Car Review VOLKSWAGEN POLO 1.2TSI HIGHLINE DSG - Episode 1

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Please watch: "Hybrid Turbo Renault Megane RS Performance Test - Amazing Sound"
    • Broken Renault Megane ... -~-
    VOLKSWAGEN POLO 1.2TSI HIGHLINE DSG REVIEW - Episode 1
    Today's Episode: Reviewing 2016 VW Polo 1.2TSi Highline DSG
    I will be reviewing all sorts of modified cars in the near future from visual modifications only to big builds. This is unlike other reviews,
    A lot shorter and packed full of real world info and not just quoted info from the car manual.
    Please leave a comment on what you would like to see more or less of.
    Note: This was my first review, I was SERIOUSLY nervous and you'll pick up on some grammar oopsies :D
    Also noticed that a camera stabilizer is going to have to go on my wishlist to Santa this year.
    This is the first of Many Reviews.
    Music:
    Song: Distrion & Alex Skrindo - Lightning [NCS Release]
    Music provided by NoCopyrightSounds.
    Watch: • Distrion & Alex Skrind...
    Download/Stream: ncs.io/LightningYO

ความคิดเห็น • 39

  • @francoisleroux3553
    @francoisleroux3553 7 ปีที่แล้ว +1

    Moer maar dit bly mooi ! ;) Waar koop mens die polo door trims en gaan daar n error code aan op jou dash met daai aftermarket LED's ?
    Pyp klink awesome , wat prys dit deesdae en wat se VW van warrantee ? Thanks

    • @NightStalkerZA
      @NightStalkerZA  7 ปีที่แล้ว

      Dankie dankie! Die trim het ek van Jabsport (www.jabsport.co.za/) gekry, Die LEDs ook.
      Die LEDs is nou weer terug stock want my kar hou gladnie daarvan nie, 2 sets en 2 brands later en hy het elke nou en dan error gegooi.
      Die Downpipe en cats is nog stock so ekt nog geen probleme gehad by VW nie, my kar was nog net in vir diens maar daar was ook niks gesê nie.

  • @ayanda8828
    @ayanda8828 4 ปีที่แล้ว +1

    Great video!! 🙂. Does this car have 81 or 88KWs? I just got a 2014 DSG model and it feels way more than just 80 something KWs 😱

    • @NightStalkerZA
      @NightStalkerZA  4 ปีที่แล้ว +1

      Thank you very much! It is the 81kw version. Super fun little car

    • @ayanda8828
      @ayanda8828 4 ปีที่แล้ว

      @@NightStalkerZA And I also love the way yours sounds. I know you been asked this question a million times but I have to ask, what kind of setup or exhaust do you have? And does it affect the warranty or insurance at all?

    • @NightStalkerZA
      @NightStalkerZA  4 ปีที่แล้ว +1

      @@ayanda8828 no problem at all, don't mind explain again. This is a mild steel system, 63mm pipe with only one freeflow box at the back no middle box. As I did not touch the downpipe and CAT warranty and insurance didn't mind. If you liked that video watch this one of the same car just done better : th-cam.com/video/XrmZic0SuK4/w-d-xo.html

    • @ayanda8828
      @ayanda8828 4 ปีที่แล้ว +1

      @@NightStalkerZA Thank you so much!! 😁

  • @charlstrauss6043
    @charlstrauss6043 6 ปีที่แล้ว +1

    Hey watse software het jy op vir daai figures? En is dit veilig?

    • @NightStalkerZA
      @NightStalkerZA  6 ปีที่แล้ว +1

      Charl Straus, hi daar, die kar het stock SW op, net die exhaust is gedoen (cat back). Baie keer is die nommers wat VW quote wheel en nie fly figures nie. Dit of ekt 'n Woensdag kar :D

  • @deoncloete1395
    @deoncloete1395 6 ปีที่แล้ว +1

    Hi Nightstalker
    Ek het onlangs ook n highline dsg gekoop en self al gewonder of die dsg of handrat beter is, gehoor jy wonder ook daaroor.....
    Sal interessant wees as julle dalk fisies twee teen mekaar toets
    Dit gese, ek is baie beindruk met die klein 1200 turbo polo , ry gemaklik en stil en tog genoeg krag vir sy grote en beindruk met sy brandstof gebruik.
    Dankie vir jou goeie video
    Cheers!

