Wilde Wonders Episode Sestien: Die Netvormige Kameelperd

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ธ.ค. 2023
  • In hierdie episode leer ons meer oor die unieke netvormige kameelperd in Kenia en hoe hy verskil van die meer bekende Suidelike kameelperd in Suider-Afrika.
    Wilde Wonders is 'n Afrikaanse kinderreeks wat interessante bos-feite deel oor die diere en wonders wat ons twee ontdek op reis deur Afrika!
    As jou kinders hou van die natuur en diere - is hierdie vir hulle!
    Volg ons TH-cam kanaal vir nog avonture saam ons in pragtige Afrika.

ความคิดเห็น •