Kerkbroer se lewe lê aan skerwe
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 17 ม.ค. 2025
- ARTHUR Abrahams staar klagte van dwelmsmokkelary in die gesig, waarvoor hy reeds in die Bishop Lavis-landdroshof verskyn het.
Dit kom nadat die cops hom as 'n dwelmsmokkelaar aangesien het, toe hulle hom by ’n vermeende drug-huis kom kry het.
Abrahams beweer hy het in Maart op ’n Sondag ná kerk by die beweerde drug-huis opgeëindig nadat hy twee kinders van die kerkbrigade gaan soek het.
Hy is ook met R6 000 in die sak by die betrokke dwelm-huis in oor hy pas sy UIF-geld gaan trek het, sê hy.