Vaalrivier hengel saam Barend en Legends Pro Angling

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ค. 2019
  • Barend kuier saam die span van Legends Pro Angling langs die Vaalrivier.

ความคิดเห็น • 10

  • @lawrencejawe7075
    @lawrencejawe7075 5 ปีที่แล้ว +3

    Vaal River Water systems always delivers. Its great to also see younger ones not stuck on computer games by going out there and have fun!!

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 ปีที่แล้ว

    Die video al n paar keer gekyk. 👍👍👍

  • @maartinkarpkoning4647
    @maartinkarpkoning4647 4 ปีที่แล้ว

    Bja nice jng julle het my nou sommr jaloers met daai Mooi vaalrivier karp s wat julle gevang het.well done boys.

  • @WadeNorris.
    @WadeNorris. 4 ปีที่แล้ว +1

    Leka video ouens , baie funny ook

  • @bradleyuys7240
    @bradleyuys7240 4 ปีที่แล้ว

    is daar kaans dat ek daar kan kom vis daar spesie hengellar nuut in Noord Wes , hoe kom ek in kontak met daai boer

  • @nickylemoses572
    @nickylemoses572 5 ปีที่แล้ว

    Where is this??

  • @sipexgaming3697
    @sipexgaming3697 4 ปีที่แล้ว

    ek sal like om legends span te join eendag

  • @ruvanloue8707
    @ruvanloue8707 5 ปีที่แล้ว

    1

  • @chloe7seven22
    @chloe7seven22 4 ปีที่แล้ว

    Ek wil graag iets vra. Wanneer julle die visse vir ons wys doen dit gou. Ons kan altyd pause. MAAR, om Vadersnaam kan julle ophou praat en net die vis so gou as moontlik weer terugkry in die water. Mens sien hoe langer julle hom vashou hoe meer gaan sy mond oop en toe. DIT is nie cool nie. Ek glo glad nie dat al daai visse gaan oorleef nie. Daar is net te veel trauma en met alle lewende dinge geld dieselfde reels. en NEE ek is nie 'n blooming green peacer of 'n "Dier is alles" mens nie - glo ook nie aan klimaatsverandering of al die ander goed waaragter daar 'n agenda is nie. Dis logika hier. Die shows nou op UTOOB waar mense vir eie gebruik vang en dan wys hoe om dit gaar te maak is net baie meer bevredigend.