Aidam John & Lil' Willy - Maak Jou Sterker (Official Audio)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Ons almal was al in situasies waar ons voel dat die probleem wat voor ons is te groot is om optelos, ons as Aidam-John & Lil' Willy wil julle bemoedig met hierdie enkelsnit deur te se dat hierdie probleme jou sterker maak as persoon 😪❤
    Hier volg die lirieke...
    (Vers 1: Lil' Willy)
    Ons het probleme
    Ma God gee dit met rede
    Ja ons het probleme
    Maar ons maak dit deur verseker
    Uh verseker !
    En pyn is net 'n keuse
    So ons besluit ons gooi dit somme daar
    met ons verlede
    En as jy voel jy's swak (jy's swak)
    Dan staan jy sterkebene
    Van as jy jou oë oopmaak is daar sewe ope deur
    Wag ! Is nege !
    Is nege ope deure
    So jy moet ma nou net aanhou en my glo as ek sê dat
    (Chorus: Aidam-John)
    Jou pyn dit gaan
    Nie ongesiens verby nie (aaah)
    Jou probleme maak jou sterker (maak jou sterker)
    Jou pyn dit gaan
    Nie ongesiens verby nie ( dit gaan nie naaa)
    Deur al die dinge kyk ons op na jou !!
    Ons kyk op na jou jou jou
    Op na jou jou jou
    Deur al die dinge kyk ons op na jou (ons kyk op na jou)
    (Bridge: Aidam-John)
    Ons kyk op , ons kyk op na jou
    Ons kyk op , ons kyk op na
    Deur al die dinge kyk ons op na jou
    Ons kyk op na jou jou jou (ons kyk , ons kyk)
    Op na jou jou jou (ons kyk , ons kyk)
    Deur al die dinge kyk ons op na jou (Ons kyk op na)
    (Chorus: Aidam-John)
    Jou pyn dit gaan
    Nie ongesiens verby nie (ek weet dit gaan nie)
    Jou probleme maak jou sterker (dit maak jou sterker)
    Jou pyn dit gaan
    Nie ongesiens verby nie
    Deur al die dinge kyk ons op na jou (ons kyk op na jou)
    (Vers 2: Aidam-John)
    My woorde weet nie waardeur jy gaan nie
    Want jy is die rede hoekom ek nog staan
    Want dit wat jy doen
    Kry nie erkenning nie
    So my woorde en my song sing ek net vir jou
    Vir jou !
    (Chorus: Aidam-John)
    Jou pyn dit gaan
    Nie ongesiens verby nie (dit gaan nie nana)
    Jou probleme maak jou sterker (ditgaan nie uh aah)
    Jou pyn dit gaan
    Nie ongesiens verby nie ( ek wil nie uuh aah)
    Deur al die dinge kyk ons op na jou !!
    (Outro: Aidam-John)
    Ons kyk op
    Ons kyk op na jou
    Ons kyk op
    Ons kyk op na
    Deur al die dinge kyk ons op na jou
    En ons Stay Viral vir jou !!
    SKAKELS VIR DIE ENKELSNIT ! 😚😚😚✌
    AUDIOMACK : audiomack.com/...
    SOUNDCLOUD : / maak-jou-sterker-prod-...
    Volg ons op sosiale media asseblief 🎃🌹
    Facebook: / ajwillyduo
    Instagram: / aidamjohn_l. .
    BAIE DANKIE VIR JOU 4 MINUTE ! 😘🤞❤
    #StayViralVerewig ❤

ความคิดเห็น • 92

  • @MelonyBrown-u8d
    @MelonyBrown-u8d 2 หลายเดือนก่อน

    My number van skooldae af. Ek love hierdie song so so baie. Hierdie song is so mooi. "Want jy is die rede hoekom ek nog staan!!"❤

  • @xolaleeyobanzana6710
    @xolaleeyobanzana6710 ปีที่แล้ว +1

    So inlove with all your songss !!

  • @mishkalewislewis1368
    @mishkalewislewis1368 4 ปีที่แล้ว +2

    Ek totally lovvveeee diitt ♥️♥️♥️❤️❤️❤️❤️😍😍😍😘😘😘😘

  • @caitlynbrown7325
    @caitlynbrown7325 4 ปีที่แล้ว +1

    Isjhuuu 👑🔥😍. Hy slaaaaat !!

  • @jayderemas7774
    @jayderemas7774 4 ปีที่แล้ว +16

    Julle is letterlik myy fav'vv mensies 🤞... Verlief op dii song ❤️... Keep making bangers and stay safe 😘...
    #stayviral babies ❤️👌

  • @jo-annsmith5943
    @jo-annsmith5943 4 ปีที่แล้ว +13

    Yaas! julle is die beste,

  • @barolizestryers6526
    @barolizestryers6526 4 ปีที่แล้ว +1

    Ek is Lief vir die songs

  • @luqjacobs8081
    @luqjacobs8081 4 ปีที่แล้ว +1

    Moet sê die ouens represent 🇿🇦💯.... Grand die song 😎😎😎

  • @joshlinkoegoe8926
    @joshlinkoegoe8926 4 ปีที่แล้ว +1

    BROTHERS!!!julle musiek is lewe!!!

