Quick session at one of our favorites | Klipdrift Dam S3E1

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 มี.ค. 2019
  • Klipdrift Dam S3E1 (Lakeview)
    Fishing at Klipdrift dam, fishing the Lakeview side for a change! Hope you enjoy the video. Consider subscribing, commenting and to like the video for more awesome videos. Thank you!
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 21

  • @morpheusza1869
    @morpheusza1869 5 ปีที่แล้ว +6

    As ek as n kompeterende hengelaar so na julle kyk en sien hoe julle hengel geniet laat dit my sommer weer opgewonde voel waaroor hengel eintlik gaan. Ek besef net weer hoe lekker dit is sonder om te ernstig te wees e net die natuur te kan ervaar. Duur katrolle/stokke en gerei is nie als nie. Ek geniet julle video's baie! Dankie vir julle 2 manne en die moeite wat julle in sit!! Stywe Lyne! ;)

  • @gerhardusvanderwesthuizen8535
    @gerhardusvanderwesthuizen8535 5 ปีที่แล้ว +2

    Lekker video bulle !

  • @francoisstrydom228
    @francoisstrydom228 5 ปีที่แล้ว +2

    Lekker boys!!

  • @rwvanderwal7659
    @rwvanderwal7659 5 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir die video baie lekker om na julle te kyk.

  • @rynoalberts813
    @rynoalberts813 4 ปีที่แล้ว +1

    Julle manne maak ons mooi wys.
    Baie dankie.

  • @ashleyafrica7633
    @ashleyafrica7633 5 ปีที่แล้ว +1

    Baie nice video julle gemis

  • @bazellabuschagne532
    @bazellabuschagne532 4 ปีที่แล้ว +2

    As n kompetereende hengelaar geniet ek hoe julle die social kant uitbeeld dit gaan oor baie meer as hoeveel vis jy gevang het maar liewer hoe twee maats lekker tyd om bring by die dam lekker boys

  • @bassbazookas6207
    @bassbazookas6207 5 ปีที่แล้ว +2

    Kan julle dalk by pothdam gaan visvang.

  • @yabed981
    @yabed981 4 ปีที่แล้ว +1

    Noem daai dip "white widow"

  • @fayzee9479
    @fayzee9479 3 ปีที่แล้ว +1

    White magic

  • @dirkvandenberg5299
    @dirkvandenberg5299 5 ปีที่แล้ว +1

    Waar kan ons van daai hemde kry wat julle gemaak het?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  5 ปีที่แล้ว +3

      Hi Dirk, dankie vir jou vraag! Ons het nog nie gedink om hemde beskibaar te maak vir julle kykers nie. Indien daar genoeg belangstelling sal wees, kan ons definitief hemde maak. Vir enige verder navrae kan jy n email stuur na fishonofficial1@gmail.com.

  • @shahidakram1012
    @shahidakram1012 4 ปีที่แล้ว +1

    Name it dynamic devil

  • @dulond4112
    @dulond4112 5 ปีที่แล้ว

    The Devil is a Liar Lol

  • @stefanpienaar6174
    @stefanpienaar6174 5 ปีที่แล้ว +1

    Julle vid's word beter en beter. As ons saam julle wil bietjie gaan vang hoe kan ons maak???

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  5 ปีที่แล้ว +1

      Hi Stefan, dis altyd lekker om te sien en hoor as mense die video's geniet! Rondom die saamhengle, op die stadium is dit maar moeilik vir ons om regtig saam met mense te hengel. In dien jy graag met ons wil praat hier oor kan jy gerus ons op 082 382 7102 kontak.

  • @aldaroux8374
    @aldaroux8374 ปีที่แล้ว +1

    Ek dink noem hom spook

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  ปีที่แล้ว

      Alda, dankie, dis ñ goeie naam idee.

  • @christomalan2432
    @christomalan2432 5 ปีที่แล้ว +1

    halo wa kan ek een van julle hemde kry