Trein obsessie tot ure se gesinspret

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ส.ค. 2021
  • Andries Keyser het reeds op skool sy liefde vir treine gevind. Hy het ure spandeer om die fynere intriges te leer. Sy obsessie het gelei tot Winelands Light Rail buite Stellenbosch. Honderde kinders en volwassenes kom ry op sy miniatuur treine.
    Video geskep deur SA FilmWorx. www.safilmworx.com

ความคิดเห็น •