Andriette is one of my favorite singer, she's just adorable, not only because she has a very unique voice, but also she's absolutely beautiful. 💕. Greetings from America to the world.
Pragtig dankie Andriëtte, dis so lekker om weer 'n pragtige stem te hoor wat mooi en betekenisvolle Afrikaanse lirieke aanbied. Ek was nog altyd 'n aanhanger van Koos Dup, Anton, Laurika, Theuns, David K, Juanita, Coenie en diesulkes. Daar was egter onlangs 'n tyd wat Afrikaanse musiek, myns insiens, verval het in 'n betekenislose "geskree" met musiek wat alles eenders klink. Lyk vir my daar's 'n herlewing, jy, Jezelle, Natasha en 'n hele klomp ander wat ek nie nou kan onthou nie. Dit sal lekker wees as jou lirieke ook sigbaar is terwyl jy sing.
Heel mooi liedje, blijft leuk om te horen dat er aan andere kant van de wereld een taal word gesproken die zoveel op die van ons lijkt! Groetjes uit Nederland
Ek het Andriëtte die eerste keer op Idols gesien. Jonk ongekunsteld, plat op die aarde. Ek het nie die program juis slaafs gevolg nie. Ek het toe sy begin sing gesê die jonge dame gaan die kompetisie wen. Sy het tot my teleurstelling die eerste plek "gedeel". Maar soos dit maar is, jy kan nie talent, harde werk, integriteit en etiek onderdruk nie. Sy het die gawe om van elke lied wat sy sing 'n treffer te maak. Beslis die beste ligte musiek sangeres/kunstenaar wat die land die voorreg het om haar talent te waardeer. Mag sy haar Goddelike gawe/talent nog l lank met ons deel. Baie dankie.
Andriette, what a beautiful voice, song and lady, I’m glad I have found you, you make an old mans heart sing with your beautiful music, I don’t know what most of the words mean but who cares, puts me in a happy place, luv to you from New Zealand ❤❤ ps would one day love to hear you sing this song and quite a few of your others in English?
So, ek wil die ander song luister maar moet eers klaar die ene hoor. TE PRAGTIG LIEFLIK vir die siel. Doen so voort . 'N pragtge srem van "n pragtige vrou!
Liefste Andriette baie dankie v jou pragtige videos. Jy het altyd n possetiewe uitkyk wat jy in jou liedjie inlas. Jou sang is pragtig hou so aan. Hettie
❤❤meisiekind jy mag maar jy is pragtig e so geseend met daardie pragtigge stem jy laat ons ou manne week so so voort met julle famielie e al liefde uit malmesbury❤❤
Wow Wow Wow , What a Voice. Give me goosebumps, love your choice of songs so deep in one's heart..... Hope to hear more new songs soon. My this reach millions.
Andriette is one of my favorite singer, she's just adorable, not only because she has a very unique voice, but also she's absolutely beautiful. 💕. Greetings from America to the world.
Liefde voor onze broeders en zusters Afrikaners, uit Vlaanderen! 😘
❤️Afrikaans…. Die mooiste taal ter wêreld ....❤️
True but when this Captain shared his Crew news to dish out
Wat een mooie muziek maken jullie in Zuid Afrika.
Pragtig dankie Andriëtte, dis so lekker om weer 'n pragtige stem te hoor wat mooi en betekenisvolle Afrikaanse lirieke aanbied. Ek was nog altyd 'n aanhanger van Koos Dup, Anton, Laurika, Theuns, David K, Juanita, Coenie en diesulkes. Daar was egter onlangs 'n tyd wat Afrikaanse musiek, myns insiens, verval het in 'n betekenislose "geskree" met musiek wat alles eenders klink. Lyk vir my daar's 'n herlewing, jy, Jezelle, Natasha en 'n hele klomp ander wat ek nie nou kan onthou nie. Dit sal lekker wees as jou lirieke ook sigbaar is terwyl jy sing.
