ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Pragtig Piet in my 71jaar het ek dit nog nooit so mooi gehoor en verstaan nie BAIE BAIE. DANKIE
Die beste video ooit oor sommer die hele skeppings verhaal en die koms van Jesus na hierdie sondige wereld. Piet jy is 'n ster. Dankie
Baie dankie Piet vir die wonderlike manier waarop jy vir ons weer so bewus gemaak het van wat werklik belangrik is
Wonderlik Dankie my ABBA Vader, Jesus en die Heiliggegees.Amen Amen Amen
In God se teenwoordigheid! heilig heilig heilig!! is DIE HERE GOD ALMAGTIG TOT IN ALLE EWIGHEID!!❤❤❤❤❤❤❤ DANKIE JESUS DAT U GEKOM HET! U HET GEWEET WAT U EINDE GAAN WEES, TERWILLE VAN ONS MENS! NOGTANS NEEM MILJOENE U NIE AAN NIE😢😢😢😢😢😢😢😢😢
BAIE DANKIE, FANTASTIES SING PIET SMIT GOD SEËN❤❤
Fantasties. Piet Smit so goed uitgebeeld. Maranatha. Jesus kom weer.
Baie, baie dankie, vandag het daar vir my 'n groot Lig oop gegaan. My verwagting op die ewige lewe soveel groter.
Baie Dankie PietPragtig… ❤
So kosbaar sy heilige naam Amen.
Baie dankie Piet, so bly dat die Here God jou kragtig gebruik om die goeie Boodskap van verlossing elke dag in blydskap uit te dra tot Sy eer.
Hier op lentedag kry ek die kersverhaal!! Baie dankie Piet Smit
Wat n wonderlike stem en gawe im n mens so te raak
Pragtg piet Amen
Pragtig amen
Mooi Piet!
Pragtig Piet in my 71jaar het ek dit nog nooit so mooi gehoor en verstaan nie BAIE BAIE. DANKIE
Die beste video ooit oor sommer die hele skeppings verhaal en die koms van Jesus na hierdie sondige wereld. Piet jy is 'n ster. Dankie
Baie dankie Piet vir die wonderlike manier waarop jy vir ons weer so bewus gemaak het van wat werklik belangrik is
Wonderlik Dankie my ABBA Vader, Jesus en die Heiliggegees.
Amen Amen Amen
In God se teenwoordigheid! heilig heilig heilig!! is DIE HERE GOD ALMAGTIG TOT IN ALLE EWIGHEID!!❤❤❤❤❤❤❤ DANKIE JESUS DAT U GEKOM HET! U HET GEWEET WAT U EINDE GAAN WEES, TERWILLE VAN ONS MENS! NOGTANS NEEM MILJOENE U NIE AAN NIE😢😢😢😢😢😢😢😢😢
BAIE DANKIE, FANTASTIES SING PIET SMIT GOD SEËN❤❤
Fantasties. Piet Smit so goed uitgebeeld. Maranatha. Jesus kom weer.
Baie, baie dankie, vandag het daar vir my 'n groot Lig oop gegaan. My verwagting op die ewige lewe soveel groter.
Baie Dankie Piet
Pragtig… ❤