    • @NightStalkerZA
      @NightStalkerZA  6 ปีที่แล้ว +1

      Hi Deon. Ja het inderdaad daardie vraag so paar keer gevra.
      Ekt so bietjie gesit en dink daaroor en hier sal ek sê is die grootste PROs en CONs van die DSG op die Polo.
      Pros: gemaklik in verkeer , 7de rat help vir fuel consumption en dan verseker die DSG burps wanneer jy die exhaust gedoen het.
      Cons: DSG vat bietjie te lank om te engage van die lyn af en eks amper seker 'n manual sal jou van die lyn af looi vir dir die eerste paar meter. dan is ek nie oortuig dat die DSG op die polo so vinnig is soos die in die groot boetie die golf ingear shifts nie.
      by gese die polo word meer civilized gery as 'n daily so verkies nogsteeds die DSG. Die flaws kan maklik reg gestel word met sagteware as dit regtig begin pla.
      Dankie dat jy die video gekyk het en tyd gevat het om 'n comment te los.
      much appreciated!

    • @deoncloete1395
      @deoncloete1395 6 ปีที่แล้ว +1

      NightStalker_ZA,
      Dankie vir jou reply, bly om te sien jy iemand wat ook soos ek belangstel in die fyner details, ek stem saam jo pros en cons, veral dat di dsg bietjie traag van die lyn is, veral as jy baie stop ry verkeer gehad het.
      So dankie daarvoor, ek wag vir jo volgende video
      Cheers

    • @NightStalkerZA
      @NightStalkerZA  6 ปีที่แล้ว +1

      Gaan nie lank wag nie,
      Woensdag oggend sal my eerste performance test video uit wees.
      net so by the by ... dis 'n nuwe 320i M-SPORT. en sal in 4K beskikbaar wees.
      Baie dankie en goed gaan daar.
      Cheers
      Ns_ZA

    • @deoncloete1395
      @deoncloete1395 6 ปีที่แล้ว

      NightStalker_ZA
      Sal uitkyk vir die notice van TH-cam 😉

  • @jehanpretorius2967
    @jehanpretorius2967 4 ปีที่แล้ว +1

    How many kilometers do you get on a full tank of petrol? Im planning on trading my 1.4tsi tiguan for some thing thats more fuel economy?

    • @NightStalkerZA
      @NightStalkerZA  4 ปีที่แล้ว +1

      Hi Jehan. Won't regret the move. I averaged around the 700km mark but always filled to the first auto stop only. This was with mixed driving. Averaged around the 5.8 mark if memory serves me right.
      Big thing with the 1.4tsi like I now have in The Jetta is that it's a small engine pulling a big body, good fuel consumption on the open road but suuucks in town.

    • @jehanpretorius2967
      @jehanpretorius2967 4 ปีที่แล้ว +1

      @@NightStalkerZA baie dankie ek waardeer jou antwoord. Hoe groot is die tank 45L? Ek ry glad nie vinnig nie en trek ook nie vinnig weg nie. Dink jy ek sal 800km kan kry net n vol tank?
      Of moet ek maar eder gaan vir n manual weergawe van die 1.2 tsi of noet ek eder gaan vir die nuwe polo 1.0tsi? Groete

    • @NightStalkerZA
      @NightStalkerZA  4 ปีที่แล้ว +1

      @@jehanpretorius2967 net 'n plesier. Hang af as jy bietjie meer snelweg as stads verkeer ry behoort jy dalk die 800 te kan sien ja. Eerlikwaar sal ek die DSG oor manual 9 uit die 10 keer vat al beteken dit so paar km minder op 'n tank. Maar ook die 7de rat op die DSG maak die kar baie lig op die snelweg.

    • @jehanpretorius2967
      @jehanpretorius2967 4 ปีที่แล้ว +1

      @@NightStalkerZA dankie rk waardeer jou input. Ek sal hom vanoggend gaan toets bestuur

    • @NightStalkerZA
      @NightStalkerZA  4 ปีที่แล้ว +1

      @@jehanpretorius2967 laat weet hoe dit gegaan het

  • @arkanightgaming3491
    @arkanightgaming3491 6 ปีที่แล้ว +1

    Goo stuff mate!

  • @yaseengaffoor
    @yaseengaffoor 7 ปีที่แล้ว +1

    Couldn't you guys take the plate off for the review? Makes it seem cheap and tacky.
    Loved the video regardless.
    Little things matter

    • @NightStalkerZA
      @NightStalkerZA  7 ปีที่แล้ว

      +Yaseen Gaffoor Glad you like the video, much appreciated!
      Not without damaging either the car or the plate itself, my choices were the white blank or youtube's blur like on my dyno day video. The white looked better. Open to other recommendations :) Thanks again

  • @nikanaughty
    @nikanaughty 4 ปีที่แล้ว

    Why the horrible background music? Could not listen all the way sorry.