Pastoor Frikkie dankie vir nog 'n pragtige bookskap. As jy in die Gees van Elohim wandel kom die onderhou van God se Wet en verordeninge spontaan hallelujah
So goeie en getroue boodskap vir ons mense vandag, die Geestesrealm is n realiteit en die aanvalle word net meer en gevaarliker. Dankie Frik vir jou boodskap wat gelei was deur die afgesonderde Gees. Blessed Shabbat
VADER GOD vanaand roep my gees uit en vra ek u ABBA VADER wees my as nietige mens en sondaar genadig in U oordeelsdag. Dit bid ek in U HEILIGE ALMAGTIGE NAAM VAN YESHUAH. Amen.
Pastoor baie dankie vir u opregte waarheid wat u spreek omdat u gelei word deur die HEILIGE GEES EN GOD SE HEILIGE SKRIF. om vriende of familie te verloor omdat ons opreg die pad saam met GOD DRIE-ENIG wil wandel, is 'n suiweringsproses. Mag GOD u en u vrou Amelia en u familie altyd beskerm met SY HEILIGE SEUN JESUS CHRISTUS SE HEILIGE KRAGTIGE BLOED. Baie sterkte en hou goeie moed. Mag SY genade, liefde en vrede altyd met u wees. Mag ons altyd in SY HEILIGE NAAM YESHUAH uitroep HALLELUJAH!!!!!
Ons luister graag na die volle WAARHEID wat U so deeglik in die Naam van Yashua uithaal sodat ons ook voor Hom kan staan om Hom bly te maak oor Sy handewerk en om medewerkers van Sy koninkryk in Suid-Afrika te wees. LAAT U KONINKRYK KOM!!
*WEES HARTLIK GEGROET PASTOOR FRIK EN PASTOOR RIAAN...EK HET AL GEWONDER WANNEER SO IETS GAAN BESPREEK WORD...EK KAN NIE WAG OM SAAM TE SMELT WANNEER KAAPSTAD Ñ PLEK VAN SAMEKOMS GAAN HET NIE... EK IS BAIE OPGEWONDE... SHALOM
Dankie pastoor. Dié Woord het my gevind in Amerika. Dit is reg uit Vader se hart en stig, rig op en inspireer! Dankie 🙌
Pastoor Frikkie dankie vir nog 'n pragtige bookskap. As jy in die Gees van Elohim wandel kom die onderhou van God se Wet en verordeninge spontaan hallelujah
So goeie en getroue boodskap vir ons mense vandag, die Geestesrealm is n realiteit en die aanvalle word net meer en gevaarliker. Dankie Frik vir jou boodskap wat gelei was deur die afgesonderde Gees. Blessed Shabbat
Hallelujah! Dankie vir hierdie woord, dit maak soveel sin.
VADER GOD vanaand roep my gees uit en vra ek u ABBA VADER wees my as nietige mens en sondaar genadig in U oordeelsdag. Dit bid ek in U HEILIGE ALMAGTIGE NAAM VAN YESHUAH. Amen.
Amen🙏🏼ons moet waaksaam wees
Dis so waar, kan daarvan getuig. Dankie vir die kosbare boodskap, mag dit op baie se ore val.
Baie dankie Frik hierdie boodskap het ek gisteraand met iemand gedeel so dankbaar
I love You Lord!!!!!
ONGELOOFLIK WAAR WOORDE
SHALOM Dankie Frik
Halleluja.Krag van Jesus.
HalleluYah Praise Sy Naam.. Shalom pastoor Frik.. dankie vir Powerful message.. Blessings ❤🙌🙌🙌
Frik dankie vir hierdie vermaning en waarhede
Jak 4:7
ONDERWERP julle DAN AAN GOD,
WEERSTAAN die duiwel,
En hy Sal Van julle Wegvlug.
AMEN! HALLELUJA!
Hallelujah
AMEN
Baie dankie Pastoor. Ek so dankbaar dat u nie bevrees is om die waarheid te verkondig nie.
Shalom.
Halleluyah!!
Prys Sy GROOT WONDERLIKE NAAM.
Dit is so waar, bid heeltyd deur dat jy gelei word deur die Heilige Gees. Amen
Hulle stap uit! 🙌
Halleluja.
My Gees Roep uit Hallelujah Shalom 🙌 Geseënde dag vir almal in Jesus Liefde 🙏
Dankie vir baie goeie ware boodskap Pastoor!!!
Dankie Pastoor vir ʼn goeie boodskap. Ja ons moet wakker wees. Groete Heidelberg
Amen... Die vyand gebruik ook ander mense om oop deure te soek en soms te skep
Staan vas in geregtigheid en waarheid.
Pastoor baie dankie vir u opregte waarheid wat u spreek omdat u gelei word deur die HEILIGE GEES EN GOD SE HEILIGE SKRIF.
om vriende of familie te verloor omdat ons opreg die pad saam met GOD DRIE-ENIG wil wandel, is 'n suiweringsproses.
Mag GOD u en u vrou Amelia en u familie altyd beskerm met SY HEILIGE SEUN JESUS CHRISTUS SE HEILIGE KRAGTIGE BLOED.
Baie sterkte en hou goeie moed.
Mag SY genade, liefde en vrede altyd met u wees.
Mag ons altyd in SY HEILIGE NAAM YESHUAH uitroep HALLELUJAH!!!!!
Jesus vergewe my, dat ek soms verkeerd handel.
Ons luister graag na die volle WAARHEID wat U so deeglik in die Naam van Yashua uithaal sodat ons ook voor Hom kan staan om Hom bly te maak oor Sy handewerk en om medewerkers van Sy koninkryk in Suid-Afrika te wees. LAAT U KONINKRYK KOM!!
ONS ROEP UIT!! LAAT U KONINKRYK HIER IN SUID-AFRIKA KOM. DIE RAADSLAE VAN U HART(KLOP)