Wilde Wonders Episode Dertien: Die Gerenuk

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ธ.ค. 2023
  • Welkom by Reeks 3 van Wilde Wonders! Ons is op reis in Kenia en leer meer van die vreemde vyf diere van Afrika.
    In hierdie episode leer ons meer oor die Gerenuk en kyk na die verskille tussen hierdie bokkie en ons bekende Rooibok in Suid-Afrika.
    Wilde Wonders is 'n Afrikaanse kinderreeks wat interessante bos-feite deel oor die diere en wonders wat ons twee ontdek op reis deur Afrika.
    As jou kinders hou van die natuur en diere - is hierdie vir hulle!
    Volg ons TH-cam kanaal vir nog avonture saam ons in pragtige Afrika.

ความคิดเห็น •