Aidam-John & Lil' Willy - Nogaltyd Genoeg (Official Audio)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Die nuwe enkelsnit van Aidam-John & Lil' Willy NOGALTYD GENOEG is beskikbaar en dit laat verlore siele weer glo in liefde ❤
    Nogaltyd Genoeg se Lirieke :
    Soveel dinge op ons pad
    Soveel woorde reeds gepraat
    Al ons aksies volg agterna
    Dit praat , dit spreek
    Van ware liefde
    Ons oorwin die moeilike dae
    Die Here het ons mooi gedra
    En nogsteeds bly ons twee saam
    Dit praat , dit spreek
    Van ware liefde
    Al kry ons hoeveel donker paaie
    10 000 struikelblokke
    Net die wete dat jys altyd aan my sy
    Was nogaltyd genoeg
    Al die berge nou in een stort
    En die wêreld vanaand eindig
    Het ek iemand wat my lief het
    En dit was nogaltyd genoeg vir my
    Moet jouself nooit twyfel nie
    Jy is meer as genoeg
    Ek dink nie jy verstaan hoe verlief ek is nie
    Elke soentjie , elke drukkie
    Elke oomblik saam jou
    Besef ek hoekom ek jou wil hou
    Ek onthou hoe ek jou boul
    En nou praat ons van saam huis bou
    Ja jy bring vrede na my lewe
    Wat gewoond aan chaos is
    Ek maak seker jys gelukkig
    Want ek dit is my plig
    Solank ons liefde op 'n duisend is
    Oorwin ek en jy duisternis
    Ons laat moeilike tye maklik lyk
    Want ons is lief vir mekaar en...
    Al kry ons hoeveel donker paaie (stap ons saam)
    10 000 struikelblokke
    Net die wete dat jys altyd aan my sy
    Was nogaltyd genoeg
    Al die berge nou in een stort
    En die wêreld vanaand eindig
    Het ek iemand wat my lief het
    En dit was nogaltyd genoeg vir my
    Volg ons op sosiale media asseblief 🥱💖
    Facebook: / ​
    Instagram: / aidamjohn_l​. .
    Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

ความคิดเห็น • 242

  • @AidamJohnLilWilly
    @AidamJohnLilWilly  หลายเดือนก่อน +11

    1 miljoen op die hierdie Gem, as jy die sien baie dankie ❤❤❤😭

  • @exoniaalphina6373
    @exoniaalphina6373 3 ปีที่แล้ว +71

    Julle is so waar amazing ...ek geniet julle songs baie en ek hoop julle kom baie verder as wat julle is🌻☘

  • @moniquebasson4115
    @moniquebasson4115 3 ปีที่แล้ว +27

    🙆‍♀️❤jle jamer vi my taal gbruik mah di is n foken mooi song kan dti op hou lyster ni❤🥰🌻😍

  • @neviciagoshai5815
    @neviciagoshai5815 3 ปีที่แล้ว +46

    Hou so aan asseblief en moet nooit ophou om musiek te maak nie ek proebeer self ook om te begin met my eie musiek en regtig ek leer baie van julle julle is my rolmoedele trust my

  • @sharrol-annpedro8099
    @sharrol-annpedro8099 3 ปีที่แล้ว +22

    Dis sooo mooi😭❤❤

  • @robynvanvught5650
    @robynvanvught5650 3 ปีที่แล้ว +8

    ❤️🤗Nogaltyd genoeg
    Another amazing song❤️🎶🎧

  • @shouginmalouly3582
    @shouginmalouly3582 3 ปีที่แล้ว +6

    Boys Jule is werklik Waar n blessing vir Afrikaans musiek

  • @michellevanwyk7849
    @michellevanwyk7849 3 ปีที่แล้ว +20

    Die song beskryf soveel mense se verhoudings🥰🥺😍Dankie day jule song n mens weer hoop gee❤hou voort met wat jule doen. Die Here seen.🤞❤🥺

