RJay & LK - Tot 'n Verloor (feat. Aidam-John & Lil' Willy) [Official Music Video]

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ค. 2022
  • In die begin van elke verhouding is daar opdraande en afdraande. Soms sien ons goed wat ons pla maar dan verkies ons om 'n blinde oog te gooi omdat ons hierdie verhouding wil maak werk 😌❤️
    Rjay, LK, Aidam-John & Lil Willy raak so bietjie aan die hierdie onderwerp op hul nuwe song Tot 'n Verloor 🥺🔥 ‪@Giga6850‬ Volle Films📽🎥🎬
    Hier is die lirieke na Tot 'n Verloor 👀💔
    Jy haha
    Rjay, Lk
    Dis Stay Viral baby yeah
    Ooh woah
    Ek hoop dat jy verstaan
    Ek hoop dat jy verstaan
    Ons stry en baklei
    Meer as enigeiets anders
    Want ek kan sien dat jou hart is nie by my
    En ek neem jou nie kwalik nie want ons doen dit elke keer
    Dit voel ons beweeg net in ‘n sirkel ons maak mekaar net seer
    Sê my hoe kan ek maak (sê my hoe, sê my hoe)
    Al die tekens is daar (al die tekens is daar)
    But iets se my dat ek net moet vashou
    Dit lyk verby maar my hart se ek moet vasklou
    Sê my hoe kan ek maak (sê my hoe kan ek maak)
    Al die tekens is daar (al die tekens is daar)
    But ek bly hoop ons twee kan dit uitwerk
    Ons bly verloor maar my liefde kyk hy staan sterk
    Tot 'n verloor
    Probeer so hard teen dit veg
    Dit was geskrewe teen die mure
    Maar hardkoppig stry ons weg
    Tot 'n verloor (tot 'n verloor)
    Soek ons geluk in 'n droom
    Was 'n fout van die aanspoor
    Hoekom moet ons steeds baklei
    En nogsteeds verloor
    Ek is 'n Kullid
    So ek veg vir dit wat ek soek
    En wat ek wil hê
    Jy's die een wat ekke wil hê
    Ek's net gelukkig as jy by my lê
    Hou jou B-E-K van die verhouding
    Jy't teveel te sê oor die verhouding
    Maak glad Facebook memes oor ons verhouding (sies)
    Wat's haar naam ? Rooiflaggie
    Sy is mooi, rooiflaggie
    Het twee fone, rooiflaggie
    Al wat ek sien rooiflagies
    Bly weg ! (huh)
    Ek kan nie, ek wil nie, ek sal nie (yeah)
    En ek sal tussen daai boude lê
    Tot 'n verloor (woah)
    Probeer so hard teen dit veg
    Dit was geskrewe teen die mure (mure maar)
    Maar hardkoppig stry ons weg
    Tot 'n verloor (tot 'n verloor)
    Soek ons geluk in 'n droom
    Was 'n fout van die aanspoor
    Hoekom moet ons steeds baklei
    En nogsteeds verloor
    En nogsteeds verloor (nogsteeds verloor)
    En nogsteeds verloor (nogsteeds verloor)
    En nogsteeds verloor
    Hoekom moet ons steeds baklei
    En nogsteeds verloor
    Tot 'n verloor (oh woah)
    Probeer so hard teen dit veg
    Dit was geskrewe teen die muur
    Maar hardkoppig stry ons weg
    Tot 'n verloor (tot 'n verloor)
    Soek ons geluk in 'n droom (in 'n droom nah)
    Was 'n fout van die aanspoor (die aanspoor)
    Hoekom moet ons steeds baklei
    En nogsteeds verloor
    En nogsteeds verloor (verloor, verloor)
    En nogsteeds verloor (verloor, verloor)
    En nogsteeds verloor (verloor, verloor)
    Hoekom moet ons steeds baklei
    En nogsteeds verloor
    Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
    Facebook: / ​
    @RJay's Music
    Instagram: / aidamjohn_l​. .
    @rjay_lk
    Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly
    @rjay_lk
    LIKE EN COMMENT OP HIERDIE MUSIEK VIDEO 🚨🚨🚨
    ‪@Giga6850‬ (Edited By GIGA VOLLE FILMS)
    #StayViral
    #HoofseunsVanAfrikaans

