Een van die coolste, down-to-earth artists in RSA op die oomblik. Toe my suster se laitie eendag vir my Ben 10 speel het ek onmiddellik vir Early-B op my Spotify gelaai. Die hoeveelheid yster wat ek in die gym gevreet het op Early-B se bars is te veel om te noem. En die bra kan kak diep raak in sy tracks, hoor. Gaan soek van sy minder bekende nommers. En Early-B en almal wat tans in SA die Afrikaanse musiek vorentoe stoot met n bulldozer is die rede hoekom ek positief voel oor dit. Ons het ouens soos Pletzen, Van Coke, Early, Parow, Loufi en Die Antwoord nodig om dit reg te kry. Jy't nie nodig om van alles te hou nie, maar erken die contribution wat hulle maak vir die SA Afrikaanse musiekbedryf.
Listening to this kakmal Praating ep, and hearing Earl speak about the Bluetooth Station, I STILL have the jams they made during the Earl and Agemie period on my PC. Can rap Dakskroef asof dit niks is nie! Die man is wild. Proudly PE. 👌
Duisend dankies PEACH, vir hierdie episode met EARLY B. Julle gesels so lekker manne, dit val sag op die oor. Baie dankie vir al julle harde werk manne, julle het regtig 'n goeie produk geskep met PRAATING. Julle gee ons as die KYKERS/LUISTERAARS n bietjie insig wat wat agter die skerms gebeur en julle praat ook oor die dinge wat julle na aan die hart lê, en dit het n baie positiewe impak op my persoonlik. So ek wil net graag vir julle almal sê dankie, PEACH, NAXI en ALMAL wat n aandeel aan PRAATING het en gehad het. Baie dankie mense, groete hier vanuit Margate.🤠👋👌👍
On a trip, chasin' my drome in Constantinople, only to see two of my comments pop up in a praating with the master of legehness! Have to catch up with these juwele before season two drops.
Early B over Stogie T every day. Stogie thinks way too much of himself, and Early B keeps it humble. Also his songs are better. Respect this man so much.
Thank you Early B for representing the Northern Areas 🙏 Groothond and Early B, love you see it.
GROOTHOND, NAX, Praating is the highlight of my week, every week.
Een van die coolste, down-to-earth artists in RSA op die oomblik. Toe my suster se laitie eendag vir my Ben 10 speel het ek onmiddellik vir Early-B op my Spotify gelaai. Die hoeveelheid yster wat ek in die gym gevreet het op Early-B se bars is te veel om te noem. En die bra kan kak diep raak in sy tracks, hoor. Gaan soek van sy minder bekende nommers. En Early-B en almal wat tans in SA die Afrikaanse musiek vorentoe stoot met n bulldozer is die rede hoekom ek positief voel oor dit. Ons het ouens soos Pletzen, Van Coke, Early, Parow, Loufi en Die Antwoord nodig om dit reg te kry. Jy't nie nodig om van alles te hou nie, maar erken die contribution wat hulle maak vir die SA Afrikaanse musiekbedryf.
The best interview. Chilling and praating. Loved this!!!
Lekker man, Early bring such a fukin positive gees op die show. Groothond, vat jag! Lovit boys
Listening to this kakmal Praating ep, and hearing Earl speak about the Bluetooth Station, I STILL have the jams they made during the Earl and Agemie period on my PC. Can rap Dakskroef asof dit niks is nie! Die man is wild. Proudly PE. 👌
Kak luik show Groot Hond! Excited om julle in Melkweg te sien!
Duisend dankies PEACH, vir hierdie episode met EARLY B. Julle gesels so lekker manne, dit val sag op die oor.
Baie dankie vir al julle harde werk manne, julle het regtig 'n goeie produk geskep met PRAATING.
Julle gee ons as die KYKERS/LUISTERAARS n bietjie insig wat wat agter die skerms gebeur en julle praat ook oor die dinge wat julle na aan die hart lê, en dit het n baie positiewe impak op my persoonlik.