    • @asadrana5543
      @asadrana5543 3 ปีที่แล้ว

      Joh dankie vr di song dt ht gmk dat x my meisie wees gvind ht💯💯

  • @Bak7300
    @Bak7300 2 ปีที่แล้ว +5

    Naai die song is die beste van julle Ek kan ge tyg❤️❤️❤️

  • @thomasstyles3313
    @thomasstyles3313 3 ปีที่แล้ว +3

    tah x hoor vandag eers di song ma hy is al kla my fav song tah hou so aan Jul se songs is tot da

  • @miajosephs1695
    @miajosephs1695 3 ปีที่แล้ว +11

    Wow dis regtig n pragtige song . Dis next level mahn. Hoofseuns van Afrikaans, julle bly die beste❤❤❤❤

  • @tamrynking3423
    @tamrynking3423 3 ปีที่แล้ว +2

    This songs 💔.

  • @rotastherapper
    @rotastherapper 3 ปีที่แล้ว +8

    In my feels😏🥺

  • @antheabeukes2797
    @antheabeukes2797 3 ปีที่แล้ว +11

    Julle is so talentvol 😩di song is nou deel van my elke dag routine 🥺❤luister hom atleast 50 keer n dag 😩😩

  • @philandermarolee
    @philandermarolee ปีที่แล้ว +4

    Ek soek lank di song jine ek kry hom nou na lang tyd. jaso ds so mooi regtg ek hou van dt. danki vir i goeie lied. ek bid dat jule ver sal kom. liefde al di pad van bwes. marolee

  • @rudenneprins4570
    @rudenneprins4570 3 ปีที่แล้ว +9

    Perfect Valentines Day Drop. Julle stel nooit teleur. 👌👌👌

  • @toniojones4649
    @toniojones4649 3 ปีที่แล้ว +5

    Ysters... Julle is geseend.. Keep up with the good work...

  • @alexandrakoenze6048
    @alexandrakoenze6048 3 ปีที่แล้ว +14

    Julle, joh, ❤️😭😭dis n pragtige lied en ware woorde❤️❤️❤️is belangrik om jou spesiaal iemand te wys hoe lief jy is vir hulle en hoe veel hulle beteken. Glo in ware liefde, dit bestaan nog. ❤️❤️❤️

  • @rickswemmer9669
    @rickswemmer9669 3 ปีที่แล้ว +6

    Top Klas ouens 🔥❤️💯 ... Hy Behoort op die kassies 👊💫

  • @waydenovember7927
    @waydenovember7927 3 ปีที่แล้ว +3

    Julle is die beste. 💯💯💯
    Dit is goeie local musiek.
    ✌️
    Bly by dit kerels

  • @jaydeneroman355
    @jaydeneroman355 3 ปีที่แล้ว +14

    Die song!!!...ek's letterlik in trane🤭😭❤️

  • @michaelpokwas5224
    @michaelpokwas5224 3 ปีที่แล้ว +4

    Awe guys waar kry julle du app j& d entertainment en nog jets x like julle nuwe song maar dt is chiwaan hi keep it up wocter my town

  • @shaunb2335
    @shaunb2335 2 ปีที่แล้ว +8

    Sjoe!!! Wat n mooi song! Dit spreuk letterlik tot n mens. Dankie vir dit!

  • @jasonvolmink2940
    @jasonvolmink2940 3 ปีที่แล้ว +5

    My grootste wens vir julle is dat julle eendag OP TV beland van julle is obviously amazing 😫❤

  • @Johndre_Boy
    @Johndre_Boy 3 ปีที่แล้ว +3

    Onbeskryflik moooii julle🔥🔥🔥😱

  • @NicoleAnnSkippers-hs7sb
    @NicoleAnnSkippers-hs7sb 3 หลายเดือนก่อน

    Wedding song loaded 🎉🎉🎉🎉Oktober 2024❤❤ stayviral fan

  • @luqjacobs8081
    @luqjacobs8081 3 ปีที่แล้ว +5

    Thanks for the pre Valentine's day gift 🧡💯🙌👏

  • @anel299
    @anel299 3 ปีที่แล้ว +4

    Sjoe die 1 is 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥❤️

  • @ell-rezaanwillemse338
    @ell-rezaanwillemse338 3 ปีที่แล้ว +2

    Die here ht os mooi gedr 😍😍

  • @cassandrandongwele3952
    @cassandrandongwele3952 3 ปีที่แล้ว +9

    Wow ek het geen woorde nie😍❤️

  • @vernodevilliers4912
    @vernodevilliers4912 3 ปีที่แล้ว +12

    The sky is the limit for the two of you. Stick together. Fly high Adaim John & Lil Willy🙌🏼. Your music speaks to the soul.