Tolle Sängerin
Heel mooi liedje, blijft leuk om te horen dat er aan andere kant van de wereld een taal word gesproken die zoveel op die van ons lijkt! Groetjes uit Nederland
Door onze aderen stroomt Nederlands bloed
Ek het Andriëtte die eerste keer op Idols gesien. Jonk ongekunsteld, plat op die aarde. Ek het nie die program juis slaafs gevolg nie. Ek het toe sy begin sing gesê die jonge dame gaan die kompetisie wen. Sy het tot my teleurstelling die eerste plek "gedeel". Maar soos dit maar is, jy kan nie talent, harde werk, integriteit en etiek onderdruk nie. Sy het die gawe om van elke lied wat sy sing 'n treffer te maak. Beslis die beste ligte musiek sangeres/kunstenaar wat die land die voorreg het om haar talent te waardeer. Mag sy haar Goddelike gawe/talent nog l lank met ons deel. Baie dankie.
Ich habe dieses Lied gestern zum ersten mal gehört und war so gerührt.Wunderschönes Lied.Hab geweint,so emotional.
Agree
Dankie vir jou altyd pragtige diep lerieke. I can listern all day long.
Un vrai bonheur que de vous entendre Madame. Vous joignez le plaisir de l'oreille au plaisir des yeux. Très chaleureusement Pascal&Natacha
Andriette, what a beautiful voice, song and lady, I’m glad I have found you, you make an old mans heart sing with your beautiful music, I don’t know what most of the words mean but who cares, puts me in a happy place, luv to you from New Zealand ❤❤ ps would one day love to hear you sing this song and quite a few of your others in English?
Cant do this song in English it will loose its essence its too poetic
Kocham taki tembr głosu,Wokalistka poruszyła wszystkie struny.CUDNIE.
Wow!!! What a beautiful voice. What a gift from God. Andriette Jesus het jou lief❤ dankie dat jy jou pragtige musiek en stem met ons deel. GOD BLESS❤
Liefling u is pragtig en u stem is die beste. Ek is 'n oë SA. Dankie. SA se vroeë is nog die moeite in die wêreld dankie
Love my south African music artists
Plesier om na Jou te luister. Jy Sing pragtig dankie.!!!!!!!
Een van die beste liedtjies wat ek so ver gehoor het, WOW .
What a lovely Song 🎵 and music 🎶 🎵 too ❤
Wow, love this song and "country" sound behind the power chords. Catchy!!
🙏🙏🙏🙏❤❤❤❤
So, ek wil die ander song luister maar moet eers klaar die ene hoor. TE PRAGTIG LIEFLIK vir die siel. Doen so voort . 'N pragtge srem van "n pragtige vrou!
south Africa a mother your is great song andriette norman mom 👏👏
Liefste Andriette baie dankie v jou pragtige videos. Jy het altyd n possetiewe uitkyk wat jy in jou liedjie inlas. Jou sang is pragtig hou so aan. Hettie
Fantastic song with beautiful video production. This wonderful voice accompanies me day and night and gets stuck in my ears, just like "Seven Oceans".
Andriette jy en Carla Gouws is ons SA se beste.
dankie tog, nie paar rym nie!
Beste voue kunstenaar in RSA, Pragtig!
Sy het die mooiste voue ja, en sing ook pragtig 👌
Stunning soos altyd Andriette. Sal so voorreg wees as ek eendag 'n liedjie saam met jou kan opneem
Super. Slovakia
Pragtige sangeres en lied
Sy groei en word net elke keer die beste
The nice musical south African 🎉❤
Her voice is just amazing.... Lekker track
She does have a unique voice.
Pragtig pragtig.💯❤👌
Baie mooi Marriete, gee n mens baie moed vir die toekoms. Well done!!! From Switzerland.
I love this song❤
Hello My naam is Mieke Venter ek hou baie van jou liedjies Voorspoet vir die nuwe Jaar Andriette💗
Baie Mooi! Groete uit Lima Peru!
Am I the only german loving this kind of music from ZA ??
Dont worry I like Roland Kaiser and I'm from South Africa
I'm Dutch and I like it.