ความคิดเห็น • 77

  • @user-pz3lz7hq4u
    @user-pz3lz7hq4u 2 หลายเดือนก่อน +2

    Just love this song both my favorite in one song

  • @sashaleefortuin9870
    @sashaleefortuin9870 2 ปีที่แล้ว +4

    Jle maak my trots om n Afrikaner te wies 🇿🇦🙌😭"local is lekkkkkkeeeeer"🇿🇦❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @TiovistaVisagie-kx5nk
    @TiovistaVisagie-kx5nk 8 หลายเดือนก่อน +1

    i love this song♥♥♥

  • @user-ys1zk6os8v
    @user-ys1zk6os8v ปีที่แล้ว

    this song is the beste of the best

  • @clivemeyer9275
    @clivemeyer9275 2 ปีที่แล้ว +1

    Lkee mn juleee Ani brand julle ht hm😍😍😍❤️

  • @kennethtitus.motivationals7447
    @kennethtitus.motivationals7447 2 ปีที่แล้ว +5

    Goeie treffer goeie song ♥️♥️stayviral and RJay&LK ,Jule bring altyd goeie Afrikaans musiek na Ons mense .#much respect Vir die guys

  • @cheryllinemackay3741
    @cheryllinemackay3741 ปีที่แล้ว

    Listening to this song makes me miss South Africa ..GUYS JULE IS TOPS !!!❤Aidam and LK SE VOICES SAAAM WOW!!!!

  • @beastlygamer174
    @beastlygamer174 2 ปีที่แล้ว +6

    This song hits deep. Gonna play it on repeat till the artists ask me for water💪

  • @InfluencerTeatalk
    @InfluencerTeatalk 5 หลายเดือนก่อน

    We don't talk about AJ's pen game enough! That boy never runs out of ink. & it's always pure Afrikaans!

  • @swemmeroutjie1277
    @swemmeroutjie1277 2 ปีที่แล้ว +2

    Julle is die beste ouens 🔥🌍❤️ ... Ek's dankbaar vi julle 💯💯💯💯

  • @thonkeys8386
    @thonkeys8386 2 ปีที่แล้ว +2

    Afridans!!

  • @azeemhoosain4004
    @azeemhoosain4004 ปีที่แล้ว +1

    this song is underrated and needs more recognition

  • @cereniciamouers129
    @cereniciamouers129 2 ปีที่แล้ว +2

    Kan ophou lyster na di song nie😍💯

    • @luzaanmatthys312
      @luzaanmatthys312 ปีที่แล้ว

      Ekke ook😍😍😍😍❤️❤️🔥🔥🔥

  • @marlenedavids8409
    @marlenedavids8409 11 หลายเดือนก่อน

    Stay viral boetas ❤❤❤🥺🥺🥺di track is aan di brand hou so aan boetas❤❤😊😊

  • @elvinalayman8079
    @elvinalayman8079 2 ปีที่แล้ว +2

    Love it.....jule is aan di brand 🔊🔊🔊🔊🔊🔊

  • @chrisjanhendricks5880
    @chrisjanhendricks5880 ปีที่แล้ว

    Kry ni beter ni iniskag STAY VIRAL😍❤💘

  • @Woniemusicsa
    @Woniemusicsa 2 ปีที่แล้ว +2

    Ouens dis vuurwarm🙌🇿🇦

  • @zeneathlottering5597
    @zeneathlottering5597 2 ปีที่แล้ว +3

    Die brille doenit vir my😻😭

  • @zeneathlottering5597
    @zeneathlottering5597 2 ปีที่แล้ว +4

    ny eending ouens 😭😭❤

  • @nazneensmith8016
    @nazneensmith8016 2 ปีที่แล้ว

    Ht ni woorde vidi song ni.dis on 🔥🔥🔥 respectfully

  • @missbronny2911
    @missbronny2911 2 ปีที่แล้ว +3

    🔥🔥🙌Amazing love dit💃🏿💃🏿🙌

  • @warrenolifant8260
    @warrenolifant8260 ปีที่แล้ว +1

    this song hits deep💔💖💯✌

  • @biancakonstable2346
    @biancakonstable2346 2 ปีที่แล้ว

    Nyyy eeeendddiiiin julle is nou een mal die beste 🥺🥺🔥🔥🔥🔥🔥😌

  • @ElloJayMusic
    @ElloJayMusic 2 ปีที่แล้ว +1

    Jyyyyyyyy my favorite boetas😭😭😭❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @jesmineadams1605
    @jesmineadams1605 ปีที่แล้ว

    Ons dink hulle sal ook n kwaai video saam met lil young van paarl maak ..ek like d music video en julle almal is kwaai maar Aidam john en LK sing befok saam ..