So ek wil net graag vir julle almal sê dankie, PEACH, NAXI en ALMAL wat n aandeel aan PRAATING het en gehad het.
Baie dankie mense, groete hier vanuit Margate.🤠👋👌👍
EnDankie vir jou Yster! Dat jy kyk, luister en support. Praating will mean nothing without luistering!
( :
Early B in the house!!! This is gonna be good one!!!
Earl.... dude... we love you man...
Salute
Die kak best thing elke week fokit dankie!
Eerste keer vir Early B by Oppi gecheck en wou se sy character daai aand was op n ander level 😂 love die insight op alles, my fav show! 👏
Early B ons wag vir jou performance hier In New Zealand Dis tyd my bra
Jass episode. Early B such a lekke cat
Can't wait for your concert in Amsterdam on the 1st of December! Been a long time coming! Zeer excited
Kak Groot highlight of the week. Dankie!!
Thinking back to 90s distro classics like NAXster. LEGGGEH!
Early B been indulging in that eastern wisdom, man is enlightened :P
Love die legeh praating en luistering going on. Asb moenie ophou nie!
the legeness is immaculate
Early B teaching Groothond even more woorde
Oh my p03s yes!!!!! Beste tyd van die week!
Early B vannie Dal, i like your music. Nice sitdown Groothond, enjoyed this episode
What a kak cool praating session! Early B! Jys lekka my bru! Nice one Groothond!
The most legeh episode! Keep them coming okes!
the lekgehness has been awaken.
Eksi laati eks early
Ek love dit, Dankie Groot Hond.
EARLY B.... lekka episode
Love die interview
Waar het B daai tshirt gekoop! Kak cool!
Julle fokken rock! Julle bring Afrikaans na a nuwe level julle is awe!
die how is fokken beste show.groot hond jou brak! early B, legend my ou
Love this episode! Early B is such a LEGEH mens!
This shits amazing, fokken Groot Legeness. Praating only getting beterer. Stick around bois.
Early B se music is very bedonnerding!😂
On a trip, chasin' my drome in Constantinople, only to see two of my comments pop up in a praating with the master of legehness! Have to catch up with these juwele before season two drops.
Early B is die Koning van Afrikaans rap🔥🔥
Early b my fokken number one daai chain so duk om hom op die grond te hou want die bra float met sy lyrics
Moet vat! My new kak gunsteling tune of 2021.
Early B! Net liefde! ♥
Early B leggeh vibes, respect.
Early B over Stogie T every day. Stogie thinks way too much of himself, and Early B keeps it humble. Also his songs are better. Respect this man so much.
Unleash the legehness!
Heuning vir die oore
Die beat is tight o my god die beat is tight chise
Solank Url nie te veel Urt nie :P
Best. Discussion. Ever.
I'M LATE THIS TIME AND NOT AN EARLY🐝B
Early B is KAK Cool!
When 2 ysters praat
Tick tok beaf is die beste 💀😂
Nou die’s ‘n beat wat op my werk, ma ek het gecheck ek gaan ‘n number maak Ok julle die number se naam is cerebellum Hie gat os' vani dal af, chise!
Kak lekker show, vesta jy
Don't forget the waptrick bois, originale.
Kak lekker vibe
Peach, Wanneer is Biggy op praating?
okeh... PANdemie 😆😂
Imagine early b doing drill
Ek wil ook in dai whatsapp groep wees😂
Jirre, this oke se legehness is net te veel!
Kak lekker interview.
hoe het ek nie geweet "bou" is net 'n PE ding nie...
Praating hou my aan die lewe…legeh man
Chais bietjie zaab
Kak man ik ben nederlands ik versta 80% van wat jullie zeggen ^^ lekker hoor.
That thing can't tangle
Kak lehhhhkke!!!!
No that was kak legeh
Hulle roep hom bloemendal se rap star hy doen dit better as die nax bra nax bra
Kak lehhhhkke!!!!