Here's a video with my mates; Koos Bonnema, Rudolph Venter and Armand Heine with the highlights of our fishing adventure on the Orange river in the Richtersveld.
Gewoonlik swem die lure teen die bodem en stamp teen die klippe. Kleinbekke hou van witwater in die rapid en Grootbekke die dieper, kalm water net onder die rapid.
Very Nice fish, well done.
Lyk lekker my maat
What app was used to make this video
Moet die salmo lure op die grond rond swem. En verkieslik wit water of kalm water?
Gewoonlik swem die lure teen die bodem en stamp teen die klippe. Kleinbekke hou van witwater in die rapid en Grootbekke die dieper, kalm water net onder die rapid.