Goeiemore Pastoor Frik en ander kykers! Ek verstom my daagliks aan ons Here se groooot liefde/genade wat Hy so mildelik op ons uitstort!! Baie seëninge vir elkeen! Bosveldgroete...🤗🤗🤗🤗💐🐦🌿🌾
Dankie Past Frik. Dit is soms die grootste stryd - Om die vlees te kruisig wanneer dit kop uitsteek. Dietrich Bonhoeffer het in sy boek "Cost of Discipleship" n aangrypende stelling gemaak, nl. " When Christ calls a man He bids him come and die". Tensy die "wedergeborene" dit verstaan, sal hy/sy nooit Kan sterk word en oorwin nie.
AMEN AMEN AMEN SHALOM DANKIE
Dankie Past Frikkie vir 'n kragtige boodskap hallelujah
AMEN AND AMEN 🙌
GLORY to God BLESS YOU a LOT.
Pastoor Baie dankie vir die Pragtige Boodskap 🙏🙌👋
Aaaaaaamen ek se weer Aaaaaaaaaamen
Halleluyah !!
Dankie Pastoor jy is 100% reg. Alles gebeur en verloop net soos jy se maar ons moet vol- hard in ons geloof. Hallelujah!
Hallelujah. Salom.
Amen!! Shalom!!
Dankie Dankie Dankie
Jesus wees ons genadig,sodat ons nie sal struikel nie.
Halleluya Shalom
🙏🙌
Baie dankie Pastoor.
Dankie Pastoor Frik. Groeye Heidelberg
Baie dankie Frik weer vir 'n baie ware woord en bemoedigende woord.
Dankie Frik seëninge vir jou en Amelia .
Lief julle ❤❤
Goeiemore Pastoor Frik en ander kykers! Ek verstom my daagliks aan ons Here se groooot liefde/genade wat Hy so mildelik op ons uitstort!! Baie seëninge vir elkeen! Bosveldgroete...🤗🤗🤗🤗💐🐦🌿🌾
Sal voortleef in Jesus Heiligheid.
Amen
Shabbat Shalom, liewe Frik, Amelia en vriende. Die voëlsang in die agtergrond is so mooi.
Baie waar.
Halleluja.
Gegroet vanuit Zambië.
Bid asb saam met my dankie
Dankie Past Frik. Dit is soms die grootste stryd - Om die vlees te kruisig wanneer dit kop uitsteek. Dietrich Bonhoeffer het in sy boek "Cost of Discipleship" n aangrypende stelling gemaak, nl. " When Christ calls a man He bids him come and die".
Tensy die "wedergeborene" dit verstaan, sal hy/sy nooit Kan sterk word en oorwin nie.
Ons moet oorlog oorwin.
Pastoor Frikkie dis hoekom ons die volle wapenrusting moet aantrek amein amein
Ons moet Hom enter naarstigtelik soek en ons oë onwankelbaar gevestig hou op Sy vermoë totdat die geveg gewen is