Limerick Lodge visvang | Vaal River S3E2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 มิ.ย. 2019
  • Vaalrivier S3E2 (Limerick Lodge)
    Fishing the great Vaal river at Limerick Lodge! Winter fishing, 15 June 2019. Hope you enjoy the video. Consider subscribing, commenting and to like the video. Thank you.
    Music:
    Audio Library: • This Is Me - Declan DP...
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 9

  • @stephenwebb3069
    @stephenwebb3069 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Manne. Lekker om julle videos te kyk.

  • @waseemtimol8465
    @waseemtimol8465 5 ปีที่แล้ว +1

    Jisse ouens dit was nou rerig n nice video en n lekke koue sessie. Big balls to fish in this weather! Excellent stuff.

  • @pieterpretorius3713
    @pieterpretorius3713 4 ปีที่แล้ว +1

    Well done Kerels , great!!

  • @ruhanvandenberg9458
    @ruhanvandenberg9458 5 ปีที่แล้ว +2

    Aah Boys.. Dankie, altyd 'n bederf!!

  • @barendvanderwestuizen5671
    @barendvanderwestuizen5671 5 ปีที่แล้ว +3

    Lyk baie goed manne ! Well done...

  • @stephan7335
    @stephan7335 5 ปีที่แล้ว +1

    Baie nice video ouens. Lyk na n baie lekke spot om vis te vang.

  • @keaganbotha9526
    @keaganbotha9526 5 ปีที่แล้ว +1

    Mooi man

  • @vernantosteyn3296
    @vernantosteyn3296 4 ปีที่แล้ว +1

    J kani n karp se gewig afrond ni

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 ปีที่แล้ว +4

      Hi, Vernanto Steyn. Ons stem saam, mens kan nie visse se gewig afrond nie, veral as mens kompeterend vang. Aangesien ons maar net vir die lekker vang is dit maarnet n wyse van spraak, dit help om bynadering n idee te gee van die vis se gewig. Dit is ook makliker en vinniger om n afgeronde waarde te lees as wat mens nou al daai desimale moet staan en uit lees... :). Ons hoop dat jy die video geniet het en waardeer die kommentaar, stywelyne!