  • @Savage-ol6xl
    @Savage-ol6xl 3 ปีที่แล้ว +8

    Keep on looking forward don't care about what others say✌️❤️

  • @chandrylinks2190
    @chandrylinks2190 ปีที่แล้ว +4

    Love elke song. Dit maak laat ek wil huil en weer van voor op my man verlief raak. Ek wens vir jul neti beste in die wereld. Hoop jul sal net beter en betere word.

  • @sirensinplaatjies4290
    @sirensinplaatjies4290 3 ปีที่แล้ว +2

    Aiye gents die song ht jle gslan...

  • @cheryljohnson84
    @cheryljohnson84 3 ปีที่แล้ว +9

    Dit is wat ek nou afrikaanse musiek noem🥰..julle is baie talentvol ...baie dankie vir julle mooi lyrics...soos ek nou innie verre ooste sit verlang ek na my Suid Afrika en julle musiek maak my verlange meer draaglik...baie dankie😘

  • @carleyminettecook5925
    @carleyminettecook5925 3 ปีที่แล้ว +8

    Wow die woorde alleen . Dis n master piece . Die woorde vat vastrap plek. Keep up the good work guys

  • @nasheetaengelbrecht9936
    @nasheetaengelbrecht9936 3 ปีที่แล้ว +3

    Dus mooi🥺❤️

  • @marshellinedutoit6411
    @marshellinedutoit6411 3 ปีที่แล้ว +8

    Dankie julle die woorde trap diep trane inmy hart😭❤

  • @farrenayford4216
    @farrenayford4216 3 ปีที่แล้ว +2

    op repeat

  • @cameron-leewilliams4160
    @cameron-leewilliams4160 3 ปีที่แล้ว +4

    Hierdie is so verskriklik mooi❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @haymamoghamedalli71
    @haymamoghamedalli71 3 ปีที่แล้ว +6

    Dedication goes out to my love ... love him always

  • @anmaresass2120
    @anmaresass2120 3 ปีที่แล้ว +3

    😍😍😍💣Nogaltyd Genoeg🙌🏽🙌🏽👏❤

  • @ChrizaanMoses
    @ChrizaanMoses 4 วันที่ผ่านมา

    I remember me and my boyfriend when I listened to this song 😢😢

  • @Johndrewk
    @Johndrewk 3 ปีที่แล้ว +1

    Hoor di song vandag vidi eeste keer. Ma e like dit baie. Ouens jule is ani brand. My nuwe favourite

  • @easter292
    @easter292 3 ปีที่แล้ว +2

    Dis wondeluk❤❤en baie mooi

  • @zafariqbal9907
    @zafariqbal9907 3 ปีที่แล้ว +1

    Die song speel so mooi in my hart reg8 jle het n mooi talent regtig joh aii 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭

  • @jaundrefortuin8399
    @jaundrefortuin8399 6 วันที่ผ่านมา

    Dit was virmy n vorreg om julle te kon live sien in Vredendal ek het goosebumps gehad toe aidam my hand vat

  • @gracelangford3333
    @gracelangford3333 3 ปีที่แล้ว +2

    dis so mooi yorh wat julle hieso gedoen het kan nie beter gedoen word nie , hou soe aan

  • @aubreyalsina2866
    @aubreyalsina2866 3 ปีที่แล้ว +2

    so baie mooi

  • @ryankivitts7603
    @ryankivitts7603 3 ปีที่แล้ว +4

    Elke song wat jul release is fire 💯

  • @surita6143
    @surita6143 3 ปีที่แล้ว +14

    Goosebumps ❤ Baie mooi, baie dankie💋

  • @carry-leighjantjies2457
    @carry-leighjantjies2457 ปีที่แล้ว +1

    My trou song julle 😍

  • @jurwingalant7690
    @jurwingalant7690 3 ปีที่แล้ว +2

    Omw julle is net die beste😭😭😭😭😭❤️🙌🙌🙌🙌 lank gewag vir n nuwe een #stayviral

  • @dvconstructiondvconstructi422
    @dvconstructiondvconstructi422 2 ปีที่แล้ว +5