  • @alexciadavids5505
    @alexciadavids5505 4 ปีที่แล้ว +1

    Jule is legends..ek like jule musiek..❤🤗altyd so pragtig...jule inspire di jongelinge da buite..dankie ve wat jule doen 🙏🥰

  • @gerttitus3246
    @gerttitus3246 4 ปีที่แล้ว +4

    beste ......♥️maak jou sterker♥️mak nie saak wat jy deur ganii dit leer jou om weer op testan en sterker aan te beweeg

  • @elreecemaritz7836
    @elreecemaritz7836 4 ปีที่แล้ว +2

    Ouens nehh julle is blind🔥🥵❤🥺🥺

  • @elrichjoseph7173
    @elrichjoseph7173 4 ปีที่แล้ว +5

    Julle songs is warm🔥🔥🔥 #stayviral

  • @jodiemoolman9331
    @jodiemoolman9331 4 ปีที่แล้ว +7

    Biggest fan❤️ al die songs is kwai 🔥

  • @ricardopereira8037
    @ricardopereira8037 4 ปีที่แล้ว +4

    Ahoyyja di is mu nommer joh dit sit my in n mood love julle ouens van ver af.🤩💚

  • @shimonephillips2030
    @shimonephillips2030 4 ปีที่แล้ว +7

    Yaaaas! 😍

  • @howlin_za971
    @howlin_za971 4 ปีที่แล้ว +10

    ✌️🇿🇦👍🔥Eks van die whaks Wellington

    • @AidamJohnLilWilly
      @AidamJohnLilWilly  4 ปีที่แล้ว +2

      appreciated 😍❤

    • @howlin_za971
      @howlin_za971 4 ปีที่แล้ว +1

      @@AidamJohnLilWilly van waar is julle Ek het n TH-cam channel subscribe and like asb dis Howard plaatjies

    • @heinrichtitus2167
      @heinrichtitus2167 4 ปีที่แล้ว +1

      me too ali pad vni wellington my home town but .. i dont live my live there out i do it in ..wuppies .. clanwilliam......

    • @lucianwynand722
      @lucianwynand722 4 ปีที่แล้ว +1

      @@heinrichtitus2167 eks oek vani wuppies... WUPPERTHAL

    • @lucianwynand722
      @lucianwynand722 4 ปีที่แล้ว

      @@heinrichtitus2167 eks oek van Wuppies...
      Wupperthal

  • @jenoviermeyer3796
    @jenoviermeyer3796 4 ปีที่แล้ว +1

    ♥️Al jlle songs explain wt als nu aan gaa by my💔

  • @sonjakooitjie201
    @sonjakooitjie201 4 ปีที่แล้ว +2

    😍🤩x verlief op julle music

  • @tamiamathyson3860
    @tamiamathyson3860 4 ปีที่แล้ว +1

    Julle sing baie mooi❤❤

  • @heinrichtitus2167
    @heinrichtitus2167 4 ปีที่แล้ว +1

    os ht prbleme marh god gee dit ve n rede

  • @winstonmatthews8952
    @winstonmatthews8952 4 ปีที่แล้ว +1

    Julle musiek gaan vêr, ek is van Brandvlei in die Noord Kaap. 🔥

  • @anushcaschuurhoudt8816
    @anushcaschuurhoudt8816 3 ปีที่แล้ว +1

    Here in 2021. Julle lat my hart net die hele tyd klop as x julle musiek luiste. Dis n coloured ding. Love you guys keep it viral 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @lorehneefritz7879
    @lorehneefritz7879 4 ปีที่แล้ว +9

    Dis waar "God gee vir ons probleme met n rede"

    • @Stopbbl
      @Stopbbl 4 ปีที่แล้ว +1

      Ja dis so

  • @biancaramage3616
    @biancaramage3616 3 ปีที่แล้ว

    This one is the best guys

  • @thebatman316
    @thebatman316 4 ปีที่แล้ว +5

    I’ve listened to this song like 5,000 times😂❤️🔥

    • @aidam-johnzekoe7824
      @aidam-johnzekoe7824 4 ปีที่แล้ว

      Dankie vir die ondersteuning ❤❤ en dankie vir die 5000 views 🤣❤

  • @tarynmcfarlane8066
    @tarynmcfarlane8066 4 ปีที่แล้ว +1

    Die Moooiste 😭😭😭❤❤ love it! En die beat killll my 💃💃💃💃💃

  • @m.o.r.e7971
    @m.o.r.e7971 4 ปีที่แล้ว +3

    ii love this song!! julle is die beste, Beste stemme vir n kombinasie! #Stay Viral😘😘 I got you guys!!!🎙🎧

