Jabes se Gebed | Riaan Abrie Ministries

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ส.ค. 2024
  • Shalom Geseendes! Hierdie is die video opname van 18 Mei 2024 - Jabes se Gebed - Past. Riaan Abrie
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Indien daar enige navrae is, kontak gerus vir
    Pastoor Riaan Abrie: 082 846 1180
    riaanabrie@menorahministries.co.za
    Of
    Heleen Abrie: 078 768 3358
    heleenabrie@menorhaministries.co.za
    Besoek ons webtuiste by : www.riaanabrie...
    Volg ons gerus op Sosiale Media
    Facebook:
    www.facebook.c...
    Instagram:
    www.instagram....

ความคิดเห็น • 19

  • @lindaoberholzer6864
    @lindaoberholzer6864 3 หลายเดือนก่อน +1

    Amen en Amen en Amen.

  • @daleneschutte8461
    @daleneschutte8461 3 หลายเดือนก่อน +2

    Baie dankie Past Riaan vd bedienibg van die woord in due seisoen. Mag u en Heleen en ons as volgers om nie die besluit te maak wat Yahweh vir ons wil toerus om ons geestelike om draai en Yhvh Elohim met hart,gedagtes & siel Hallelu' Yah. Shaslom.❤

  • @janinearries3218
    @janinearries3218 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir u gesalfde van Abba dat u die gebede so mooi oopbreek mag Vader u neem na hoogtes van heiligheid geseend is u en u gesin

  • @marelizekruger6891
    @marelizekruger6891 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die woord. Amen

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert 3 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Riaan Abrie vir hierdie mooi boodskap en gebed. Halleluyah

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 3 หลายเดือนก่อน

    Ongelooflike diep boodskap!!! Dankie Pastoor. Amen!!!

  • @rianavanjaarsveld9215
    @rianavanjaarsveld9215 3 หลายเดือนก่อน

    Amen! Hallelu-Yah!

  • @JudithPretorius-ut7nr
    @JudithPretorius-ut7nr 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie ware boodskap,Shabbat Shalom

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 3 หลายเดือนก่อน

    HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 BAIE BAIE DANKIE PASTOOR RIAAN VIR DIE GESEENDE EN LEERSAME BOODSKAP. ONS ALMAL HET DIE BOODSKAP NODIG GEHAD. SHALOM

  • @christellejooste5799
    @christellejooste5799 3 หลายเดือนก่อน

    Hallelujah

  • @nitacloete8111
    @nitacloete8111 3 หลายเดือนก่อน

    Goeie Naand Pastoor Riaan . Baie dankie vir die kragtige en leersame boodskap, bemoediging en gebed. Die Here Seen. Shalom.
    Groete vanuit Windhoek Namibia.

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Pastoor Riaan vir hierdie boodskap wat ek nou kon luister. Groot waardering hiervoor!! Groete uit Heidelberg ❤❤❤

  • @johanbrits3876
    @johanbrits3876 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie Riaan ons het dit soooo nodig gehad...dankie

  • @nelnaferreira249
    @nelnaferreira249 3 หลายเดือนก่อน

    HalleluYah

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 3 หลายเดือนก่อน

    Goeie naand Pastoor Riaan. Luister nou van af Thabazimbi

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน

    Hi daar pastoor Riaan.

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses5197 3 หลายเดือนก่อน +2

    BAIE GESEËNDE GEBED WAT U SELFS GEBID HET OOR ELKEEN WAT NA HIERDIE BOODSKAP LUISTER...EK ERVAAR DIE SALWING VAN MEESTER YAH-SHUA OOR U LEWE...SHALOM

  • @sandraphilander6552
    @sandraphilander6552 3 หลายเดือนก่อน

    Hi pastor, hoe het u geweet, dit is presies waarmee ek worstel, baie dankie vir die mooi boodskap