    I love this song so much😢❤🌎💍

  • @MoniqueAfrika-r4r
    @MoniqueAfrika-r4r ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤❤❤dankie hoofseuns

  • @wakisa8206
    @wakisa8206 3 ปีที่แล้ว +4

    Ek kan nie ophou na die song luister nie.😊

  • @adamfelix3123
    @adamfelix3123 3 ปีที่แล้ว +2

    Julle bly maar yster🔥👊

  • @ChickenLicken-sd2zq
    @ChickenLicken-sd2zq 11 หลายเดือนก่อน +1

    Very nice 👍👍🎉❤

  • @africanizme
    @africanizme 3 ปีที่แล้ว +5

    Dit is baie mooi 💯💯

  • @dylanjamestaylor9755
    @dylanjamestaylor9755 3 ปีที่แล้ว +2

    Manne julle musiek is KOOKWATER...
    Hou so aan julle is OP die regte pad...
    Hoop ons kan in die toekoms saam n Project aanvat...

  • @jasoncarolus6226
    @jasoncarolus6226 3 ปีที่แล้ว +1

    Julle is deur en deur die beste!!!! Baie Baie Baie mooi lied! Ek tjank skoons!!!! Encore!!!

  • @monicacampfer5645
    @monicacampfer5645 3 ปีที่แล้ว +3

    Die song is baie pragtig🥺❤.. julle het dit👌

  • @nicolejames8384
    @nicolejames8384 2 หลายเดือนก่อน

    Wiet is nog hier 2024!!!wot a lovely sng

  • @kxngwes3181
    @kxngwes3181 3 ปีที่แล้ว +3

    Fire ouens 🔥🔥🔥🎶stayviral

  • @zouwi-leegoliath3015
    @zouwi-leegoliath3015 3 ปีที่แล้ว +3

    Een van my gunsteling ❤

  • @NaydeneWagenaar
    @NaydeneWagenaar 8 หลายเดือนก่อน +1

    Ek Hou van Al die songs wat hy maak❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @KaaitjieWillems
    @KaaitjieWillems 9 หลายเดือนก่อน

    Dr is die Mooiste ding wat X Al gehoor ht 😂😂😂❤

  • @FeliciaMoswan
    @FeliciaMoswan ปีที่แล้ว +1

    Dus rerag waar a mooi song 😍❤️❤️❤️🙂

  • @jayrickoRJAY
    @jayrickoRJAY 3 ปีที่แล้ว +4

    My fav song😍😍😭😭♥️♥️♥️♥️

  • @shaheedabruinders7
    @shaheedabruinders7 6 หลายเดือนก่อน +1

    Ek kani ophou om na die song te luister nie.. Wow!!! ❤❤

  • @gailfredericks506
    @gailfredericks506 3 ปีที่แล้ว +3

    So mooi🤗🙈❤️

  • @vinny0018
    @vinny0018 3 ปีที่แล้ว +2

    Adiam john ek hou van julle musiek lil willy jy is my idol

  • @nikitaradloff9771
    @nikitaradloff9771 3 ปีที่แล้ว +3

    Julle is so talentvol ,hierdie is a pragtige song ❤️hou so aan met waarmee julle besig is!!!

