Vir my beantwoord hierdie preek vele 'ek wonders' Ek wens ek kan dit met die hele wêreld deel. Ek weet dat ek weet, my Verlosser leef en dat ek ook meer lewendig as nou sal wees as ek sterf. Baie dankie vir dié boodskap!
DS Stephen ek,wil graag bitter graag weet wanneer het die Bybels Sabbat na Sondag die eerste dag verander U gee sulke mooi boodskappe.Maar dit pla my verskrlik oor Saterdag die sewende de dag Die bybelse da wat God ons gegee he,.Asb verduidelik dit vir my. Wan6t Saterdag = gelyk aan die Sabbat vanaf die skepping en met Jesus se wederkoms.Asb laat my weet wat die rede is .By voorbaat baie Dankie Fred Kruis
Baie innig dankie, Vader vir hierdie insigvisie
Hemelse Insigvisie U ter eer. AMEN
Dankie vir n baie leersame boodskap
P 52! A6@@LouiseLudeke
Baie dankie vir n ongelooflike boodskap wat dikwels duister is so helder en duidelik maak.Dankie
Ek kan altyd na u luister, u praat so mooi oor God.
Dankie soveel wysheid in hierdie boodskap
Dankie prof Stephan..
Vir my beantwoord hierdie preek vele 'ek wonders'
Ek wens ek kan dit met die hele wêreld deel.
Ek weet dat ek weet, my Verlosser leef en dat ek ook meer lewendig as nou sal wees as ek sterf. Baie dankie vir dié boodskap!
Ek leer net elke dag meer en meer om vir Christus te leef. Dankie vir insiggewende boodskap.
Amen en amen
DS Stephen ek,wil graag bitter graag weet wanneer het die Bybels Sabbat na Sondag die eerste dag verander U gee sulke mooi boodskappe.Maar dit pla my verskrlik oor Saterdag die sewende de dag Die bybelse da wat God ons gegee he,.Asb verduidelik dit vir my. Wan6t Saterdag = gelyk aan die Sabbat vanaf die skepping en met Jesus se wederkoms.Asb laat my weet wat die rede is .By voorbaat baie Dankie Fred Kruis
Sondag is God se dag, omdat Sy Seun Jesus Christus, op ń Sondag opgestaan het. Lees bietjie verder(iewers) daaroor. 🛐👏