  • @mcglashnadams3044
    @mcglashnadams3044 ปีที่แล้ว

    My vrou is so mal vi hulle sy speel dt amper elke dag

  • @danillabantham6713
    @danillabantham6713 2 ปีที่แล้ว +2

    Love it 😀 😍

  • @biancavanrhyn6200
    @biancavanrhyn6200 2 ปีที่แล้ว

    Sooooo verlief op d song❤️❤️❤️❤️❤️❤️great 1 julle👌👌👌👌

  • @mekylefacolyn4271
    @mekylefacolyn4271 2 ปีที่แล้ว +2

    Stay viral
    Merch would be cool for this lyrics

  • @Jesh8812
    @Jesh8812 2 ปีที่แล้ว +4

    Joh lank gewag vi di colab but it was worth the wait. Joh credit to all 4 of u. Sien Al kla 100k views in 2weeks 👏👏👏

  • @user-hg5eh9nm4m
    @user-hg5eh9nm4m 10 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤❤❤❤❤😊😊🤞🤞🤞

  • @chloetromp3284
    @chloetromp3284 2 ปีที่แล้ว +1

    Love die song man❤❤❤❤❤

  • @jasoncole7382
    @jasoncole7382 ปีที่แล้ว

    Ek het net die gister geluister maar Ek is so Mal oor die lier😭🔥💯hulle is regtig vuur🔥🔥
    Ek ken die hulle liet uity kop uit

  • @JoeyMisteMike
    @JoeyMisteMike 2 ปีที่แล้ว

    Kwai song gents🔥🔥🔥ekt gewag vir die ene👌👌👌👌

  • @robinvanwyk7769
    @robinvanwyk7769 2 ปีที่แล้ว +3

    Die Track Is Vuur Manne Dit Is Vuur 🔥🔥🔥 Ek Het Dit Geniet Van Begin Tot Einde All I Can Say Is I Had More Words But I'm Speechless 🤐 #Tot'nVerloor👑

  • @DJHansMixtapes
    @DJHansMixtapes 2 ปีที่แล้ว +2

    die return goeies boetas🥺.

