Shabbat Shalom - Die redes hoekom ons in die laaste dae is | Riaan Abrie Ministries

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 มิ.ย. 2024
  • Shalom Geseendes! Hierdie is die video opname van .... .... - Past. Riaan Abrie
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Indien daar enige navrae is, kontak gerus vir
    Pastoor Riaan Abrie: 082 846 1180
    riaanabrie@menorahministries.co.za
    Of
    Heleen Abrie: 078 768 3358
    heleenabrie@menorhaministries.co.za
    Besoek ons webtuiste by : www.riaanabrieministries.co.za/
    Volg ons gerus op Sosiale Media
    Facebook:
    people/Riaan...
    Instagram:
    riaan_abrie...

ความคิดเห็น • 16

  • @lesleylouw4946
    @lesleylouw4946 17 วันที่ผ่านมา +2

    U Woord is ja en amen, by U Woord staan ons en ons sal daarin volhard, dankie vir.die.pottebakkers skyf in die Naam van Jeshua

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses5197 17 วันที่ผ่านมา +2

    Baie, Baie dankie ABBA vir Pastoor Riaan Abrie, U uitverkieste mondstuk vir vandag se Sabbat diens. Dankie dat die Woord ongefiltreerd oorgebring was, my siel, gees en liggaam was verkwik... SHALOM... Sybel Moses ( Manenberg Kaapstad)

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 17 วันที่ผ่านมา +2

    Bale baie dankie Pastoor Riaan vir die kragtige en diep treffende Woord. Waardeer u Boodskappe opreg. Geen sugarcoating. SHALOM🙌🙌🙌

  • @danieleroux2833
    @danieleroux2833 18 วันที่ผ่านมา +2

    Baie dankie Riaan vir die Kragtige boodskap die ware Woord van YHWH.

  • @christellejooste5799
    @christellejooste5799 18 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie vir die dieper betekenis .Shabbat Shalom

  • @chrisswanepoel9962
    @chrisswanepoel9962 16 วันที่ผ่านมา +1

    Aaaaaaaaaaaamen Aaaaaaaaaaaamen Aaaaaaaaaaaamen

  • @zuzetteblaauw1805
    @zuzetteblaauw1805 14 วันที่ผ่านมา

    HalleluYAH
    Ek Eer Vader vir hierdie kragtige woord, dankie Riaan vir jou gehoorsaamheid om dit oor te dra.
    Laat baie stof tot nadenke.

  • @williehelm5910
    @williehelm5910 16 วันที่ผ่านมา +1

    DIS WAAR. JY PRAAT WAAR. BAIE DANKIE VIR JOU DIENS. I LOVE THE BIBLE. BIBLE STUDY IS GREAT.

  • @chrisswanepoel9962
    @chrisswanepoel9962 16 วันที่ผ่านมา +1

    Halluja Halluja ek wil weer se Aaaaaaaaaàaamen Aaaaaaaaaàaamen

  • @MagdalenaBeukes
    @MagdalenaBeukes 18 วันที่ผ่านมา +2

    PRYS SY HEILIGE NAAM

  • @johanbrits3876
    @johanbrits3876 18 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie Riaan dit was n mooi sterk boodskap.....Shabbat Shalom

  • @rianavanjaarsveld9215
    @rianavanjaarsveld9215 18 วันที่ผ่านมา +1

    AMEN AMEN EN AMEN!!

  • @helenadw3357
    @helenadw3357 17 วันที่ผ่านมา +1

    Amen

  • @Marina-dw9pn
    @Marina-dw9pn 18 วันที่ผ่านมา

    Shabbat Shalom

  • @waldoklingenberg3747
    @waldoklingenberg3747 18 วันที่ผ่านมา

    Shabbat Shalom uit Paulpietersburg.