Boeremusieklegende begrawe / Boeremusiek legend's final farewell

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 พ.ค. 2013
  • Die bekroonde konsertinaspeler Nico van Rensburg, is in Centurion met die klank van boeremusiek deur familie en vriende gegroet.
    Die boeremusieklegende is by sy begrafnis vereer as 'n meesterkomponis, 'n ikoon vir die ouer geslag en vaderfiguur vir jong musikante. Van Rensburg is op 12 Mei ná 'n hartaanval in die 1 Militêre Hospitaal in Pretoria dood.
    _____________________
    Renowned accordion player Nico van Rensburg's friends and family have given him last farewell to the sound of boeremusiek. The local music legend was honoured as a master composer, an icon to the older generation and a father figure for young musicians. Van Rensburg died in Pretoria on 12 May, after a heart attack.

ความคิดเห็น •