  • @jonty_
    @jonty_ 4 ปีที่แล้ว +2

    #stayviral .. Nog een van die beste songs

  • @rudenedavies915
    @rudenedavies915 4 ปีที่แล้ว +2

    Great hit net weereens😁🥰🥰❤😎

  • @michelenemagerman8429
    @michelenemagerman8429 ปีที่แล้ว

    💌💌Loooove 💞💖💓u guys 😙😘😍& luv da SONGS 😭😭😭KEEP IT CUMING GUYS INFINITY........ 👊👊👌👌👍👍HONESTLY 💓💓💖I always been ur BIGGEST F.A.N!!!💕💗💞💞💝Mwah💋💋💋💋micheline a.k.a MImi

  • @ethanprince8875
    @ethanprince8875 4 ปีที่แล้ว +6

    Uiteindelik aners as CORONAVIRUS❤🔥
    #stayviral 🔊💯❤

  • @tiktoklife2163
    @tiktoklife2163 4 ปีที่แล้ว +4

    I love y'all❤❤❤❤❤❤❤

  • @liezelsimon6520
    @liezelsimon6520 4 ปีที่แล้ว +1

    Julle verras my net elke keer met ietsie beter❤❤keep up the excellent work

  • @komonsoefen7097
    @komonsoefen7097 4 ปีที่แล้ว +3

    Oh yes!!!

  • @k2b669
    @k2b669 4 ปีที่แล้ว +2

    Damn boyz dis mos reg vi mix hoor it wee in malkak 3

  • @ttsisters306
    @ttsisters306 4 ปีที่แล้ว +1

    Thanx guys ur the best love y'all💜😗ur 4 keeps💪👌

  • @leequinfortuin5589
    @leequinfortuin5589 4 ปีที่แล้ว +4

    LIT✌👏😎♥

  • @Candy_314
    @Candy_314 4 ปีที่แล้ว +3

    🔥♥️ n hele vibe julle is die beste♥️♥️ #stayviral

  • @mornecalitz2851
    @mornecalitz2851 4 ปีที่แล้ว +2

    Awesummm keep the good work going on🔥🔥🔥😉

  • @claudiamalima3363
    @claudiamalima3363 4 ปีที่แล้ว +4

    I love your music so much keeps me in mood😘 julle musik is my nomer een😍

  • @riyaazhendricks5286
    @riyaazhendricks5286 4 ปีที่แล้ว +3

    Is kwaai😭❤

  • @dowayneafrica8389
    @dowayneafrica8389 4 ปีที่แล้ว +4

    Wnnr sit jul di op tubidy.mobi...AIDAM

    • @AidamJohnLilWilly
      @AidamJohnLilWilly  4 ปีที่แล้ว

      dit is alreeds daar ✌💥

    • @dowayneafrica8389
      @dowayneafrica8389 4 ปีที่แล้ว

      @@AidamJohnLilWilly x het hom nu ge download..danki...jul.ia Ysters....keep up.the good work.......

  • @ciarajaggers3670
    @ciarajaggers3670 4 ปีที่แล้ว +3

    Love it❤️❤️💯#stayviral

    • @AidamJohnLilWilly
      @AidamJohnLilWilly  4 ปีที่แล้ว

      dankie ❤❤❤

    • @ciarajaggers3670
      @ciarajaggers3670 4 ปีที่แล้ว

      Your music is the besttttt... Ii sing ur songs every day and night ❤️❤️💯

  • @miabenn8180
    @miabenn8180 4 ปีที่แล้ว +1

    yess🤩

  • @liandrooctober832
    @liandrooctober832 4 ปีที่แล้ว +3

    Dai brutjie kn sing isjha naboy

  • @arlinevass7422
    @arlinevass7422 4 ปีที่แล้ว +3

    I love ur songs u awesome!!😀✌️

  • @ellin0bothman498
    @ellin0bothman498 4 ปีที่แล้ว +1

    Guys😍😍😍😍😍

  • @leekayjacobs6245
    @leekayjacobs6245 4 ปีที่แล้ว +3

    Literally love every song u guys ever made I can't even dislike anyone❤️😩

  • @andreaalbertyn2862
    @andreaalbertyn2862 9 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤

  • @quwenchristie4681
    @quwenchristie4681 4 ปีที่แล้ว +2

    mal oor die song

  • @christie835
    @christie835 4 ปีที่แล้ว +1

    Goddamn you got the heat

  • @davidsenekal3320
    @davidsenekal3320 2 ปีที่แล้ว

    I love 💕 this song

  • @newsongsthomas7092
    @newsongsthomas7092 4 ปีที่แล้ว +2

    🎵🎵😮

  • @tayawilliams9023
    @tayawilliams9023 4 ปีที่แล้ว +1

    👍

  • @fazelcoetzee
    @fazelcoetzee 4 ปีที่แล้ว +1

    Eses
    Lately nt n disappointment

  • @liandrooctober832
    @liandrooctober832 4 ปีที่แล้ว +4

    ❤❤❤❤❤

  • @jamy-leefisher915
    @jamy-leefisher915 4 ปีที่แล้ว +2

    ❤❤❤