Saai Tyd - Ek wil jou vandag net seën | Riaan Abrie Ministries

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • Shalom Geseendes! Hierdie is die video opname van .... .... - Past. Riaan Abrie
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Indien daar enige navrae is, kontak gerus vir
    Pastoor Riaan Abrie: 082 846 1180
    riaanabrie@menorahministries.co.za
    Of
    Heleen Abrie: 078 768 3358
    heleenabrie@menorhaministries.co.za
    Besoek ons webtuiste by : www.riaanabrie...
    Volg ons gerus op Sosiale Media
    Facebook:
    www.facebook.c...
    Instagram:
    www.instagram....

ความคิดเห็น • 33

  • @elsabieackerman6708
    @elsabieackerman6708 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie dieselfde seënwense vir jou gesin. Shalom

  • @chrisswanepoel9962
    @chrisswanepoel9962 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤❤
    Aaaaaaaaaaaamen Aaaaaaaaaaaamen Aaaaaaaaaaaamen

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 หลายเดือนก่อน

    Dankie patoor vir die seeninge as herder.DankieJesus Christus.

  • @MagdalenaBeukes
    @MagdalenaBeukes หลายเดือนก่อน

    PRYS SY HEILIGE NAAM

  • @user-hd8de6gn6l
    @user-hd8de6gn6l หลายเดือนก่อน

    Baie dankie al die Eer aan ABBA VADER.

  • @annettedebruin414
    @annettedebruin414 หลายเดือนก่อน

    Amen ek ontvang die seen in die Naam van Jesus

  • @louisvandermerwe-df3wr
    @louisvandermerwe-df3wr หลายเดือนก่อน

    Dankie pastoor en seen wense vir julle ook

  • @lisabreedt2133
    @lisabreedt2133 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir so kragtige en pragtige gebed oor ons lewens ❤

  • @rudolfthegardener6105
    @rudolfthegardener6105 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie Riaan

  • @Ronel_de_Lange
    @Ronel_de_Lange หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Pastoor dieselfde seëninge vir Pastoor en gesin🙌

  • @helenekruger1370
    @helenekruger1370 หลายเดือนก่อน

    Dankie Riaan. Mag al daardie seëninge ook elke dag op jou en jou huis neerkom.

  • @elizabethvanderwesthuizen1196
    @elizabethvanderwesthuizen1196 21 วันที่ผ่านมา

    Hallelujah, In die Naam van Yeshua, Amen 🙏 🙌 🕊️
    Dankie Pastoor Riaan, dieselfde seën bid ek ook u toe..

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 หลายเดือนก่อน

    Shalom.

  • @conniethiart2475
    @conniethiart2475 หลายเดือนก่อน

    More Riaan dankie vir die seeninge en mag Abba Vader jou en jou gesin ryklik seen. Shalom

  • @altaeygenberger2448
    @altaeygenberger2448 หลายเดือนก่อน

    Amen.

  • @johanbrits3876
    @johanbrits3876 หลายเดือนก่อน

    More Riaan....dankie vir die mooi kragtige boodskap

  • @deonpotas8282
    @deonpotas8282 หลายเดือนก่อน

    Amen dankie Riaan

  • @Marina-dw9pn
    @Marina-dw9pn หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor Riaan. Ons almal het al hierdie wonderlike seëninge so nodig. Dieselfde ook vir u en gesin. So mooi al hierdie seën. Shalom

  • @lorrainemoodie5241
    @lorrainemoodie5241 หลายเดือนก่อน

    Dankie Riaan vd seeninge, prys YAH!!

  • @petrohouy9338
    @petrohouy9338 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Riaan vir al die Seenwense. Mag ook jy, Heleen en jul Bediening al hierdie wonderlike Seeninge ontvang. HALLELU'YAH

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 หลายเดือนก่อน

    Dankie Riaan vir my seëninge...ek het dit so nodig !!

  • @edwarddippenaar1615
    @edwarddippenaar1615 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Riaan vir al jou SEÊNINGE Wat jy oor ons uitspreek. Mag God jou ook SEÊN In Jou Gesondheid en jou Werke wat jy doen in Jesus Christus se Liefde. En my Gees Roep uit Hallelujah Shalom 🙌 MET GELOOF HOOP EN LIEFDE 🙌

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 หลายเดือนก่อน

    ❤Amen Amen!!!!!!!+

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg หลายเดือนก่อน

    Shalom en baie dankie Riaan vir jou seeninge.. ek ontvang in Yahshua's Naam Amen en ek bid ook dieselfde seeninge vir jou en jou familie❤🙌

  • @esmepienaar1273
    @esmepienaar1273 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie,dit was pragtig.

  • @christinepieterse8072
    @christinepieterse8072 หลายเดือนก่อน

    HALELUYAH PRYS YHWH 🎉❤
    Dankie Riaan, In MEESTER YASHUA se Naam seen ek ook vir jou en jou geliefdes met dieselfde Seen🎉❤

  • @user-yy2op2eq8v
    @user-yy2op2eq8v หลายเดือนก่อน

    HalleluYah!! Ek vat die seen Riaan. Dankie en seen ook vir julle ❤

  • @emmerncialailvaux4309
    @emmerncialailvaux4309 หลายเดือนก่อน

    Dankie Riaan,
    Hallelujah 🤲dieselfde vir julle ook, ñ kragtige boodskap.
    Ons almal benodig Yah se seëninge. Shalom

  • @vickybotha2927
    @vickybotha2927 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir die intense,opregte seenwense oor my uitgespreek.❤

  • @chrisdeklerk3879
    @chrisdeklerk3879 หลายเดือนก่อน

    More Riaan Baie dankie vir Saaityd dit was n. KRAGTIGGE BOODSKAP JESUS LIEFDE CHRIS VAN KROONSTAD

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses5197 หลายเดือนก่อน

    DIS DIE EERSTE KEER DAT N PREDIKER MY SO SEEN, HALLELUJAH! MAG DIESELFDE SEENINGE U KANT KOM EN SELFS U PRAGTIGE VROU EN KINDERS, SHALOM... SYBEL ( MANENBERG KAAPSTAD)

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 หลายเดือนก่อน

    Jeshua seen ook vir pastoor Abri.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 หลายเดือนก่อน

    Shalom.