  • @WeskusBoys_Cpt_7345
    @WeskusBoys_Cpt_7345 2 ปีที่แล้ว

    ouens mut n music video in darling kom skiet😩😩❤️‍🔥

  • @matteorobinson7508
    @matteorobinson7508 2 ปีที่แล้ว

    Rjay bring NetLekatjies deur met veroor veroor met rooi flag 🟥🟥🚩🚩🚩🚩

  • @lostammer7866
    @lostammer7866 ปีที่แล้ว

    Respect uit Rotterdam

  • @geraldogallagher4503
    @geraldogallagher4503 2 ปีที่แล้ว

    🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🙌🙌🙌🙌

  • @JayJay_musiek
    @JayJay_musiek ปีที่แล้ว

    amazing 🥂Much love uit NAMIBIA❤🇳🇦

  • @user-tg1xx3nq1t
    @user-tg1xx3nq1t 11 หลายเดือนก่อน

    Love❤❤

  • @deo-zannerudeenbailey7024
    @deo-zannerudeenbailey7024 ปีที่แล้ว

    Best!👌❤❤❤❤

  • @jadenlessing7746
    @jadenlessing7746 ปีที่แล้ว

    Lovely 🌹❤️😘😇

  • @jxxno.x
    @jxxno.x 2 ปีที่แล้ว +1

    #vollefilms #giga 🥺🔥🎬
    #lk #rjay #aidamjohn #lilwilly
    #localislekka

  • @UchihaMB
    @UchihaMB 2 ปีที่แล้ว

    Ey!😌♥️

  • @juanitabirdiecloete1010
    @juanitabirdiecloete1010 2 ปีที่แล้ว

    Leka guys👌🔥🔥🔥

  • @mcglashnadams3044
    @mcglashnadams3044 ปีที่แล้ว

    Aidam en lk moet n song saam sing hulle klink befok

  • @fazlinwilliams2055
    @fazlinwilliams2055 ปีที่แล้ว

    My song 💓

  • @stanleyerasmus6358
    @stanleyerasmus6358 2 ปีที่แล้ว

    Hie gaan ons 🔥 🔥 🔥

  • @rozanepietersen8894
    @rozanepietersen8894 2 ปีที่แล้ว

    Lekker my mensies julle is hot 🔥🔥🔥

  • @cleobeatstheproducer4937
    @cleobeatstheproducer4937 2 ปีที่แล้ว

    Tough🔥🔥🔥

  • @Yaamphcas
    @Yaamphcas 2 ปีที่แล้ว +1

    Julle is legends Ouens😇🌍🎶

  • @waniealwyn
    @waniealwyn ปีที่แล้ว +1

    aiii die willy isi reg nie ..hy doenit net vimy lol

  • @hiltenvisagie4258
    @hiltenvisagie4258 2 ปีที่แล้ว

    keep going boys

  • @leeclaasen9461
    @leeclaasen9461 2 ปีที่แล้ว

    Joh ht x lank g.wag vi di collaboration 🔥🔥🔥🔥🔥🔥respect gents

  • @Giga6850
    @Giga6850 2 ปีที่แล้ว

    Smegh!!

  • @tammycyster6030
    @tammycyster6030 ปีที่แล้ว

    ❤❤❤❤❤❤

  • @griffinmorkel4298
    @griffinmorkel4298 ปีที่แล้ว

    if im not mistaking some of this clips are in my hometown Genadendal 😇

  • @reganvanstaden8895
    @reganvanstaden8895 ปีที่แล้ว

    Kwaai manne

  • @maxinebagoe5801
    @maxinebagoe5801 ปีที่แล้ว

    Love this song 😊

  • @ayandazwane4996
    @ayandazwane4996 2 ปีที่แล้ว

    🔥🔥🔥🔥

  • @wolfiebevestigsolyn9764
    @wolfiebevestigsolyn9764 2 ปีที่แล้ว

    🔥👑⭐

  • @lynodmg6017
    @lynodmg6017 2 ปีที่แล้ว

    🔥🙌🏽

  • @clermentdewet6073
    @clermentdewet6073 ปีที่แล้ว +1

    Guys julle,julle is ysters. Ek moet net smile as ek julle music hoor. Jare julle maak mens trots om kallit te wees

  • @gerriestruwig-dc5fc
    @gerriestruwig-dc5fc 2 หลายเดือนก่อน

    Lil Willy get a mooi stem

  • @riyaadswartz633
    @riyaadswartz633 2 ปีที่แล้ว +1

    Kwaai ouens,wane maak julle weer n turn in langebaan?

  • @tonibotha7473
    @tonibotha7473 ปีที่แล้ว

    Ek soek net die lyrics ook, man . 😭

  • @petercampher941
    @petercampher941 2 ปีที่แล้ว +4

    EK HOU DARRVAN HOE DIE TWEE GROOT STEMME MEKAAR KOMPLIMENT MOOI MAN EK HET AL GEWONNE WANNE DAN GAN LK EN AIDOM SAAM SING KYK EK IS AMPER 50 EN EK DINK EK KAN NOG SING MA EK HOU MEER VAN GOSPEL MISKIEN GAN EK MYSELF YTDAAG EN I SONG YTBRING MENS WIET NOOIT MAAR EK IS IMPRESS MET JILLE STEMME JONGMANNE MAAK NOG A PAAR SAAM EN GENIET DIT PEACE IM OUT✌

  • @franciacojunies8618
    @franciacojunies8618 ปีที่แล้ว

    leka dinge

  • @deenlouw7429
    @deenlouw7429 ปีที่แล้ว

    EK IS BAIE BAIE TROTS OP JULLE HOU DIT SO MOOI AFRIKAANS RUK