Cape Honeybee is die pa- en seun-duo wat organiese heuning skep

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ส.ค. 2021
  • Sonder vrees benader Lourens en sy seun Dylan die byekorf. Hulle is al so gewoond aan die bye dat hulle met kaal hande dit kan doen! Versteek op die pragtige Morgenster plaas, is die byekorwe. Met organiese heuning wat verkoop word by die Morgenster winkel, doen die Cape Honeybee Conservancy hulle deel om bye te beskerm.
    Video geskep deur SA FilmWorx. www.safilmworx.com

ความคิดเห็น •