🤬🤬

  • @juanmouton5096
    @juanmouton5096 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie nice