  • @LiveneJacobs
    @LiveneJacobs 3 หลายเดือนก่อน +1

    I love this song so so so much 😍😍😍😊😊😊

  • @gizeladasilva896
    @gizeladasilva896 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi 😂😂🥵😂

  • @casandrapoulton3955
    @casandrapoulton3955 3 ปีที่แล้ว +3

    Julle disappoint nooit nie! Soveel liefde x💘

  • @lucretialouw9386
    @lucretialouw9386 3 ปีที่แล้ว +2

    Dus nou my beste treffer van julle♥️♥️

  • @ash-lynn4168
    @ash-lynn4168 2 ปีที่แล้ว +1

    Julle is amazing 😘😘😘

  • @africanizme
    @africanizme 3 ปีที่แล้ว +2

    Die song is baie hard seer 💚❤💛

  • @clairerabie2496
    @clairerabie2496 3 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤ Afrikaans is Soo mooi

  • @liamwannenburg6332
    @liamwannenburg6332 3 ปีที่แล้ว +17

    Stunning guys, no word to explain how much every song means and relate. Wow wow wow. Plesse do a live concert. Ek bring die hele cpt asb!!!!

  • @dowayneafrica7608
    @dowayneafrica7608 3 ปีที่แล้ว +3

    ```Nand se my yster ek wil net se j en lil willy is weer op jule stuke..danki vrdi mooiste mesiek..wat jul naa ons toe bring ek kni baje danki se nie maar wet ek stan agter jul 2 100%...jul is die beste die song laat dink my aan baje hartseer en geluk wat ek op my pad gevind ht🙏🏽🥺🥺..hoop een dag dat AIDAM JOHN & Lil Lk vr ons gn iets drop dai is my grootste weens 😲😔🙋🏽‍♂️🙋🏽‍♂️🚶🏽‍♂️🥵🥵```#STAYVIRALVIREWIG 🤝🏼

  • @davidolivier3685
    @davidolivier3685 3 ปีที่แล้ว +1

    dis n baie mooi song die julle ouens het talent rerig mag daar groot dinge vir julle gebeur in die toekoms hou so aan

  • @bradleyhannam3163
    @bradleyhannam3163 3 ปีที่แล้ว +2

    Klass🔥🔥🔥🔥

  • @Mr.G_89-WP
    @Mr.G_89-WP 3 ปีที่แล้ว +6

    you guys are by far the best Afrikaans duo, Really enjoy your music

  • @PUBG_12682
    @PUBG_12682 2 ปีที่แล้ว

    Nice my boy

  • @sallayolivier9267
    @sallayolivier9267 3 ปีที่แล้ว +3

    Dit is so n mooi song😭😭🔥❤

  • @sonwabojamda7954
    @sonwabojamda7954 2 ปีที่แล้ว +1

    wow is net wat ek nodig het 😢😢😢

  • @hambleyinch1952
    @hambleyinch1952 ปีที่แล้ว +2

    Die beste ooit

  • @andlisiwe0breakfast229
    @andlisiwe0breakfast229 3 ปีที่แล้ว +2

    Die mooiste 😍😍

  • @lozrolozro-dm9in
    @lozrolozro-dm9in ปีที่แล้ว +2

    aai danki here vu daai

  • @pokbaas4672
    @pokbaas4672 3 ปีที่แล้ว +18

    You guys deserve all the success coming your way I enjoy y'all music💪👑❤

    • @cptfamily113
      @cptfamily113 2 ปีที่แล้ว

      Yeah.... True words ❤️❤️❤️

  • @liancasimonejansen4571
    @liancasimonejansen4571 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek is verlief op hierdie song😍😍😍

  • @melaniecampher1886
    @melaniecampher1886 3 ปีที่แล้ว +3

    Beautiful guys💯

  • @juanpierrempofu576
    @juanpierrempofu576 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Ouens

  • @chantelleuithaler4932
    @chantelleuithaler4932 3 ปีที่แล้ว +2

    Die song😭😭😭❤️❤️

  • @ayesharehman3812
    @ayesharehman3812 3 ปีที่แล้ว +3

    Die song is soo mooi.Julle laat my tranne sommer loop.
    Ek is verlief op die song ♡

  • @Yaamphcas
    @Yaamphcas 3 ปีที่แล้ว +2

    Neh ouens regtig waar:-) julle maak my trots en ek sing/rap sommer saam ook🇿🇦💕😇😍🎶😎

  • @ley-laniequantiney2187
    @ley-laniequantiney2187 3 ปีที่แล้ว +2

    Julle is so amazing😭😭😭😍😍😍😍

  • @kellzkir6308
    @kellzkir6308 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie ve die song❤❤