I'm Indonesian & I love it very much.. 🙏🙏🙏
We the south african nation are spread all over the world thinking yearning of the beautiful days, music reminds us of being together one day again
Nao, you're not alone😃 I love this kind of music no matter what kind of language
Baie, baie mooi!!! 👏👏
une belle musiques que j aine
Stunning ! Stunning ! Stunning !!!!!
Mooiste liedjie. So bly jy is weer terug Andriëtte. Mal oor jou mooi stem!
what a voice,what a performance !!
Baie mooi song
Wat een geweldige zangeres❤
An amazing voice! I'm listening to you from Romania!❤🥰😘
listening from ireland, beautiful song, wish there was an english version
Jezelle, wat het van jou sang geword. Ek is seker jy sing nog
Jy sal mos nie die talent mors nie!
Maar nog daarban op YT sal dstem baie welkom wees!
baie mooi ek geniet elke liedjie wat jy sing baie dankie
Thank you Andriëtte!!!!😍😍😍
Ring tone
Wow! Amazing Andriëtte! Sali weet hoeveel die song beteken nie...is wonderlike upliftment. Dit gaan baie mense help deur die donker tye. 🙏
Kogel Bay stays one of the most beautiful places.
So baie mooi lief vir jaar musiek😢❤
Pragtige 🙂
Fantastiese vrou en 'n wonderlike stem. Baie mooi
Lindas música e cantora.
🤩🤩🤩🤩🤩
Welkom terug Andriëtte, ons het jou gemis! Jy mag maar..........👌🏻
Nnbcxbmnc🙊
WOW, Jy mag maar....ek love jou stem en musiek!
❤❤meisiekind jy mag maar jy is pragtig e so geseend met daardie pragtigge stem jy laat ons ou manne week so so voort met julle famielie e al liefde uit malmesbury❤❤
Dit is een van die mooiste liedjie wat ek nog ooit gehoor het. Wel gedaan Andriette...
Wow Wow Wow , What a Voice.
Give me goosebumps, love your choice of songs so deep in one's heart..... Hope to hear more new songs soon.
My this reach millions.
Jou lied praat met my hart, so mooi en treffend. Jy mag maar.
Heerlijke muziek.!👍
Stunning! 😍👏🏻💧🌅🎶
Ons Predikant het hierdie video in ons Kerk gespeel....pragtig
Love this
Lo voy agradecer por el momento
Super Mooi!
Jy is die mooiste vrou in die land met n pragtige stem❤
Laudshedding and the lovely music i love it❤❤
Dankie is diep woorde en pragtig
Absolutely beautiful 😍
Lindo clip !
Musica linda !
Voz maravilhosa !
Ai im back again !! What a wonderful song.
Pragtige lied met die mooiste agtergrond .
Pragtige stem...pragtige mens
Big up 😎🤘😎🤘😎🤘
Prachtig ❤️❤️ Groetjes uit Nederland
♥️Baie Mooi Liedjie Die!!
Ai ja Andriëtte, Toe mens nog op die strand kon loop.🤪
♥️🎵🔥🔊🌅
Jou Nuutste Song 'Hemelse Seën' is ook ongelooflik mooi.
Ongelooflik mooi!
Eks terug. Die lied bring my altyd kalmte en terug aarde toe.
Mooi mooi andriette
Amazing, beautiful and great Singing… Love the video… mar
Jy sing pragtig Andriëtte...
Jinne! Hierdie lied veroorsaak groot verlange na die verlede en amper-vergete liefdes.
🥰🥰🥰🥰🥰lovely
Baie mooi.voorwaar treffer materiaal.
Geliefd!! Mooiste stem, musiek lirieke en Vrou!
This is so beautiful. Thanks..
Eina sy is warm 🥵
Wow love this German song👍
This song is sung in Afrikaans
Dit is nou so waar n baie mooi lied
Baie mooi👌👍💖
Wow Andriette, WOW!!
Ai mis suid Afrika mooi song en stem uit London
Great song
Baie mooi. Love die liedjie.