Wilde Wonders Episode Agtien: Kenia Vasvra

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ธ.ค. 2023
  • Kan jy al die name van die vreemde vyf diere in Afrika onthou?
    Kom toets jou kennis met ons laaste episode in Kenia!
    In ons volgende reeks, reis ons na die pragtige Tanzanië.
    Wilde Wonders is 'n Afrikaanse kinderreeks wat interessante bos-feite deel oor die diere en wonders wat ons twee ontdek op reis deur Afrika!
    As jou kinders hou van die natuur en diere - is hierdie vir hulle.
    Volg ons TH-cam kanaal vir nog avonture saam ons in Afrika en deel dit met mede-bosliefhebbers!

ความคิดเห็น •